Lisensies

Post Reply
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Jy bel 012 353 6111. Wanneer die stemmetjie aan die ander kant jou welkom heet druk jy 2 op jou keypad en so 2 sekondes later weer. Dan sal daar iemand optel wat jou sal vra vir IDnr en dan kry jy jou antwoord. Wees uiters beleefd en as jy dit oor jou gemoed kan kry maak 'n grappie of twee ook. Ek het altyd vir hulle gevra of daar nie 'n "special button" is vir my aansoek nie. Lekker gelag daaroor elke keer. Dalk het dit gehelp.
cvil
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Oct 09, 2012 10:18 pm

Re: Lisensies

Post by cvil »

Het myne gekry! Een nuut, een hernuwing.

260 Rem (nuut):
Ingedien: 2 Des 2015, Wierdabrug.
SMS van CFR: 23 Des 2015.
Baie gebel, geen beweging.
In for consideration: 7 Apr 2016.
Goedgekeur: 18 Mei 2016.
SMS van DFO: 5 Jun 2016. Op die Sondag, die mense by Wierdabrug doen goeie werk en is nie deel van die probleem nie.

Ek het na 90 werksdae 'n epos aan CFR gestuur volgens die boodskap as jy bel, geen reply gekry nie.

Die hermuwing is 2 Feb 2016 ingedien en volgens SMS 5 Maart 2016 voltooi. Kaartjie het nooit gekom nie en DFO het gevra vir herdruk. Kaartjie 6 Jun 2016 saam nuwe lisensie gekry.

Nou is ek besig met doppe...
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016

Goedgekeur : 09 Junie 2016
Kaartjie gedruk : 10 Junie 2016


Ek sal Maandag my kaartjie en pistool gaan afhaal want ek gaan ongelukkig more bietjie veld toe
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Het enigiemand onlangs (in PTA Oos) by Garsfontein SAPS ingehandig?
My bevoegdheid aansoek vir handgeweer lê al by hulle vir 3&1/2 maande, nog nie cfr toe gestuur nie.
Hulle reken hulle is "back logged" ???
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Ashley wrote:Het enigiemand onlangs (in PTA Oos) by Garsfontein SAPS ingehandig?
My bevoegdheid aansoek vir handgeweer lê al by hulle vir 3&1/2 maande, nog nie cfr toe gestuur nie.
Hulle reken hulle is "back logged" ???
Ek het 'n week terug 'n nuwe aansoek daar ingehandig. So ruk terug het dit 'n maand gevat voor hy die stasie verlaat, maar ek is bevrees as ek die bokse en bokse vol aansoek daar sien staan gaan dit langer vat voor hy aan gaan beweeg. Ek hoop ek is verkeerd. Ek het nog geen sms gekry nie.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Nou net weer van die foon af geklim met hulle...dit klink nie goed nie. Sê myne kan nog tot n maand daar lê (dan is dit al meer as 4mnde) voor hy eers afgestuur word soos dinge nou daar gaan.

Hulle is blykbaar ge"flood" met aansoeke die laaste 2 maande.
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Ashley wrote:Nou net weer van die foon af geklim met hulle...dit klink nie goed nie. Sê myne kan nog tot n maand daar lê (dan is dit al meer as 4mnde) voor hy eers afgestuur word soos dinge nou daar gaan.

Hulle is blykbaar ge"flood" met aansoeke die laaste 2 maande.
Huntex se skuld! HahaImage
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Ashley wrote:Nou net weer van die foon af geklim met hulle...dit klink nie goed nie. Sê myne kan nog tot n maand daar lê (dan is dit al meer as 4mnde) voor hy eers afgestuur word soos dinge nou daar gaan.

Hulle is blykbaar ge"flood" met aansoeke die laaste 2 maande.
Ek dink die "flood" is as gevolg van baie hernuwings wat nou moes skielik in voor 90 dae voor die tyd. Ek praat nou van Garsfontein SAPS, want hulle dek 'n groot area en so vinnige verandering in die wet veroorsaak sulke tipe kongestie.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Wulf wrote: Huntex se skuld! Haha
:laugh: :laugh: :laugh:
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Lisensies

Post by Hansieslim »

Ek het op 6 Junie 'n sms ontvang wat sê my aansoek "is receiving attention at CFR". Ek het 'n week later op 13 Junie identies dieselfde sms ontvang.

