Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R460

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Jakkalsgat »

Celesti

Baie dankie vir die kompetisie

Groete
Jaco Stander
Zack Benade

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Zack Benade »

Baie dankie Celesti
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Reggie Gerber »

Dankie Nitecore

Was lekker
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Marc »

Baie geluk ;)

Pasop nou net vir veld brande, daai is nogals 'n parmantige stukkie lig ^-^
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
stan man

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by stan man »

dankie ann al die betorkkenis.
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Johnnie De Wet »

Goeie werk Nitecore, ons sien baie uit na volgende week se kompetisie ook! 8)
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Marc wrote:Baie geluk ;)

Pasop nou net vir veld brande, daai is nogals 'n parmantige stukkie lig ^-^
Nee wat boet jy sal na die ander skerper ligte moet kyk 280 lumens teenoor ons 2450 lumens (TM15) flits mmmm..... rooimier teenoor ratel LOL
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Marc »

Ag nee man, ek dog julle gee 'n flits weg, Klink my nou dis n kers ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Marc wrote:Ag nee man, ek dog julle gee 'n flits weg, Klink my nou dis n kers ;)

Onthou ENIGE NiteCore Kers is beter as baie FLITSE!!! :laugh: ++>: 8)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Christo »

Celesti, vragie, verswak die sterkte namate die battery(e) pap word. Ek het op die website probeer soek na dit maar mis iets daaroor.

Ek sal graag wil sien dat daar 'n flits kom wat sterk bly, volle krag tot battery te pap is. Is dit moontlik?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by douw »

Christo wrote:Celesti, vragie, verswak die sterkte namate die battery(e) pap word. Ek het op die website probeer soek na dit maar mis iets daaroor.

Ek sal graag wil sien dat daar 'n flits kom wat sterk bly, volle krag tot battery te pap is. Is dit moontlik?
Hallo Christo

Ek sal ook graag wil hoor. Ek het 2 flitse van Energizer, nou nie beste sterkte lig nie, maar hy bly selfde sterkte totdat hy pap is. Hy gaan automaties af as hy te pap raak. Dan as jy hom met die skakelaar afsit en dan weer aansit, is hy weer volsterkte. Dit help om te weet, nou moet ek die ding op "charge" kry.

Groete
Douw
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Christo wrote:Celesti, vragie, verswak die sterkte namate die battery(e) pap word. Ek het op die website probeer soek na dit maar mis iets daaroor.

Ek sal graag wil sien dat daar 'n flits kom wat sterk bly, volle krag tot battery te pap is. Is dit moontlik?
Hi Christo

Ja die flits het sy skerptste stelling en in daai stelling bly hy tot jou batterye pap is. Wat die flits oulik maak is hy begin jou waarsku as die batterye pap raak en eers as jou batterye baie pap is begin hy na 'n flouer setting toe gaan - so hy los jou nie net in die donker sonder lig nie. Om battery krag te spaar kan jy byvoorbeeld jou flits op sy 2de skerpste setting gebruik en eers as jy die oe gesien het na skerp toe gaan dan het jy baie battery krag oor

Groete
Celesti
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by junglejulian »

Baie dankie vir die kompetisie.My gat jeuk lekker vir so flits wat op die geweer kan monteer.ek moet ongelukkig eers die ander 3 wat dit kan doen breek voor ek n nuwe een mag kry.(Vrou se orders)
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Celesti@NiteCoreSA »

junglejulian wrote:Baie dankie vir die kompetisie.My gat jeuk lekker vir so flits wat op die geweer kan monteer.ek moet ongelukkig eers die ander 3 wat dit kan doen breek voor ek n nuwe een mag kry.(Vrou se orders)
Blomme tjom blomme doen wondere vir mans :laugh:
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by JTM »

Blomme werk nie op 'n bank bestuurder nie... Ek het nou die dag my Led Lensor se gat kant af gebreek toe ek daarop sit , so ek self het na daai mooi flits prys gesmag... Toemaar , dalk die volgende kompetisie.
Jannie Welman
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by martinf »

Dankie Celesti, die flits gaan lekker werk!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by VdWalt »

martinf wrote:Dankie Celesti, die flits gaan lekker werk!
Toets bietjie en geen ons n update - ek is self lus vir so warm Penlite!
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Celesti@NiteCoreSA »

martinf wrote:Dankie Celesti, die flits gaan lekker werk!
Plesier Martin geniet jou flits
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Christo »

Celesti@NiteCoreSA wrote:
Ja die flits het sy skerptste stelling en in daai stelling bly hy tot jou batterye pap is......
Beteken dit 800 lumins tot net voor heel pap, of neem die lumins af soos die battery papper word?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hi nee hy bly op 800 lumens tot die battery amper heeltemal pap is - onthou net die flits word warm, so hy bump homself af na 'n ruk as hy die heeltyd op turbo is - jy kan hom overright deur die flits net aan en af te sit;') slim ne?
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Christo »

Dankie vir terugvoer. Lyk vir my na iets wat van pa aan pa moet wees.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Wen 'n Nitecore MT2A 280 Lumens Flits ter Waarde van R46

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Christo wrote:Dankie vir terugvoer. Lyk vir my na iets wat van pa aan pa moet wees.

Vadersdag is een van die dae... net 'n gedagte... >:D >:+
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Post Reply