Invoerder se m0€r my Howa groep met 5 verskillende koele. Daai "kite" kan nie vlieg nie. Almal is groot mense hulle moet verandwoordelikheid neem en agter hulle produk staan. Hierdie roer kos nie bietjie geld nie. Dink net Howa R 10k Sabatti R28k, maar jy kan net een koeel skiet daar doer op die hoëveld, regtig, gaan hulle jou n plaas koop daar? Net om een koel te kan skiet????? Hulle moet jou n nuwe roer gee.Diesel Dog wrote:Tot op hede was die ondersteuning van die invoerder goed,dit is net nou dat hulle standpunt ingeneem het dat die geweer reg is dat ek met hulle verskil.Armand Steenkamp wrote:Dit se nie baie vir Sabatti se naverkope diens nie.... kan iemand hulle nie verwys na die draad nie?? Dis nie reg nie. Nou n n man ontevrede met n roer wat jy nooit gaan gebeuik nie. Jy kan ni wild oes met monoliete en gebondekern koels nie. Jy kan seker maar dis ver van idiaal. Ek sou ook nie doe geweer kon verkoop aan iemand anders nie. Ek glo ook jy gaan maar sukkel om hom verkoop te kry.
DD
22-250 COUNTACH
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 22-250 COUNTACH
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Ek weet nie hoeveel vertroue ek in n besigheid se opinie kan he as hulle my geweer so terugstuur na hulle aan hom gewerk het en getoets het.
Extractor gebreek, Blykbaar moes hy met die laaste skoot wat hulle geskiet het gebreek het want die dop het vasgesit .
http://oi67.tinypic.com/2u6lb4l.jpg
Die merke vermoed ek het iets te doen met die dop wat vas gesit het, geen verduideliking by navraag.
http://oi64.tinypic.com/2urtich.jpg
Die thread protector het ek nie betaal nie ,hulle het dit vir my laat doen vir die ongerief wat ek moes verduur terwyl daar aan die geweer gewerk word.Die opneuker op sy rant het ook verniet saam gekom
http://oi64.tinypic.com/212g7jt.jpg

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Nee wat...hulle kan hom maar druk.
Vat hulle vas!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Vat hulle vas!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 22-250 COUNTACH
jy het rede om sommer lelik omgekrap te wees !
het jy dalk al met 'n bore site biekie kon inspeksie doen of sommer met jou foon se kamera binne in die kamer gekyk, net dalk sien jy iets
Ek hiet die stikkie koper ondek in my kettie se kamer met my gespook ..... ook nadat hy van die smid af gekom het.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Neewat DD. Nou kan hulle daai roer maar druk! Het jy hulle al aangevat oor die skade?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Ek het my geld terug gevra maar my versoek is van die hand gewys.Hulle is oortuig die geweer funksioneer volgens spesifikasie.Hulle het vir die gebreekte extractor verskoning gevra en vir my n vervanging aangestuur, die ander merke geen kommentaar .Malan123 wrote:Neewat DD. Nou kan hulle daai roer maar druk! Het jy hulle al aangevat oor die skade?
As hierdie saak nie op n gemoedelike wyse opgelos word, sal ek nie my weg oopsien om die Sabbati produk vir voornemende kopers te kan aanbeveel nie.Ek het in goedertrou R30 000.00 betaal vir die geweer en volgens die spesifikasies seker verwagtinge gehad in terme van swaar koeëls met hoe bc wat nog geskik sal wees vir kopskote op klein wild . D it is nou die tweede loop en die eienskappe bly die selfde hoe stadiger die tromp snelheid hoe meer konstant is die groepe.
In die eerste plek is dit nie my verwagting dat ek as verbruiker die geweer se potensiële werkverrigting moet inperk om by n konstante resultaat uit te kom nie .
Ek is vas oortuig as die geweer met 'n konvensionele loop toegerus word sal hy aan my verwagtinge voldoen.
DD
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 22-250 COUNTACH
Stem saam met jou op hierdie een, ek mag verkeerd wees maar as die MRR so goed was hoekom maak die groot name in lope nie gebruik daarvan nie. Dit is absurd dat die geweer net met een koel oordentlik kan skiet en dit teen 'n premie as dit dit by aankoop prys kom. Sterkte kan net dink dink hoe naar jy moet wees. Dit blyk dat Sabatti nog nie hulle naverkoop diens opgeskerp het nie, ek sou ook in lig van nog 'n probleem met die gewere hulle nie aanbeveel nie.Diesel Dog wrote:Ek het my geld terug gevra maar my versoek is van die hand gewys.Hulle is oortuig die geweer funksioneer volgens spesifikasie.Hulle het vir die gebreekte extractor verskoning gevra en vir my n vervanging aangestuur, die ander merke geen kommentaar .Malan123 wrote:Neewat DD. Nou kan hulle daai roer maar druk! Het jy hulle al aangevat oor die skade?
