Page 8 of 12
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:38 pm
by visstok
Baie geluk Hugo se vriend en Klasie en no 4!!!!! Rol daai jakkalse so uit die nuwe stoele uit!!!!!
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:39 pm
by Hugo
Hy gan die brakke rol daar in Wolmerans stad
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:39 pm
by Dirkie
baie geluk aan al die manne wat gewen het.
Sal ma weer vogende jaar probeer.
Geniet die stoele en knou die jakke af!
Groete Dirkie
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:39 pm
by Pikkie
Hugo,
Dit sal werk as ek die stoel kan wen.
Aan al die wenner baie geluk.
Pikkie
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:40 pm
by Koos Barnard
Mense
ek weet nie waar ons freek verloor het nie, ongelukkig kan ek nie help met wie nommer vier is nie, ek het geen idee wie watter nommers het nie.
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:42 pm
by Marc
Koos Barnard wrote:
Mense
ek weet nie waar ons freek verloor het nie, ongelukkig kan ek nie help met wie nommer vier is nie, ek het geen idee wie watter nommers het nie.
Dankie vir die trekking Oom Koos

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:42 pm
by JACQUES BOTHA
Ag wat dan gesels ons manne maar so bietjie tjol hier teryl Freek gou die laaste stoel swys....
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:43 pm
by Pikkie
Freek het seker begin bou aan al die stoele
Pikkie
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:44 pm
by Koos Barnard
Het gou vir Freek gebel, hy het probleme met sy masjien. Nommer 4 is Henk100
Veels geluk aan al die wenners
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:44 pm
by JACQUES BOTHA
Koos --
Watter roer van jou is die maklikste om te laat groep
?
Jacques
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:46 pm
by Koos Barnard
Verseker my .30-06, hy gedra hom soos 'n .308
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:46 pm
by JACQUES BOTHA
Ok Ons verwag van die wenners om so vinnige 300 woorde opstel te skryf oor die "what when where and how --hy sy stoel gaan aanwend..
Ons begin van eerste na laaste ---Laat waai meraai
Jacques
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:47 pm
by JACQUES BOTHA
Mooi man ek wou se behalwe jou 308 natuurlik maar wou nie woorde in jou mond le nie..
lalalalalallaaaaaa
Jacques
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:48 pm
by Hugo
Wie het die meeste kaartjies verkoop?
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:48 pm
by JPS
JB,
Daai klink reg, laat waai manne

Baie geluk aan al die wenners, laat daai stoele werk!
Groete
Jp
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:49 pm
by Freek
Jammer manne maar Vodacom het nou heeltemal pas verloor met al die verkeer op die netwerk. Nommer 4 behoort aan Henk100... Baie geluk oom Henk, geniet en gebruik hom goed.
Ek gee maar so bietjie kans dat julle klaar koek en tee dan sal ek poog om voort te gaan met die res van die verigtinge.
Koos baie dankie vir jou hulp vanaand, ek waardeer dit.
Ek gee julle 10min, dan gaan ons voort... daar is nog een of 2 prysies wat uit gedeel moet word.
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:52 pm
by JACQUES BOTHA
Freek
aan jou Dankie vir jou Aaandel en skepping van die stoele loodjie ding dit hou hier so opwinding aan die gang --
Thanks Freek
Greetings Mooilooop
Jacques
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:55 pm
by Freek
Plesier Jakes, volgende jaar doen jy die trekking... is dit 'n deal? Hoe lyk dit my jy wil nou van jou toerusting ontslae raak of hou jy die jag raam en spitfire...?

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:55 pm
by Hugo
Ok hier gat hy!
Drie honnnnnnneeeeeerrrrrrrdddddddd woooooooooorrrrrrrrrdeeeeeeeeeee!!!!!!!
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:57 pm
by JACQUES BOTHA
Hugo
Dissie nodig om dit af te rammel nie---lag lag lag
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 8:00 pm
by Hugo
Eks half bitter ek moet daai stoel weg gee man,
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 8:02 pm
by JACQUES BOTHA
Hugo
Dis die lekkerste ding in die lewe is om iemand iets te gee?
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 8:03 pm
by Freek
OK manne, lyk of die netwerk verkeer so bietjie af gekoel het. Kom ons probeer weer...
Manne wat 4 kaartjies en meer gekoop het kry ook 'n netjiese toe knoop hemp met JARACAL en skietstoel logo's geborduur, hierdie manne is dan:
1. Ghoon
2. Marc
3. Janneman
4.Hugo
5.Francois du Toit
6.Die Jakkalsman FX3
7.Klasie
8.Boogjagter
en dan ook Francois Marais vir sy getroue samewerking... sy hemp virdien hy met lof

Baie geluk Francois, stuur vir my jou size en pos adres asb.
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 8:09 pm
by Marc
Koos Barnard wrote:
Verseker my .30-06, hy gedra hom soos 'n .308
Man nou dis nou 'n toeval, myne ook

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue Apr 03, 2012 8:11 pm
by Hugo
Net so Jaques, net so!