Proppe/drade is 'n goeie ideeEugene wrote:Yip en ek wil ook weet of dit regtig nodig gaan wees om jou geweer, doppe, kruit en koeels saam te bring? Gaan daar regtig tyd wees vir laai en skiet?BRNO .06 (Pierre) wrote:Sal dit dalk nodig wees dat n paar van ons ekstra verlengkoorde en multi proppe saambring? Vernam as almal hulle laptops uittrek en wil erens op krag sit.
Geweer is nie 'n moet nie, dis net vir die ou wat nou al lank sukkel met sy ladings en met die meesters se input wil kyk of dit(die lading) werk



