Lisensies
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Lisensies
Paarl SAPD
27 Feb ~ ingehandig (Sec 16 ~ DHS)
4 Mei ~ in consideration
23 Mei ~ goedgekeur (84 dae)
......... wag vir kaartjie
Sent from my SM-T815 using Tapatalk
27 Feb ~ ingehandig (Sec 16 ~ DHS)
4 Mei ~ in consideration
23 Mei ~ goedgekeur (84 dae)
......... wag vir kaartjie
Sent from my SM-T815 using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Vrinne help gou asb... my 38spec is nou vir die 3de keer geweier. In doe verlede het die DFO die hoekom die liksens van die stelsel af getrek. Hy kan dot nou glo noe meer doen nie.... julle weet nie van iemand wat ek kan kontak nie?
Groetnis
Groetnis
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Lisensies
Armand....... GOSA is maar my raad. Hulle het 'n pêl van my gehelp, gaan na hul Facebook blad, daar word ook vrae beantwoord
Sent from my SM-T815 using Tapatalk
Sent from my SM-T815 using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Skollie, baie dankie ek gaan so maak
Groetnis
Groetnis
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Lisensies
11 April - Ingegee
26 Mei - Goedgekeur
9MM Par
26 Mei - Goedgekeur
9MM Par
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
GOSA het ook een van my vriende gehelp om suksesvol te appelleer. Sterkteskollie wrote:Armand....... GOSA is maar my raad. Hulle het 'n pêl van my gehelp, gaan na hul Facebook blad, daar word ook vrae beantwoord
Sent from my SM-T815 using Tapatalk
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Lisensies
.308 Win
03/03 - Ingehandig Frankfort
03/03 - Eerste sms DFO
05/06 - Consideration (Geen SMS)
09/06 - Approved
Wag vir kaart
03/03 - Ingehandig Frankfort
03/03 - Eerste sms DFO
05/06 - Consideration (Geen SMS)
09/06 - Approved
Wag vir kaart
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lisensies
Watter statusse het jy? Hoeveel vuurwapens en spesifiek handwapens is in jou naam. Vergelyk die twee en in watter kategorie jy aansoek gedoen het en miskien kan iemand help met raad.Armand Steenkamp wrote:Vrinne help gou asb... my 38spec is nou vir die 3de keer geweier. In doe verlede het die DFO die hoekom die liksens van die stelsel af getrek. Hy kan dot nou glo noe meer doen nie.... julle weet nie van iemand wat ek kan kontak nie?
Groetnis
Die weiering moet met redes voorsien word. Ek sou aandring op 'n geskrewe bewys.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Eerste week april sms word aan gewerk
8 junie ontvang by cfr
Tans lê lisensie nog netso
Wonder wanneer hulle gaan aandag gee aan dit
Dit is nou 105 dae vandat ingehandig is
Groetnis
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
Was daar nie 'n ding van binne 'n sekere tyd afhandel nie, na 'n hofbevel of iets?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
So gister kry ek toe daai SMS wat ons almal vir wag. My 9mm Glock is goedgekeur.Stephan86 wrote:So ek bel toe vanoggend die CFR om te hoor wat gaan vir wat. Hier vertel hul my, my aansoek is terug gestuur na my stasie. En blykbaar is die DFO vandag by een of ander stasie vergadering. Maak my nogal negatief.Stephan86 wrote:Morne dit is baie goeie nuus.
Ek sien dit sloer maar by die stasie self, het 7 Maart my aansoek ingedien en het vanoggend opgevolg en die dokumentasie is nog by Garsfontein polisiestasie.
Ek gaan kyk of ek die wapen kan kry met 'n "printout" anders moet ek nog 'n rukkie wag vir my kaartjie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Lisensies
Foxhound, stuur epos aan cfrenquiry(at)saps.gov.za met jou naam, id nr, kontak nr en beskrywing dat jou saak nou al langer as 90 dae uitstaande is. Ek het dit gedoen en kort daarna het die proses weer begin loop. Moet egter nie enige terugvoering verwag nie...Foxhound wrote:...Wonder wanneer hulle gaan aandag gee aan dit
Dit is nou 105 dae vandat ingehandig is...
Sterkte met die gewag...
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
5 April aansoek ingedien en gehoor dit geniet aandag.
Vandag, 11 Julie, gehoor dit is goedgekeur.
Wag nou net vir kaart. 
Vandag, 11 Julie, gehoor dit is goedgekeur.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Dankie langeraat en giepie
Ek stuur daai mail dadelik
Hy moet seker in brits geskryf wees?
Ek stuur daai mail dadelik
Hy moet seker in brits geskryf wees?
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Lisensies
epos ook navraag aan firearms@saps.gov.za
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Lisensies
300WM
Bellville
18 Mei ingegee
28 Junie goedgekeur
11 Julie kaartjie gereed
Eerste roer uiteindelik goedgekeur!!
Bellville
18 Mei ingegee
28 Junie goedgekeur
11 Julie kaartjie gereed
Eerste roer uiteindelik goedgekeur!!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Lisensies
Dit is nou een jaar en sewe maande terug wat ek aansoek gedoen het vir n loop vervanging. Gaan more my lisensie optel. 
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Lisensies
Ek het middel verlede maand aansoek gedoen vir n spaar loop. Lyk my dis weer 2010 geduld tyd.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensies
My aansoek het 26 April by CFR aangekom en het Maandag gehoor hy is darm in vir Consideration.
Hopelik is die wag nou nie meer so lank nie.
Hopelik is die wag nou nie meer so lank nie.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Lisensies
Uiteindelik! 76 werks dae
Nou die wag vir die kaartjie
CZ550 Ebony 30.06
2017/03/22 - Submitted
2017/04/04 - CFR Received application
2017/05/09 - In process
2017/06/05 - In consideration
2017/07/03 - In consideration
2017/07/13 - Approved
Nou die wag vir die kaartjie
CZ550 Ebony 30.06
2017/03/22 - Submitted
2017/04/04 - CFR Received application
2017/05/09 - In process
2017/06/05 - In consideration
2017/07/03 - In consideration
2017/07/13 - Approved
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
Nou wonder ek hoe lank gaan ons moet wag vir die kaartjies. Is druk daarvan op datum, weet iemand?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Lisensies
Giepie, ek dink dit wissel maar van aansoek tot aansoek. Ek het langer as 'n maand gewag vir my kaartjie se druk en ek het toe epos gestuur na vele oproepe. Bietjie meer as 'n week later en toe kom die kaartjie deur. Lyk my as daar iets op skrif gebeur dan gee hulle darem bietjie aandag daaraan. 
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- kierriie
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm
Re: Lisensies
Ouens wat is die nommer by CFR. My papiere al so rukkie in vir my 223. Wil net hoor wat aangaan.
