Lisensies

Post Reply
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by skollie »

Paarl SAPD
27 Feb ~ ingehandig (Sec 16 ~ DHS)
4 Mei ~ in consideration
23 Mei ~ goedgekeur (84 dae)
......... wag vir kaartjie

Sent from my SM-T815 using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Vrinne help gou asb... my 38spec is nou vir die 3de keer geweier. In doe verlede het die DFO die hoekom die liksens van die stelsel af getrek. Hy kan dot nou glo noe meer doen nie.... julle weet nie van iemand wat ek kan kontak nie?
Groetnis
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by skollie »

Armand....... GOSA is maar my raad. Hulle het 'n pêl van my gehelp, gaan na hul Facebook blad, daar word ook vrae beantwoord

Sent from my SM-T815 using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Skollie, baie dankie ek gaan so maak

Groetnis
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 787
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Lisensies

Post by Heinds »

11 April - Ingegee
26 Mei - Goedgekeur
9MM Par
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

skollie wrote:Armand....... GOSA is maar my raad. Hulle het 'n pêl van my gehelp, gaan na hul Facebook blad, daar word ook vrae beantwoord

Sent from my SM-T815 using Tapatalk
GOSA het ook een van my vriende gehelp om suksesvol te appelleer. Sterkte
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by HunterB »

.308 Win

03/03 - Ingehandig Frankfort
03/03 - Eerste sms DFO
05/06 - Consideration (Geen SMS)
09/06 - Approved
Wag vir kaart
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lisensies

Post by tripodmvr »

Armand Steenkamp wrote:Vrinne help gou asb... my 38spec is nou vir die 3de keer geweier. In doe verlede het die DFO die hoekom die liksens van die stelsel af getrek. Hy kan dot nou glo noe meer doen nie.... julle weet nie van iemand wat ek kan kontak nie?
Groetnis
Watter statusse het jy? Hoeveel vuurwapens en spesifiek handwapens is in jou naam. Vergelyk die twee en in watter kategorie jy aansoek gedoen het en miskien kan iemand help met raad.

Die weiering moet met redes voorsien word. Ek sou aandring op 'n geskrewe bewys.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Lisensies

Post by Foxhound »

>:D Laaste week maart ingehandig in bfn

Eerste week april sms word aan gewerk

8 junie ontvang by cfr

Tans lê lisensie nog netso

Wonder wanneer hulle gaan aandag gee aan dit

Dit is nou 105 dae vandat ingehandig is

Groetnis
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

Was daar nie 'n ding van binne 'n sekere tyd afhandel nie, na 'n hofbevel of iets?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Lisensies

Post by Foxhound »

90 werksdae
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensies

Post by Stephan86 »

Stephan86 wrote:
Stephan86 wrote:Morne dit is baie goeie nuus.

Ek sien dit sloer maar by die stasie self, het 7 Maart my aansoek ingedien en het vanoggend opgevolg en die dokumentasie is nog by Garsfontein polisiestasie.
So ek bel toe vanoggend die CFR om te hoor wat gaan vir wat. Hier vertel hul my, my aansoek is terug gestuur na my stasie. En blykbaar is die DFO vandag by een of ander stasie vergadering. Maak my nogal negatief.
So gister kry ek toe daai SMS wat ons almal vir wag. My 9mm Glock is goedgekeur.

Ek gaan kyk of ek die wapen kan kry met 'n "printout" anders moet ek nog 'n rukkie wag vir my kaartjie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Lisensies

Post by Langeraat »

Foxhound wrote:...Wonder wanneer hulle gaan aandag gee aan dit

Dit is nou 105 dae vandat ingehandig is...
Foxhound, stuur epos aan cfrenquiry(at)saps.gov.za met jou naam, id nr, kontak nr en beskrywing dat jou saak nou al langer as 90 dae uitstaande is. Ek het dit gedoen en kort daarna het die proses weer begin loop. Moet egter nie enige terugvoering verwag nie... :o ;D

Sterkte met die gewag...
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

5 April aansoek ingedien en gehoor dit geniet aandag.
Vandag, 11 Julie, gehoor dit is goedgekeur. ;D Wag nou net vir kaart. ::)
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Lisensies

Post by Foxhound »

Dankie langeraat en giepie

Ek stuur daai mail dadelik

Hy moet seker in brits geskryf wees?
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Lisensies

Post by Langeraat »

Skryf maar in jou beste Brits. Dit help dalk... ++>:
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lisensies

Post by Jake1 »

epos ook navraag aan firearms@saps.gov.za
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: Lisensies

Post by honda2 »

300WM
Bellville
18 Mei ingegee
28 Junie goedgekeur
11 Julie kaartjie gereed
Eerste roer uiteindelik goedgekeur!!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Lisensies

Post by Heinz Petersen »

Dit is nou een jaar en sewe maande terug wat ek aansoek gedoen het vir n loop vervanging. Gaan more my lisensie optel. :)
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: Lisensies

Post by Meteor »

Ek het middel verlede maand aansoek gedoen vir n spaar loop. Lyk my dis weer 2010 geduld tyd.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Lisensies

Post by Vleisie »

My aansoek het 26 April by CFR aangekom en het Maandag gehoor hy is darm in vir Consideration.
Hopelik is die wag nou nie meer so lank nie.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Re: Lisensies

Post by Theunodb »

Uiteindelik! 76 werks dae

Nou die wag vir die kaartjie

CZ550 Ebony 30.06

2017/03/22 - Submitted
2017/04/04 - CFR Received application
2017/05/09 - In process
2017/06/05 - In consideration
2017/07/03 - In consideration
2017/07/13 - Approved
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

Nou wonder ek hoe lank gaan ons moet wag vir die kaartjies. Is druk daarvan op datum, weet iemand?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Lisensies

Post by Langeraat »

Giepie, ek dink dit wissel maar van aansoek tot aansoek. Ek het langer as 'n maand gewag vir my kaartjie se druk en ek het toe epos gestuur na vele oproepe. Bietjie meer as 'n week later en toe kom die kaartjie deur. Lyk my as daar iets op skrif gebeur dan gee hulle darem bietjie aandag daaraan. ::)
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
User avatar
kierriie
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm

Re: Lisensies

Post by kierriie »

Ouens wat is die nommer by CFR. My papiere al so rukkie in vir my 223. Wil net hoor wat aangaan.
Post Reply