Lisensies

Post Reply
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Petrus.nel wrote:Myne ook darm vandag tuis.


Tikka T3 hunter 308
Geniet hom

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
Tal
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm

Re: Lisensies

Post by Tal »

ruaanb wrote:
Tal wrote:Na 7weke voor my aansoek by provinsiaal was, het ek maandag sms gekry hys by provincial, vandag sms gekry hys by CFR! Daai is vinnig gewees, hopelik oor n week of 2 is die ding klaar!!!
Jy gaan nog lank wag....
Sal jou op hoogte hou hehe.
sean
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Aug 07, 2013 7:47 pm

Re: Lisensies

Post by sean »

sean wrote:My 308 aansoek is vandag ontvang by cfr. Sal julle op hoogte hou van vordering
Vandag in for consideration
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Lisensies

Post by gbvl »

Hoe lank vat dit gewoonlik na dit in is vir consideration of is ook een van daai onbekendes

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensies

Post by Forester »

Myne lê al vanaf 20 April in consideration. Blykbaar vat dit tot en met 6 weke, ander sê weer 2-3 weke...
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

gbvl wrote:Hoe lank vat dit gewoonlik na dit in is vir consideration of is ook een van daai onbekendes

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Ja dis soos om die vierkantswortel van 'n appel uit werk en dit dan te maal met 2 slukke water.
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Lisensies

Post by Lamtjop »

My aansoek 9 Nov 2015 ingedien gister glo goedgekeur. HOOGTYD
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Hier is nou n lekker storie, en ek wil weereens vir Kobus Jagtersreg vrek baie dankie se vir sy aandeel op verskeie vlakke met die twee aansoeke.

Verlede jaar 12 April koop ek n 12br CZ Redhead vir my vir my 40ste verjaardag. Onttrend n week later gee ek aansoek by Garsfontein SAPS in, en begin maar geduldig wag. Die aansoek le drie maande by Garsfontein waar hulle net se hulle is besig hulle sal nog die agterstand inhaal. Lang storie kort, keur SAPS my lisensie af 15 Desember 2015. Ek neem dit maar op die ken en doen weer aansoek vir dieselfde geweer 15 Januarie 2016. Middel Feb bel hulle my en vra vir my bewys van betaling. Ek ry sommer dadelik daar om en bied aan om weer te betaal, net om die ding aan die loop te kry, maar die persoon se moet nie bekommer ek sal dit uitsorteer. Ne verskeie navraag en gesprekke en emails met die stasie bevelvoerder, gaan betaal ek toe tog maar weer op 10 April. Nou her is die mooi gedeelte. Die stelsel wys dat die aansoek steeds in Garsfontein le, alhoewel hulle my verseker dat dit nie die geval is nie. Dit is nou soos vanmore 16/05/2016.

Intussen koop ek einde Feb vir my n Tikka T3x .308 Super Varmint, met n beklemming dat my lisensie weer die roete moet loop. Langs storie kort gee ek die .308 se aansoek sowel as twee tydelike aansoeke vir die 12br en .308 in op een dag, en Vrydag drie weke later kry ek n sms wat se dat die tydelike aansoek goedgekeur is.

Vandag gaan ek die 12br haal, en Ram moet maar help met die Tikka. Hopelik is hy ook voor die einde van die week in my kluis.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Tal
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm

Re: Lisensies

Post by Tal »

Vandag my 2de sms van CFR gekry
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Lisensies

Post by Friedland »

Hoe lank vat n competency nou deesdae? Ek het 10 Mei n sms gekry wat se receiving attention at DFO. Het in Stellenbosch ingegee.

Baie dankie
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Lisensies

Post by fanie.myburgh »

My creedmoor se lesnsie is vrydag goed gekeur. 3de feb in gegee. Nou wag ek vir die kaartjie dan kan hy huis toe kom.. Weet iemand hoelank neem dit vir die kaartjie om in die kaap uit tekom??

Sent from my E5823 using Tapatalk
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

My .223 Rem aansoek is nou in met al die bykomstige papierwerk wat onlangs by gekom het. Hoop nie hy vat te lank nie.


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

fanie.myburgh wrote:My creedmoor se lesnsie is vrydag goed gekeur. 3de feb in gegee. Nou wag ek vir die kaartjie dan kan hy huis toe kom.. Weet iemand hoelank neem dit vir die kaartjie om in die kaap uit tekom??

Sent from my E5823 using Tapatalk
Geluk Fanie.
Die kaartjies word in Belville gedruk. Jy kan die nommer skakel en hoor of hy al gedruk is: 0219501406.
Indien wel, kontak jou DFO en vra wanneer jy jou kaartjie kan optel. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Lisensies

Post by fanie.myburgh »

Dankie Gawie. Ekt my DFO gebel. Die kaartjie druk masjien is glo stukkend hier in die Kaap. Maar ek sal die nommer skakel en uitvind.
Nou moet ek by jou uitkom om tehelp die Howa se sneller bietjie tetune..

Groete

Sent from my E5823 using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Fanie bel hulle eerder en vra dat hulle seker maak dat dit in die queue is vir die printers wat wel werk. Daar is 3 printers as ek reg onthou na vorige gesprekke met hulle.
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Lisensies

Post by fanie.myburgh »

Ekt nou net gebel. "Its not printted yet, maybe next week". so nou wag ek maar.

Sent from my E5823 using Tapatalk
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Lisensies

Post by DriesdlR »

Hernuwing vir my 9mm Pistool ingedien einde Februarie 2016.

Het so pas die bevestiging gekry hy is goedgekeur.

Ek hoop die omdraaitye vir nuwe lisensies is dieselfde!!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

interessant. Myne is ook in daai tyd ingedien vir hernuwing. Ek hoop dit kom ook gou deur.
Jannie Welman
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Lisensies

Post by fanie.myburgh »

ruaanb wrote:Fanie bel hulle eerder en vra dat hulle seker maak dat dit in die queue is vir die printers wat wel werk. Daar is 3 printers as ek reg onthou na vorige gesprekke met hulle.
Volgens die vrou daar is hulle masjiene stukkend van maandag af en hulle sal kyk of iemand vandag na die masjiene kan kom kyk.. Sal maar maandag weer n lui gee.

Groete

Sent from my E5823 using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Eish sterkte Fanie.
Jaco123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 325
Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Jaco123 »

Goeie naand. JAGTERSREG (Kobus) het my seksie 16 aansoek begin Jan16 gedoen. Ek het aansoek ingegee die 19 Jan 16. Lisensie is goed gekeur 21 April 16. Ek het my lisensie gister gaan afhaal. Hoop julle manne het al reg gekom.
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

Aansoek ingedien: 13 April 2016
Ontvang by Provinsiaal: 29 April 2016
Ontvang by CFR : 09 Mei 2016
Eerste SMS : 16 Mei 2016
Tweede SMS : 23 Mei 2016
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Lisensies

Post by fanie.myburgh »

Die kaartjie masjiene in die kaap is nog stukkend. Van laas week af. Hulle het nog ni iemand gekry om dit reg temaak nie. Dis nou n gatslag.... Lyk my dit gaan langer vat vir my om die kaartjie tekry as om die lesensie goed gekeur tekry.

Sent from my E5823 using Tapatalk
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Sterkt Fanie! Hier bo in Pretoria het myne nie eers printers toe gegaan nie. Hy is goed gekeer 22 Maart en ek het al 'n reprint aangevra. Wag nog steed.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Fanie vra jou DFO vir n brief/permit wat wys dit is goedgekeur asook n brief van die kaartjie print span dat printers stukkend is. dalk kan jy so geholpe raak.
Post Reply