22-250 COUNTACH

Locked
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by joe rocket »

Diesel Dog wrote:
Armand Steenkamp wrote:Dit se nie baie vir Sabatti se naverkope diens nie.... kan iemand hulle nie verwys na die draad nie?? Dis nie reg nie. Nou n n man ontevrede met n roer wat jy nooit gaan gebeuik nie. Jy kan ni wild oes met monoliete en gebondekern koels nie. Jy kan seker maar dis ver van idiaal. Ek sou ook nie doe geweer kon verkoop aan iemand anders nie. Ek glo ook jy gaan maar sukkel om hom verkoop te kry.
Tot op hede was die ondersteuning van die invoerder goed,dit is net nou dat hulle standpunt ingeneem het dat die geweer reg is dat ek met hulle verskil.

DD
Invoerder se m0€r my Howa groep met 5 verskillende koele. Daai "kite" kan nie vlieg nie. Almal is groot mense hulle moet verandwoordelikheid neem en agter hulle produk staan. Hierdie roer kos nie bietjie geld nie. Dink net Howa R 10k Sabatti R28k, maar jy kan net een koeel skiet daar doer op die hoëveld, regtig, gaan hulle jou n plaas koop daar? Net om een koel te kan skiet????? Hulle moet jou n nuwe roer gee.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

Ek weet nie hoeveel vertroue ek in n besigheid se opinie kan he as hulle my geweer so terugstuur na hulle aan hom gewerk het en getoets het.
Extractor gebreek, Blykbaar moes hy met die laaste skoot wat hulle geskiet het gebreek het want die dop het vasgesit .
http://oi67.tinypic.com/2u6lb4l.jpg

Die merke vermoed ek het iets te doen met die dop wat vas gesit het, geen verduideliking by navraag.

http://oi64.tinypic.com/2urtich.jpg

Die thread protector het ek nie betaal nie ,hulle het dit vir my laat doen vir die ongerief wat ek moes verduur terwyl daar aan die geweer gewerk word.Die opneuker op sy rant het ook verniet saam gekom

http://oi64.tinypic.com/212g7jt.jpg

DD
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by jankraay »

Nee wat...hulle kan hom maar druk.

Vat hulle vas!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: 22-250 COUNTACH

Post by jdpretorius »

jy het rede om sommer lelik omgekrap te wees !
het jy dalk al met 'n bore site biekie kon inspeksie doen of sommer met jou foon se kamera binne in die kamer gekyk, net dalk sien jy iets

Ek hiet die stikkie koper ondek in my kettie se kamer met my gespook ..... ook nadat hy van die smid af gekom het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Malan123 »

Neewat DD. Nou kan hulle daai roer maar druk! Het jy hulle al aangevat oor die skade?
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

Malan123 wrote:Neewat DD. Nou kan hulle daai roer maar druk! Het jy hulle al aangevat oor die skade?
Ek het my geld terug gevra maar my versoek is van die hand gewys.Hulle is oortuig die geweer funksioneer volgens spesifikasie.Hulle het vir die gebreekte extractor verskoning gevra en vir my n vervanging aangestuur, die ander merke geen kommentaar .

As hierdie saak nie op n gemoedelike wyse opgelos word, sal ek nie my weg oopsien om die Sabbati produk vir voornemende kopers te kan aanbeveel nie.Ek het in goedertrou R30 000.00 betaal vir die geweer en volgens die spesifikasies seker verwagtinge gehad in terme van swaar koeëls met hoe bc wat nog geskik sal wees vir kopskote op klein wild . D it is nou die tweede loop en die eienskappe bly die selfde hoe stadiger die tromp snelheid hoe meer konstant is die groepe.

In die eerste plek is dit nie my verwagting dat ek as verbruiker die geweer se potensiële werkverrigting moet inperk om by n konstante resultaat uit te kom nie .

Ek is vas oortuig as die geweer met 'n konvensionele loop toegerus word sal hy aan my verwagtinge voldoen.