Is daar enige rede vir my om te begin opgewonde raak???
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

bel en hoor dalk is hy goedgekeur
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Lisensies

Post by vriell »

Het dieselfde ervaring gehad. Dfo mag niks sê of doen nie.
Al wat hy genoem het is nuwe lisensies sal nou tussen 6mnde en 8 mnde eem om te finaliseer.Ek ook maar redelik ekommerd oor die 2 identiese sms'e net mooi n maand uitmekaar .
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

CZ P07 Sec-16

Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016

Goedgekeur : 09 Junie 2016
Vuurwapen afgegaal - 21 Junie 2016
Last edited by HeinrichPrinsloo on Wed Jun 22, 2016 9:06 am, edited 1 time in total.
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Lisensies

Post by VdWalt »

VdWalt wrote:Nou net gehoor my pistol se lisensie is afgekeur .... weet nog nie hoekom nie.
My CZ Duty is afgekeur oor ek nie 'n "machine gun" mag hê nie. Appeal is in - sal nou
kyk of die 90dae ding aan hulle kant werk.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Lisensies

Post by Hansieslim »

Dis nie goed vir my geestes-toestand om te bel nie. Eergister bel ek en dadelik word ek vertel "Eish, the sistam is down". Ek wag 1 minuut en bel weer en daar werk hulle "sistam". Wonderwerke gebeur nog en by hulle sommer in een minuut.

Vandag bel ek weer en nou is die "system" weer down en ek word gevra om na 3 uur vanmiddag weer te bel. Die persoon reken my dan sal die system nie meer down wees nie..................................
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Daai sistam is op want ek het halfuur terug almal van Bellville tot daar bo geref oor ek nog nie my kaartjie gekry het.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

Ek kan nie praat van die kaartjie nie maar dinge beweeg darem nog. My 9.3 se lisensie is goedgekeur. Tick tock. Dis 15 Maart ingegee, toe weens mense wat deriekk is, is dit maand later eers provinsie toe :( So van 14 April tot nou nie TE sleg nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Ek wag nogsteeds vir kaartjie
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Re: Lisensies

Post by TheBus »

Lyk my almal in Gauteng gaan maar 'n rukkie wag vir hulle kaartjies!

Hier is die terugvoer van die DFO in verband met my swaer se lisensie wat al 09 Mei goedgekeur is:

"Was vandag by hoofkantoor. Die masjiene is stukkend.

Hulle kan nie se hoe lank ons nog gaan wag vir kaartjies nie"
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

Shoe
darem myne laas week gekry
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

My swaer se lisensie goedgekeur 9 junie en het laasweek kaartjie gekry.

Sent from my GT-I9505 using Tapatalk
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Re: Lisensies

Post by TheBus »

Lisensies nounet goedgekeur!

Proses Opsomming:

Bevoegdheid
Ingehandig: 4 Feb 2016
DFO SMS: 5 Feb 2016
CFR 1st SMS: 24 Feb 2016
CFR 2de SMS: 3 Mar 2016
Goedgekeur (ingebel): 7 Apr 2016

Lisensie vir .30-06 & haelgeweer

Ingehandig: 11 April 2016
DFO SMS: 13 April 2016
CFR 1st SMS: 22 April 2016
CFR 2de SMS: 5 Mei 2016
Goedgekeur (ingebel): 6 Julie2016

Dae: 87
Werksdae: 63

Wag nou vir die kaartjies!
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Gister 'n SMS gekry my .223 kry aandag by die cfr.


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Lisensies

Post by Smitstertjies »

Was gou vanoggend by ons DFO om nuwe lisensie aansoek in te dien. Hulle werk nou net op afspraak basis. Eerste opening is eers September om aansoek in te dien. Belaglik!!!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Hulle taak al hoe meer belaglik, watter dorp se DFO is dit?


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Post Reply