LoopSoosStroop wrote:Gebruik bietjie logika man.joe rocket wrote:Is hier niemand wat vir Nico kan help nie. He soek net n begin lading sodat ons spoed kan meet.NicoMostert wrote:Wie kan my help met n begin lading met B12,7 kruit. op n 250 grein lapua scenar punte
dankie
B12.7 is stadiger as S385. Dit weet ons.
So, as jy die gewig vat van enige S385 lading wat veilig is sal dieselfde gewig B12.7 ook veilig wees.
Met my 7 mm RM het ek die gewig gevat van 'n "upper end" S385 lading en daar begin met B12.7, en opgewerk in 1 gr inkremente.
Op die einde was maks druk behaal met 15% meer kruit as S385 (66 gr S385 en 76 gr B12.7 met 'n 150 gr koeel (76/66=1.15)).
Baie dankie.