As hierdie saak nie op n gemoedelike wyse opgelos word, sal ek nie my weg oopsien om die Sabbati produk vir voornemende kopers te kan aanbeveel nie.Ek het in goedertrou R30 000.00 betaal vir die geweer en volgens die spesifikasies seker verwagtinge gehad in terme van swaar koeëls met hoe bc wat nog geskik sal wees vir kopskote op klein wild . D it is nou die tweede loop en die eienskappe bly die selfde hoe stadiger die tromp snelheid hoe meer konstant is die groepe.
In die eerste plek is dit nie my verwagting dat ek as verbruiker die geweer se potensiële werkverrigting moet inperk om by n konstante resultaat uit te kom nie .
Ek is vas oortuig as die geweer met 'n konvensionele loop toegerus word sal hy aan my verwagtinge voldoen.
DD
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Ek sal my bek.akDiesel Dog wrote:Ek weet nie hoeveel vertroue ek in n besigheid se opinie kan he as hulle my geweer so terugstuur na hulle aan hom gewerk het en getoets het.
Extractor gebreek, Blykbaar moes hy met die laaste skoot wat hulle geskiet het gebreek het want die dop het vasgesit .
http://oi67.tinypic.com/2u6lb4l.jpg
Die merke vermoed ek het iets te doen met die dop wat vas gesit het, geen verduideliking by navraag.
http://oi64.tinypic.com/2urtich.jpg
Die thread protector het ek nie betaal nie ,hulle het dit vir my laat doen vir die ongerief wat ek moes verduur terwyl daar aan die geweer gewerk word.Die opneuker op sy rant het ook verniet saam gekom
http://oi64.tinypic.com/212g7jt.jpg
DD
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Dit lyk nie asof die sluit knokke die selde kontak area het nie !
http://oi63.tinypic.com/2a5fzuw.jpg
DD
http://oi63.tinypic.com/2a5fzuw.jpg
DD
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Jy is reg maar ek het gewere wat se kontak baie swakker is en baie beter skiet as daai roer.Diesel Dog wrote:Dit lyk nie asof die sluit knokke die selde kontak area het nie !
http://oi63.tinypic.com/2a5fzuw.jpg
DD
Ek vermoed iets met die loop is nie reg nie.
As jy klaar gevuurde doppe meet, is alles konsentries?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Het Rapala nie erens genoem dat hulle nie dieselfde foute as Surburban Guns wou maak nie en met die nuwe Sabbati's beter diens wil lewer nie?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 22-250 COUNTACH
Korrek!joe rocket wrote:Het Rapala nie erens genoem dat hulle nie dieselfde foute as Surburban Guns wou maak nie en met die nuwe Sabbati's beter diens wil lewer nie?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Dit mag so wees maar by die ou plek moes jy met n baksteen praat nou skat ek jy moet met n passer praat want die redeneer net om sy eie 3 skoot gat, en wat die ergste is hulle glo hulle is reg.joe rocket wrote:Het Rapala nie erens genoem dat hulle nie dieselfde foute as Surburban Guns wou maak nie en met die nuwe Sabbati's beter diens wil lewer nie?
DD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Miskien moet jy n rol doring draad vir hulle stuur en kyk of hulle die ook deur hulle alie kan trek.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Vandag 380km rondtrip gemaak om die komponente bymekaar te kry in n last ditch poging om die geweer aan die skiet te kry.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180629/9b4796b4868cd56071649feebe86a8fe.jpg
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180629/9b4796b4868cd56071649feebe86a8fe.jpg
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 22-250 COUNTACH
hou vir jou duim vas
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Hou regtig ook duim vas vir jou DD.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Drie skote geskiet vir spoed kalibrasie 34.7gr, n540, 69gr scenar, tpl 64.6mm, gem spoed 3525fps ,es 41fps '
Kan die QL manne vir my kyk of die lading reg lyk asb.
DD
Kan die QL manne vir my kyk of die lading reg lyk asb.
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Refresh my memory
Case capacity
Case trim length
Bullet code
Case capacity
Case trim length
Bullet code
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Case capacity 45.5 grH20
Case trim length 46.5mm
Bullet code GB541
DD
Case trim length 46.5mm
Bullet code GB541
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 22-250 COUNTACH
46.50mm 
Thats 2.00mm shorter than SAAMI max trim length
You sure ?
Thats 2.00mm shorter than SAAMI max trim length
You sure ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
TYPO sorry 48.5mmDale SH wrote:46.50mm
Thats 2.00mm shorter than SAAMI max trim length
You sure ?
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 22-250 COUNTACH
The bullet is very short
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180629/c7f05502465722fdeb3bb4a0fa0c7b7b.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180629/c7f05502465722fdeb3bb4a0fa0c7b7b.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Last edited by Diesel Dog on Fri Jun 29, 2018 7:08 pm, edited 1 time in total.
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Stop the bus.
This is more or less where you should be.
Sit dowwn before I post where you actually are
This is more or less where you should be.
Sit dowwn before I post where you actually are
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 22-250 COUNTACH
Your burn rate is completely unrealistic.
What is your jump to the rifling ?
Typo in your chrony reading ?