Vleisprysse

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Vleisprysse

Post by Ponkie »

Oom Chris

Ek het in die week 40 van my Meatmaster/Damara kruising lammers verkoop vir R17.00 op die hoef. Wat sal dit omtrent vergelyk in Oom se pryse? My Pa koop vee vir 'n abatoir in Uitenhage, maar alles lewendige gewig, so dis hoekom ek sommer vra vir interesantheid!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 28-31  MAART 2011

A 23 -- R42.00

AB 123 -- R36.00

B 123 -- R 35.00

C 123 -- R 30.00
 

Ponkie, jy moet darem baie jonk wees om vir my oom te s?, seker 12 :laugh:
Dit is baie maklik om dit uit tewerk. 

vat uitslag % en deel dit in die lewendige prys in of vat my prys en maal dit met die % vir die som vat ek 42 %(R17 deel 0.42 =R40.47) (R42 x 0.42=R17. 64)  As jou velle bruin  wol in ( vel is dan CCL)het sal die prys R40 wees dus het die koper op 42.5%uitslag gewerk wat in die kol is (R17 deel R40 = 42.5%)

Jy moet altyd onthou dat daar is soveel Faktore wat  uitslag% beinvloed. Ek gee nooit vir boer lewendige prys tensy ek nie sy skaap ken en in die kraal staan nie, en ek weet daar is boere wat net oor die skaal verkoop omdat hulle al by slagplase bedonner is. uitslag % op bv lammers wissel van 38% tot 52%

As jy die hele uitslag% ding mooi wil verstaan dan moet jy s? dan maak ons hofie daar oor oop, maar dit is a baie gevaarlike terrein  veral as daar drank betrokke is :laugh:( groot fights al by braaivleis vure gewees) :police: :police:

groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 28 MRT - 01 APL 2011

A 2-4  R27.50
AB 2-4 R24.50
B 2-4  R23.50
C 2-4  R21.50
Bulle  R21.50

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 4-8 APRIL 2011

A 23 -- R42.00

AB 123 -- R36.00

B 123 -- R 35.00

C 123 -- R 30.0
0 

groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 4-8/04/11

A 2-4  R27.80

AB 2 - R25.00

B 2-4  R24.00

C 2-4  R22.00

Bulle  R22.00

Groete Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 11-15 APRIL 2011

A 23 -- R42.00

AB 123 -- R36.00

B 123 -- R 35.00

C 123 -- R 30.00
 

groete Chris
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 18-20 APRIL 2011

A 23 -- R43.00

AB 123 -- R36.00

B 123 -- R 35.00

C 123 -- R 31.00
 

groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 18-21 APRIL 2011

A2 -4  R27.20

AB2 -4 R25.00

B2 -4  R23.50

C2 -4  R22.00

Bulle    R22.00


Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 25-29 APRIL 2011

A 23 -- R45.00

AB 123 -- R38.00

B 123 -- R 37.00

C 123 -- R 35.00
 

groete Chris
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Vleisprysse

Post by Freddie101 »

Chris
Is dit a.g.v. die paasnaweek wat die pryse op is? Reken jy dit sal daar bly want dit is goed vir die tyd van die jaar.

Hoe gaan dit met die siekte?
yol bolsun
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Vleisprysse

Post by Stefan764 »

Oom Fred

Ek gaan koop gou brood en melk by my Spar hier op die hoek. Vloek kliphard toe ek die preise van beesvleis sien:

T-Bone: R110,99/kg
Rump: R113,99/kg
Fillet: R177,99/kg

Ek kan dit glad nie verklaar nie. Iemand word verskriklik ryk in hierdie ketting van die beesboer tot by die eindverbruiker. En dis NIE die boer nie. Slag vir R27 en verkoop vir hierdie prys?? Nee kerels, hiers n moerse fout... Hoe kan ons die middelmanne se stroppe nouer trek?

Skaap loin tjops kos R96,99/kg !

