Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R460
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Celesti
Baie dankie vir die kompetisie
Groete
Jaco Stander
Baie dankie vir die kompetisie
Groete
Jaco Stander
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Dankie Nitecore
Was lekker
Was lekker
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Baie geluk 
Pasop nou net vir veld brande, daai is nogals 'n parmantige stukkie lig
Pasop nou net vir veld brande, daai is nogals 'n parmantige stukkie lig
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
stan man
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
dankie ann al die betorkkenis.
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Goeie werk Nitecore, ons sien baie uit na volgende week se kompetisie ook! 
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Nee wat boet jy sal na die ander skerper ligte moet kyk 280 lumens teenoor ons 2450 lumens (TM15) flits mmmm..... rooimier teenoor ratel LOLMarc wrote:Baie geluk
Pasop nou net vir veld brande, daai is nogals 'n parmantige stukkie lig
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Ag nee man, ek dog julle gee 'n flits weg, Klink my nou dis n kers 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Marc wrote:Ag nee man, ek dog julle gee 'n flits weg, Klink my nou dis n kers
Onthou ENIGE NiteCore Kers is beter as baie FLITSE!!!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Celesti, vragie, verswak die sterkte namate die battery(e) pap word. Ek het op die website probeer soek na dit maar mis iets daaroor.
Ek sal graag wil sien dat daar 'n flits kom wat sterk bly, volle krag tot battery te pap is. Is dit moontlik?
Ek sal graag wil sien dat daar 'n flits kom wat sterk bly, volle krag tot battery te pap is. Is dit moontlik?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Hallo ChristoChristo wrote:Celesti, vragie, verswak die sterkte namate die battery(e) pap word. Ek het op die website probeer soek na dit maar mis iets daaroor.
Ek sal graag wil sien dat daar 'n flits kom wat sterk bly, volle krag tot battery te pap is. Is dit moontlik?
Ek sal ook graag wil hoor. Ek het 2 flitse van Energizer, nou nie beste sterkte lig nie, maar hy bly selfde sterkte totdat hy pap is. Hy gaan automaties af as hy te pap raak. Dan as jy hom met die skakelaar afsit en dan weer aansit, is hy weer volsterkte. Dit help om te weet, nou moet ek die ding op "charge" kry.
Groete
Douw
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Hi ChristoChristo wrote:Celesti, vragie, verswak die sterkte namate die battery(e) pap word. Ek het op die website probeer soek na dit maar mis iets daaroor.
Ek sal graag wil sien dat daar 'n flits kom wat sterk bly, volle krag tot battery te pap is. Is dit moontlik?
Ja die flits het sy skerptste stelling en in daai stelling bly hy tot jou batterye pap is. Wat die flits oulik maak is hy begin jou waarsku as die batterye pap raak en eers as jou batterye baie pap is begin hy na 'n flouer setting toe gaan - so hy los jou nie net in die donker sonder lig nie. Om battery krag te spaar kan jy byvoorbeeld jou flits op sy 2de skerpste setting gebruik en eers as jy die oe gesien het na skerp toe gaan dan het jy baie battery krag oor
Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Baie dankie vir die kompetisie.My gat jeuk lekker vir so flits wat op die geweer kan monteer.ek moet ongelukkig eers die ander 3 wat dit kan doen breek voor ek n nuwe een mag kry.(Vrou se orders)
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Blomme tjom blomme doen wondere vir mansjunglejulian wrote:Baie dankie vir die kompetisie.My gat jeuk lekker vir so flits wat op die geweer kan monteer.ek moet ongelukkig eers die ander 3 wat dit kan doen breek voor ek n nuwe een mag kry.(Vrou se orders)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Blomme werk nie op 'n bank bestuurder nie... Ek het nou die dag my Led Lensor se gat kant af gebreek toe ek daarop sit , so ek self het na daai mooi flits prys gesmag... Toemaar , dalk die volgende kompetisie.
Jannie Welman
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Dankie Celesti, die flits gaan lekker werk!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Toets bietjie en geen ons n update - ek is self lus vir so warm Penlite!martinf wrote:Dankie Celesti, die flits gaan lekker werk!
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Plesier Martin geniet jou flitsmartinf wrote:Dankie Celesti, die flits gaan lekker werk!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Beteken dit 800 lumins tot net voor heel pap, of neem die lumins af soos die battery papper word?Celesti@NiteCoreSA wrote:
Ja die flits het sy skerptste stelling en in daai stelling bly hy tot jou batterye pap is......
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Hi nee hy bly op 800 lumens tot die battery amper heeltemal pap is - onthou net die flits word warm, so hy bump homself af na 'n ruk as hy die heeltyd op turbo is - jy kan hom overright deur die flits net aan en af te sit;') slim ne?
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Dankie vir terugvoer. Lyk vir my na iets wat van pa aan pa moet wees.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46
Christo wrote:Dankie vir terugvoer. Lyk vir my na iets wat van pa aan pa moet wees.
Vadersdag is een van die dae... net 'n gedagte...
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za