Page 9 of 21
Re: Vleisprysse
Posted: Tue May 31, 2011 6:02 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSSE VIR DIE WEEK 30 MEI 2011
A 23 -- R47.50
AB 123 -- R42.00
B 123 -- R 41.00
C 123 -- R 37.00
voerkraal lam dorper R22.30 en merino R24 met wol
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jun 05, 2011 7:41 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSSE VIR DIE WEEK 6 Junie 2011
A 23 -- R47.50
AB 123 -- R42.00
B 123 -- R 41.00
C 123 -- R 37.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jun 05, 2011 9:09 pm
by WOLF
[quote="CHRIS"]
SKAAP SLAGPRYSSE VIR DIE WEEK 6 Junie 2011
A 23 -- R47.50
AB 123 -- R42.00
B 123 -- R 41.00
C 123 -- R 37.00
CALVINIA LANDE SE PRYSE
A2 EN A3 R49-00
C2 EN C3 R39-00
KONTAK DEON OF WOLF BY 0844767679
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jun 12, 2011 9:07 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSSE VIR DIE WEEK 13 Junie 2011
A 23 -- R 49.00
AB 123 -- R45.00
B 123 -- R 44.00
C 123 -- R 39.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jun 19, 2011 6:53 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSSE VIR DIE WEEK 20 Junie 2011
A 23 -- R 50.00
AB 123 -- R46.00
B 123 -- R 45.00
C 123 -- R 40.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jun 19, 2011 7:26 pm
by Monrique (SJ)
Lyk my ek sal my vleis tande moet trek n bietjie!! Hy raak nou duur.
Dankie vir die pryse Chris.
Groetnis
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jun 19, 2011 8:13 pm
by CHRIS
SJ
eet eers die pap en dan glas water en dan die tjop, dan maak hy dam dik
ja dit is met gemengde gevoelens, skaap is skaars en die boere wat nou het kan lag, maar waar gaan dit te duur raak, kan nog nie glo dat hulle nie maar btw op vleis afskaf nie , onthou die prysse moet nog btw bykry, maar dit is seker moer baie geld wat die staatskas ingaan
groete
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jun 19, 2011 8:41 pm
by Monrique (SJ)
Chris
Dis soos wat jy se. Ek gun dit vir die boere, en stem saam met die BTW op vleis, die staat maak baie geld uit, niks wat hulle doen.
Groetnis
Re: Vleisprysse
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:25 am
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYS 22/06/2011
A 2/4 R27.50
AB 2/4 R25.50
B 2/4 R25.00
C 2/4 R24.30
Bul R24.30
B T W Uitgesluit!!
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:41 am
by Dawid
Dankie Chris en Flip vir die pryse.
Ai as ek teveel skaap gehad het het ek beslis nou laat loop want dis regtig goeie pryse vir die verkoper.
Bees klim ook nou darem n bietjie.
BTW kan hulle beslis nie afhaal nie....waarmee gaan die manne in die parlement dan hulle sakke vol stop.

Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jul 03, 2011 11:06 am
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYS WEEK 04/07/2011
A 2/4 R28.20
AB 2/4 R26.00
B 2/4 R25.50
C 2/4 R24.50
Bul R24.50
BTW uit
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jul 03, 2011 7:37 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSSE VIR DIE WEEK 4 JULIE 2011
A 23 -- R 51.00
AB 123 -- R46.00
B 123 -- R 45.00
C 123 -- R 40.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Jul 04, 2011 12:07 pm
by Kleinpiet
Ek het Angus kalwers wat so tussen 220kg en 300kg weeg. Wat se slim manne slag of veiling?????? Altwee pryse lyk goed

Re: Vleisprysse
Posted: Wed Jul 06, 2011 9:08 pm
by CHRIS
NIE SLIM OU NET MY BESKEIE MENING
te lig vir slag
verkoop lewendig VEILING
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jul 10, 2011 7:17 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSSE VIR DIE WEEK 11 JULIE 2011
A 23 -- R 51.00
AB 123 -- R46.00
B 123 -- R 45.00
C 123 -- R 40.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Tue Jul 12, 2011 9:14 am
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 11/07/2011
A 2/4 R28.50
AB 2/4 R27.00
B 2/4 R26.00
C 2/4 R25.00
Bulle R25.00
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jul 17, 2011 8:49 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 17 JULIE 2011
A 23 -- R 55.00
AB 123 -- R49.00
B 123 -- R 48.00
C 123 -- R 43.00
weet nie wat nou aangaan nie

maar baie dankbaar

as daar net vee was
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jul 31, 2011 9:25 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 1 Augustus 2011
A 23 -- R 54.00
AB 123 -- R48.00
B 123 -- R 48.00
C 123 -- R 42.00
jammer ek kom nou eers weer by, het sein probleem, maar prys was vir die res van die maand selfde, nou R1 af

weet nie hoekom nie
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jul 31, 2011 9:29 pm
by Kalahari
Chris
Hier in Nam was dit ook selfde gewees. Komende week is ons pryse met R 1.50 af. Verstaan ook nie

Re: Vleisprysse
Posted: Mon Aug 01, 2011 8:00 am
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 01/08/11
A 2/4 R28.50
AB 2/4 R27.00
B 2/4 R26.00
C 2/4 R25.20
Bulle R25.20
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Aug 01, 2011 5:34 pm
by Rasmus
Hallo Flip
My swaer he die volgedende vrae ek stuur maar van tyd tot tyd vir hom die pryse deur.
Vyfde kwart in of uit gesluit?
Vra bietjie of hulle Bees huid pryse het groen of gesout
Groete
Rasmus
Re: Vleisprysse
Posted: Tue Aug 02, 2011 6:46 am
by Flip Fouche
Hallo Rasmus
Die vyfde kwart uitgesliut.
Sal laat weet van die huid prys.
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Tue Aug 02, 2011 9:10 am
by Rasmus
Baie Dankie Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Aug 14, 2011 8:23 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 12 Augustus 2011
A 23 -- R 54.00
AB 123 -- R48.00
B 123 -- R 48.00
C 123 -- R 42.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Aug 15, 2011 6:50 am
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 15/08-19/08/11
A 2-4 R28.50
AB 2-4 R26.50
B 2-4 R25.50
C 2-4 R24.50
Bulle R24.50
Groete
Flip