DD
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Swede »

Stem saam met jou op hierdie een, ek mag verkeerd wees maar as die MRR so goed was hoekom maak die groot name in lope nie gebruik daarvan nie. Dit is absurd dat die geweer net met een koel oordentlik kan skiet en dit teen 'n premie as dit dit by aankoop prys kom. Sterkte kan net dink dink hoe naar jy moet wees. Dit blyk dat Sabatti nog nie hulle naverkoop diens opgeskerp het nie, ek sou ook in lig van nog 'n probleem met die gewere hulle nie aanbeveel nie.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Capt. Yoda »

Diesel Dog wrote:Ek weet nie hoeveel vertroue ek in n besigheid se opinie kan he as hulle my geweer so terugstuur na hulle aan hom gewerk het en getoets het.
Extractor gebreek, Blykbaar moes hy met die laaste skoot wat hulle geskiet het gebreek het want die dop het vasgesit .
http://oi67.tinypic.com/2u6lb4l.jpg

Die merke vermoed ek het iets te doen met die dop wat vas gesit het, geen verduideliking by navraag.

http://oi64.tinypic.com/2urtich.jpg

Die thread protector het ek nie betaal nie ,hulle het dit vir my laat doen vir die ongerief wat ek moes verduur terwyl daar aan die geweer gewerk word.Die opneuker op sy rant het ook verniet saam gekom

http://oi64.tinypic.com/212g7jt.jpg

DD
Ek sal my bek.ak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

Dit lyk nie asof die sluit knokke die selde kontak area het nie !
http://oi63.tinypic.com/2a5fzuw.jpg

DD
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Apie »

Diesel Dog wrote:Dit lyk nie asof die sluit knokke die selde kontak area het nie !
http://oi63.tinypic.com/2a5fzuw.jpg

DD
Jy is reg maar ek het gewere wat se kontak baie swakker is en baie beter skiet as daai roer.

Ek vermoed iets met die loop is nie reg nie.

As jy klaar gevuurde doppe meet, is alles konsentries?

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by joe rocket »

Het Rapala nie erens genoem dat hulle nie dieselfde foute as Surburban Guns wou maak nie en met die nuwe Sabbati's beter diens wil lewer nie?
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Swede »

joe rocket wrote:Het Rapala nie erens genoem dat hulle nie dieselfde foute as Surburban Guns wou maak nie en met die nuwe Sabbati's beter diens wil lewer nie?
Korrek!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

joe rocket wrote:Het Rapala nie erens genoem dat hulle nie dieselfde foute as Surburban Guns wou maak nie en met die nuwe Sabbati's beter diens wil lewer nie?
Dit mag so wees maar by die ou plek moes jy met n baksteen praat nou skat ek jy moet met n passer praat want die redeneer net om sy eie 3 skoot gat, en wat die ergste is hulle glo hulle is reg.

DD
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by joe rocket »

Miskien moet jy n rol doring draad vir hulle stuur en kyk of hulle die ook deur hulle alie kan trek.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

Vandag 380km rondtrip gemaak om die komponente bymekaar te kry in n last ditch poging om die geweer aan die skiet te kry.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180629/9b4796b4868cd56071649feebe86a8fe.jpg

DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: 22-250 COUNTACH

Post by jdpretorius »

hou vir jou duim vas

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Jaco Bezuidenhout »

Hou regtig ook duim vas vir jou DD.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

Drie skote geskiet vir spoed kalibrasie 34.7gr, n540, 69gr scenar, tpl 64.6mm, gem spoed 3525fps ,es 41fps '
Kan die QL manne vir my kyk of die lading reg lyk asb.

DD
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Dale SH »

Refresh my memory
Case capacity
Case trim length
Bullet code
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

Case capacity 45.5 grH20
Case trim length 46.5mm
Bullet code GB541

DD
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Dale SH »

46.50mm ???
Thats 2.00mm shorter than SAAMI max trim length
You sure ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

Dale SH wrote:46.50mm ???
Thats 2.00mm shorter than SAAMI max trim length
You sure ?
TYPO sorry 48.5mm

DD
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Diesel Dog »

The bullet is very short

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180629/c7f05502465722fdeb3bb4a0fa0c7b7b.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Last edited by Diesel Dog on Fri Jun 29, 2018 7:08 pm, edited 1 time in total.
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Dale SH »

Stop the bus.
This is more or less where you should be.
Sit dowwn before I post where you actually are
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 22-250 COUNTACH

Post by Dale SH »

Your burn rate is completely unrealistic.
What is your jump to the rifling ?
Typo in your chrony reading ?