Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Eugene wrote:
BRNO .06 (Pierre) wrote:Sal dit dalk nodig wees dat n paar van ons ekstra verlengkoorde en multi proppe saambring? Vernam as almal hulle laptops uittrek en wil erens op krag sit.
Yip en ek wil ook weet of dit regtig nodig gaan wees om jou geweer, doppe, kruit en koeels saam te bring? Gaan daar regtig tyd wees vir laai en skiet?
Proppe/drade is 'n goeie idee

Geweer is nie 'n moet nie, dis net vir die ou wat nou al lank sukkel met sy ladings en met die meesters se input wil kyk of dit(die lading) werk
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by douw »

Die vleis is gereël!

Ek sal baie graag my 6mm Rem AI saambring vir lading ontwikkeling. Ek is seker Baas Wout sal dit geniet!! ;) ;)

Groete
Douw
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BLOK »

Manne

Gaan ek voor op die wa wees as ek vra of ek n kamer met die dame mag deel ;D ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

BLOK wrote:Manne

Gaan ek voor op die wa wees as ek vra of ek n kamer met die dame mag deel ;D ;D ;D ;D ;D
Onthou net,sy sit reeds langs my by die vuur....

Peet,kom in,jy moet kom praat oor haar slaapplek...laat sy my sommer bel.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jean Marais »

douw wrote:Die vleis is gereël!

Ek sal baie graag my 6mm Rem AI saambring vir lading ontwikkeling. Ek is seker Baas Wout sal dit geniet!! ;) ;)

Groete
Douw
Hallo Douw

Ons ry-reeling is nog aan ne. Jy moet maar laat weet hoe laat jy in die pad wil val. Ek gaan die Vrydag verlof neem, en dan moet ons net my mater in Midrand gaan oplaai.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Ian »

Manne en dames.

Indeling vir die kamers.

1. Wouter en Neels - Rondawel
2. Blok, PJ en James Wilson - Kamer 3 Huis (lodge)
3. Cobus en Tripod - Kamer 5 Boma (julle 2 moet soet wees)
4. Douw en sy broer - Kamer 2 Boma
5. Brno.06 en Francois - Kamer 2 Huis (lodge)
6. Marc en Jaco - Kamer 3 Boma

Die res moet my asb laat weet wie gaan kamers deel sodat ek die indeling kan doen.

Julle is dan ook welkom om op www.kommandonek.co.za te gaan kyk vir die padkaart. Die koordinate
is S 026 53 177 E 027 21 483. WAARSKUWING !!! Kom eers tot in Parys en dan op die Vredefortpad voordat die GPS gebruik word.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

Ian wrote:Manne en dames.

Indeling vir die kamers.

1. Wouter en Neels - Rondawel
2. Blok, PJ en James Wilson - Kamer 3 Huis (lodge)
3. Cobus en Tripod - Kamer 5 Boma (julle 2 moet soet wees)
4. Douw en sy broer - Kamer 2 Boma
5. Brno.06 en Francois - Kamer 2 Huis (lodge)
6. Marc en Jaco - Kamer 3 Boma

Die res moet my asb laat weet wie gaan kamers deel sodat ek die indeling kan doen.

Julle is dan ook welkom om op http://www.kommandonek.co.za te gaan kyk vir die padkaart. Die koordinate
is S 026 53 177 E 027 21 483. WAARSKUWING !!! Kom eers tot in Parys en dan op die Vredefortpad voordat die GPS gebruik word.
Ian, jy kan vir my en Alphons (Fonsie) ook saam indeel! Enige plek!
Aim small, miss small
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Ian »

Ian wrote:Manne en dames.

Indeling vir die kamers.

1. Wouter en Neels - Rondawel
2. Blok, PJ en James Wilson - Kamer 3 Huis (lodge)
3. Cobus en Tripod - Kamer 5 Boma (julle 2 moet soet wees)
4. Douw en sy broer - Kamer 2 Boma
5. Brno.06 en Francois - Kamer 2 Huis (lodge)
6. Marc en Jaco - Kamer 3 Boma
7. Eugene en Aiphons - Kamer 5 Eaglesnest

Die res moet my asb laat weet wie gaan kamers deel sodat ek die indeling kan doen.

