Lisensies
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Jy bel 012 353 6111. Wanneer die stemmetjie aan die ander kant jou welkom heet druk jy 2 op jou keypad en so 2 sekondes later weer. Dan sal daar iemand optel wat jou sal vra vir IDnr en dan kry jy jou antwoord. Wees uiters beleefd en as jy dit oor jou gemoed kan kry maak 'n grappie of twee ook. Ek het altyd vir hulle gevra of daar nie 'n "special button" is vir my aansoek nie. Lekker gelag daaroor elke keer. Dalk het dit gehelp.
-
cvil
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Oct 09, 2012 10:18 pm
Re: Lisensies
Het myne gekry! Een nuut, een hernuwing.
260 Rem (nuut):
Ingedien: 2 Des 2015, Wierdabrug.
SMS van CFR: 23 Des 2015.
Baie gebel, geen beweging.
In for consideration: 7 Apr 2016.
Goedgekeur: 18 Mei 2016.
SMS van DFO: 5 Jun 2016. Op die Sondag, die mense by Wierdabrug doen goeie werk en is nie deel van die probleem nie.
Ek het na 90 werksdae 'n epos aan CFR gestuur volgens die boodskap as jy bel, geen reply gekry nie.
Die hermuwing is 2 Feb 2016 ingedien en volgens SMS 5 Maart 2016 voltooi. Kaartjie het nooit gekom nie en DFO het gevra vir herdruk. Kaartjie 6 Jun 2016 saam nuwe lisensie gekry.
Nou is ek besig met doppe...

- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Lisensies
Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016
Goedgekeur : 09 Junie 2016
Kaartjie gedruk : 10 Junie 2016
Ek sal Maandag my kaartjie en pistool gaan afhaal want ek gaan ongelukkig more bietjie veld toe

Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Het enigiemand onlangs (in PTA Oos) by Garsfontein SAPS ingehandig?
My bevoegdheid aansoek vir handgeweer lê al by hulle vir 3&1/2 maande, nog nie cfr toe gestuur nie.
Hulle reken hulle is "back logged"
My bevoegdheid aansoek vir handgeweer lê al by hulle vir 3&1/2 maande, nog nie cfr toe gestuur nie.
Hulle reken hulle is "back logged"
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Ek het 'n week terug 'n nuwe aansoek daar ingehandig. So ruk terug het dit 'n maand gevat voor hy die stasie verlaat, maar ek is bevrees as ek die bokse en bokse vol aansoek daar sien staan gaan dit langer vat voor hy aan gaan beweeg. Ek hoop ek is verkeerd. Ek het nog geen sms gekry nie.Ashley wrote:Het enigiemand onlangs (in PTA Oos) by Garsfontein SAPS ingehandig?
My bevoegdheid aansoek vir handgeweer lê al by hulle vir 3&1/2 maande, nog nie cfr toe gestuur nie.
Hulle reken hulle is "back logged"
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Nou net weer van die foon af geklim met hulle...dit klink nie goed nie. Sê myne kan nog tot n maand daar lê (dan is dit al meer as 4mnde) voor hy eers afgestuur word soos dinge nou daar gaan.
Hulle is blykbaar ge"flood" met aansoeke die laaste 2 maande.
Hulle is blykbaar ge"flood" met aansoeke die laaste 2 maande.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Huntex se skuld! HahaAshley wrote:Nou net weer van die foon af geklim met hulle...dit klink nie goed nie. Sê myne kan nog tot n maand daar lê (dan is dit al meer as 4mnde) voor hy eers afgestuur word soos dinge nou daar gaan.
Hulle is blykbaar ge"flood" met aansoeke die laaste 2 maande.

Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Ek dink die "flood" is as gevolg van baie hernuwings wat nou moes skielik in voor 90 dae voor die tyd. Ek praat nou van Garsfontein SAPS, want hulle dek 'n groot area en so vinnige verandering in die wet veroorsaak sulke tipe kongestie.Ashley wrote:Nou net weer van die foon af geklim met hulle...dit klink nie goed nie. Sê myne kan nog tot n maand daar lê (dan is dit al meer as 4mnde) voor hy eers afgestuur word soos dinge nou daar gaan.
Hulle is blykbaar ge"flood" met aansoeke die laaste 2 maande.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Wulf wrote: Huntex se skuld! Haha
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Lisensies
Ek het op 6 Junie 'n sms ontvang wat sê my aansoek "is receiving attention at CFR". Ek het 'n week later op 13 Junie identies dieselfde sms ontvang.
Is daar enige rede vir my om te begin opgewonde raak???
Is daar enige rede vir my om te begin opgewonde raak???
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
bel en hoor dalk is hy goedgekeur
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Lisensies
Het dieselfde ervaring gehad. Dfo mag niks sê of doen nie.
Al wat hy genoem het is nuwe lisensies sal nou tussen 6mnde en 8 mnde eem om te finaliseer.Ek ook maar redelik ekommerd oor die 2 identiese sms'e net mooi n maand uitmekaar .
Al wat hy genoem het is nuwe lisensies sal nou tussen 6mnde en 8 mnde eem om te finaliseer.Ek ook maar redelik ekommerd oor die 2 identiese sms'e net mooi n maand uitmekaar .
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Lisensies
CZ P07 Sec-16
Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016
Goedgekeur : 09 Junie 2016
Vuurwapen afgegaal - 21 Junie 2016
Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016
Goedgekeur : 09 Junie 2016
Vuurwapen afgegaal - 21 Junie 2016
Last edited by HeinrichPrinsloo on Wed Jun 22, 2016 9:06 am, edited 1 time in total.
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Lisensies
My CZ Duty is afgekeur oor ek nie 'n "machine gun" mag hê nie. Appeal is in - sal nouVdWalt wrote:Nou net gehoor my pistol se lisensie is afgekeur .... weet nog nie hoekom nie.
kyk of die 90dae ding aan hulle kant werk.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Lisensies
Dis nie goed vir my geestes-toestand om te bel nie. Eergister bel ek en dadelik word ek vertel "Eish, the sistam is down". Ek wag 1 minuut en bel weer en daar werk hulle "sistam". Wonderwerke gebeur nog en by hulle sommer in een minuut.
Vandag bel ek weer en nou is die "system" weer down en ek word gevra om na 3 uur vanmiddag weer te bel. Die persoon reken my dan sal die system nie meer down wees nie..................................
Vandag bel ek weer en nou is die "system" weer down en ek word gevra om na 3 uur vanmiddag weer te bel. Die persoon reken my dan sal die system nie meer down wees nie..................................
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Daai sistam is op want ek het halfuur terug almal van Bellville tot daar bo geref oor ek nog nie my kaartjie gekry het.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Ek kan nie praat van die kaartjie nie maar dinge beweeg darem nog. My 9.3 se lisensie is goedgekeur. Tick tock. Dis 15 Maart ingegee, toe weens mense wat deriekk is, is dit maand later eers provinsie toe
So van 14 April tot nou nie TE sleg nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Ek wag nogsteeds vir kaartjie
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: Lisensies
Lyk my almal in Gauteng gaan maar 'n rukkie wag vir hulle kaartjies!
Hier is die terugvoer van die DFO in verband met my swaer se lisensie wat al 09 Mei goedgekeur is:
"Was vandag by hoofkantoor. Die masjiene is stukkend.
Hulle kan nie se hoe lank ons nog gaan wag vir kaartjies nie"
Hier is die terugvoer van die DFO in verband met my swaer se lisensie wat al 09 Mei goedgekeur is:
"Was vandag by hoofkantoor. Die masjiene is stukkend.
Hulle kan nie se hoe lank ons nog gaan wag vir kaartjies nie"
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Lisensies
Shoe
darem myne laas week gekry
darem myne laas week gekry
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Lisensies
My swaer se lisensie goedgekeur 9 junie en het laasweek kaartjie gekry.
Sent from my GT-I9505 using Tapatalk
Sent from my GT-I9505 using Tapatalk
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: Lisensies
Lisensies nounet goedgekeur!
Proses Opsomming:
Bevoegdheid
Ingehandig: 4 Feb 2016
DFO SMS: 5 Feb 2016
CFR 1st SMS: 24 Feb 2016
CFR 2de SMS: 3 Mar 2016
Goedgekeur (ingebel): 7 Apr 2016
Lisensie vir .30-06 & haelgeweer
Ingehandig: 11 April 2016
DFO SMS: 13 April 2016
CFR 1st SMS: 22 April 2016
CFR 2de SMS: 5 Mei 2016
Goedgekeur (ingebel): 6 Julie2016
Dae: 87
Werksdae: 63
Wag nou vir die kaartjies!
Proses Opsomming:
Bevoegdheid
Ingehandig: 4 Feb 2016
DFO SMS: 5 Feb 2016
CFR 1st SMS: 24 Feb 2016
CFR 2de SMS: 3 Mar 2016
Goedgekeur (ingebel): 7 Apr 2016
Lisensie vir .30-06 & haelgeweer
Ingehandig: 11 April 2016
DFO SMS: 13 April 2016
CFR 1st SMS: 22 April 2016
CFR 2de SMS: 5 Mei 2016
Goedgekeur (ingebel): 6 Julie2016
Dae: 87
Werksdae: 63
Wag nou vir die kaartjies!
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensies
Gister 'n SMS gekry my .223 kry aandag by die cfr.
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Lisensies
Was gou vanoggend by ons DFO om nuwe lisensie aansoek in te dien. Hulle werk nou net op afspraak basis. Eerste opening is eers September om aansoek in te dien. Belaglik!!!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensies
Hulle taak al hoe meer belaglik, watter dorp se DFO is dit?