Bekommerde groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Vleisprysse

Post by Freddie101 »

Stef
Ja julle mannwe in die stad moet maar lekker baie geld maak om dit te kan betaal. Daai pryse is rof.
Groetnis en los maar die oom deel.
yol bolsun
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Vleisprysse

Post by Stefan764 »

Freddie  ;)

Gelukkig kom daar darem baie van my vleis nog van die huis af en dan ook dan maar die ou paar bokkies wat ons jaarliks jag. Weet nie hoe maak die aner manne nie....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vleisprysse

Post by Kalahari »

Naand manne

Ja, hierdie gesprekkie oor die vleisprys wat freddie101 en stef nou gehad het, ek weet darem ook nie so mooi nie, ons manne wat boer raak naar en wat nog als as man 'n slag in 'n groot winkel kom en man sien die pryse >:( >:(. Maar die feit bly staan, iewers sal daar weerstand moet kom teen die middelman wat met sy dikgat in 'n leerstoel sit en steel :police: :police: Hier by ons in Nam is darem nou weer slagpale wat R40/kg betaal, maar dit is nog bruto so jy kry dalk R36 of R37 in die sak na alle heffings en belastings afgetrek is! :o

Maar boer sal ons boer, daar is niks anders nie, elke dag net nuwe uitdagings.

Kalahari
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 26-29/04/11

A 2-4  R27.00

AB2-4 R24.50

B 2-4  R23.00

C 2-4  R22.00

Bulle  R22.00

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK 2-6 MEI 2011

A 23 -- R45.00

AB 123 -- R38.00

B 123 -- R 37.00

C 123 -- R 35.00
 

Freddie sien nou eers jou vraag, skies man, ja ek dink die vakansie dae - paasnaweek het invloed ,maar ek dink die skaars ding begin groter rol speel en die veld is nog nie so dat vee regtig al vet is nie, dink na die ryp sal besigheid nou draai. gesondheid is darem nou darem weer op koers dankie.

groete Chris
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

manne die ding van die prys is eintlik topic op sy eie, maar erens sal daar iets moet gedoen word, selfde met gradering stelsel, hoeveel mense op die forum het a idee wat is die verskil tussen a C 6 en  AB 0, wel ek dink veral die mense wat nie boer nie weet glad nie, maar  jy wat boer is , word betaal op die gradering stelsel en die slagter koop aan op die prys en daar stop dit. hiervandaan is dit lam en ek het al in a slaghuis gekom wat a boud rooi gerol :police is dws ou skaap en dan is die prys en etiket LAM met natuurlik moese prys
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vleisprysse

Post by Kalahari »

Chris

Ek stem oor die ding van die gradering stelsel, voel vir my na net nog 'n ding om die produsent se produk so te manipuleer sodat die middelman 'n helse profyt iewers in die proses kan maak. Kyk ,ek gun elke man sy winsie, mens moet ook lewe, maar waaragtig nie teen n ander man se sak nie! Die gierigheid is erg. Die boer (produsent) is egter nie so gelukkig om te sien wat die eindverkoper met sy produk doen nie, die voorbeeld wat jy genoem het, en dit maak  mens warm onder die kraag.

Kalahari 
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Vleisprysse

Post by Christo Els »

Ons in die dorp kan net bly wees die is nie aan die olie prys gekoppel nie ;D

Ja nee my ondervinding is dat net die mense wat in die vleisbedryf is (en nie almal nie) weet wat is die gradering.

Meeste mense kom vra vir lam of Skaap en vet of nie vet. Verder weet hulle niks.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 09/05/2011

A2 - 4  R27.20

AB2 -4  R24.50

B2  -4 R23.50

C2  -4  R22.80

Bulle  R22.80


C-grade se prys gaan baie wissel a g v redelikke tekort.

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP WEEK        9 - 13 MEI 2011

A 23 -- R45.50

AB 123 -- R38.50

B 123 -- R 37.50

C 123 -- R 35.50 

groete CHRIS
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

prysse selfde as laasweek
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

SKAAP SLAGPRYSSE VIR DIE WEEK 23-28  MEI 2011

A 23 -- R46.50

AB 123 -- R41.00

B 123 -- R 40.00

C 123 -- R 36.00 
 

Smaak my ons moet maar die longjohns  :o die week uit die kaste haal en die obs  :police: ook

Groete Chris
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK  23/05/2011

A2/4  R26.50--R27.00

AB2/4 R24.50

B2/4  R24.00

C2/4  R23.00

Bulle  R23.00


Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEES WEEK 27/05/2011

Die pryse van verlede week is onveranderd.


Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Post Reply