Julle is dan ook welkom om op http://www.kommandonek.co.za te gaan kyk vir die padkaart. Die koordinate
is S 026 53 177 E 027 21 483. WAARSKUWING !!! Kom eers tot in Parys en dan op die Vredefortpad voordat die GPS gebruik word.
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Post by MONTIE »

Ian, maak nie saak waar jy my indeel nie. Ek is nie vol fiemies nie.
Baie dankie.
Montie
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by douw »

MONTIE wrote:Ian, maak nie saak waar jy my indeel nie. Ek is nie vol fiemies nie.
Baie dankie.
Montie
Jy is okay met enige ou?? >:+ >:+
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by MONTIE »

Ja, ek het nie 'n "broer" nie. Grappie Douw.
Groete
Montie
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jean Marais »

Hallo Ian

Ek en John Rauch is saam

Dankie
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Ian »

Ian wrote:
Ian wrote:Manne en dames.

Indeling vir die kamers.

1. Wouter en Neels - Rondawel
2. Blok, PJ en James Wilson - Kamer 3 Huis (lodge)
3. Cobus en Tripod - Kamer 5 Boma (julle 2 moet soet wees)
4. Douw en sy broer - Kamer 2 Boma
5. Brno.06 en Francois - Kamer 2 Huis (lodge)
6. Marc en Jaco - Kamer 3 Boma
7. Eugene en Aiphons - Kamer 5 Eaglesnest
8. Montie - Kamer 6 Eaglesnest
9. Ian en Alida - In die veld ;D
10. Jean en John - Kamer 3 Eaglesnest

Die res moet my asb laat weet wie gaan kamers deel sodat ek die indeling kan doen.

Julle is dan ook welkom om op http://www.kommandonek.co.za te gaan kyk vir die padkaart. Die koordinate
is S 026 53 177 E 027 21 483. WAARSKUWING !!! Kom eers tot in Parys en dan op die Vredefortpad voordat die GPS gebruik word.
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by martinf »

Sal ook in die snork kamer moet wees.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jean Marais »

Martin

Wou jy nog saamry?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by martinf »

Ek werk nog daai dag. Sal seker eers so tussen 3 en 5 kan ry uit Pretoria. Anders pak ek die klere en ry van jhb af.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

martinf wrote:Ek werk nog daai dag. Sal seker eers so tussen 3 en 5 kan ry uit Pretoria. Anders pak ek die klere en ry van jhb af.
Sal aanraai dat jy uit Bobbejaansberg ry. Die verkeer is wild daardie tyd van die middag en jy gaan middernag eers opdaag - teen daardie tyd het ons al jou vleis opgeëet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by NicoSmit »

Ek bekyk die pad kaart so en sien ek ry naby aan julle verby daardie Saterdag daar is 'n bergfiets wedren (die CraterCruise)wat in Parys begin en deur die Dome gaan
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

NicoSmit wrote:Ek bekyk die pad kaart so en sien ek ry naby aan julle verby daardie Saterdag daar is 'n bergfiets wedren (die CraterCruise)wat in Parys begin en deur die Dome gaan
Jy moet maar halfweg stop en kom carbo load - paar biere is net die antwoord.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by NicoSmit »

dan sal ek nooit klaarmaak nie ruil dan sommer die fiets vir 'n spot by die kursus
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

NicoSmit wrote:dan sal ek nooit klaarmaak nie ruil dan sommer die fiets vir 'n spot by die kursus
Klink reg. Dink jy sal welkom voel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by douw »

MONTIE wrote:Ja, ek het nie 'n "broer" nie. Grappie Douw.
Groete
Montie

Sal my leer! :-[
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jean Marais »

Cobus

Weet jy dalk of daar van die Jaracal hempde/pette by die kursus te koop sal wees? As nie, wat van ons probeer so-iets met Greyhost reel. (Net 'n voorstel)

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Marc »

Daai Klink reg Jean :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BLOK »

Ek sien Ian het my James en PJ in n kamer gesit, ek weet daai kamer het vier beddens so ek neem aan die vierde is dan ook gereserfeer ;) ;D ;D ;D