Lisensies

Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Morne, baie geluk man. Ek sou mal raak as ek so lank moes wag...

Groetnis
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Lisensies

Post by Morne Van Der Merwe »

Hi Armand, dankie, ja dit was vreeslik frustrend gewees, ek hul elke dag omtrent gebel. Met hulp van n dame by CFR wat Afrikaans praat my mooi gehelp, sy kon darem vir elke keer presies sê wat kort en hoe ek dit by hulle kan uitkry.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Dis goed as jy so iemand daar het! Anders keer hulle hom niet af dan is dit weer van voor af gesukkel!

Groetnis
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

hello almal wou gou hoor by julle ek het nou net daai nommer gebel by CFR en hulle se my lesensie le nog net van die 3de feb af al lyk my hulle het nog niks werk aan hom gedoen nie
Hoe maak mens ou of moet n ou maar net wag?
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Lisensies

Post by SakoTrippel2 »

As ek dit nie mis het nie kan mens niks maak Voor 90 werks dae verby is nie. My competency is gister na 68 werks dae goed gekeur.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

JTM wrote:My Creedmoor aansoek vorder ook so stadig aan. Nounet vanaf SAPS opvolg sms gekry, "Receiving attention at Central Firearms Register"

Dus 26 Nov '15 ingedien, 30 Dec '15 by Provincial ontvang en vandag by Central. Kom ons hoop dit loop mooi vir Feb om afgehgandel te wees.

My gat jeuk al goed. Is al op my tweede draadborsel!
Nounet gebêl 'n slag. Tans is aansoek nog in vir oorweging, maar hoort volgende week deur te wees volgens beampte. Sal maar sien of dit gebeur, hou alle duime vas...
Jannie Welman
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Lisensies

Post by LoopSoosStroop »

Howa 7 mm RM gister goedgekeur. Uit flippen eindelik!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by JacoW »

Hi JTM,

My Creedmoor se lisensie ook daai week in November ingegee en vir lank niks gehoor nie, laas week n sms ontvang dat hy gefinaliseer is, gister gou by DFO gedraai en met bietjie gesoek my lisensie daar in die hoop gekry... Nou is dit daai wag vir RAM om die outjie huistoe te bring...
Hoop joune kom ook vinnig, sterkte ek verstaan jou gevoel. ;D

Groete,
Jaco
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

dankie Frans sal maar vasbyt en wag
JTM hoop als loop goed vir jou

groete Heinrich
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

My duime het nie meer bloedsomloop van vashou nie. Nou kan die storie maar einde se kant toe staan. Geluk met julle lisensies en geniet die roere!
Jannie Welman
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

jy beat my jannie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Waar lê joune?
Jannie Welman
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Re: Lisensies

Post by TheBus »

More almal - net n vinnige vragie.

My bevoegdheid aansoek is op 24 Feb ontvang deur die CFR & hulle het begin werk daaraan op 03 Mar. Was vanoggend by die DFO & sy sy hulle het 11 Mar laas aan die aansoek gewerk.

Is dit die moeite werd om hulle nou al te begin bel?

Volgens die draad http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=46655 het die CFR 4 weke om n geweer lisensie te verwerk - geld dit vir bevoegdheid ook, want as dit so is moet hulle teen more klaar he :)

Dankie
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Lisensies

Post by SakoTrippel2 »

Manne ek wil net my vreugde kom deel...my roer is by die huis! Na net kort van 4 maade! Ek hoop die foto is reg (ek gebruik tapatalk) //uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/4fcf0e8900e219ede7d193d7c8fbe58f.jpg

Dit was nog comp en lisensie saam ingehandig. Ekt ophou neerskryf maar lisensie is op 22 Maart goed gekeur en kaartjie is 30 ste gedruk en 31ste is als opgetel en ons is plaas toe!

Ek moet net bysê dat ek geen sms'e ontvang het na 2de een van CFR nie dus die rede dat ek elke nou en dan gebel het.

Savage LRP in 243

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/6ad0fbd89ed371fdc84c77da72b6b312.jpg

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Geluk Frans! Mooi roer, geniet dit!
Jannie Welman
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Lisensies

Post by Sybrandz »

Geniet hom, Frans en baie geluk!
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

SakoTrippel2 wrote:Manne ek wil net my vreugde kom deel...my roer is by die huis! Na net kort van 4 maade! Ek hoop die foto is reg (ek gebruik tapatalk) //uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/4fcf0e8900e219ede7d193d7c8fbe58f.jpg

Dit was nog comp en lisensie saam ingehandig. Ekt ophou neerskryf maar lisensie is op 22 Maart goed gekeur en kaartjie is 30 ste gedruk en 31ste is als opgetel en ons is plaas toe!

Ek moet net bysê dat ek geen sms'e ontvang het na 2de een van CFR nie dus die rede dat ek elke nou en dan gebel het.

Savage LRP in 243

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/6ad0fbd89ed371fdc84c77da72b6b312.jpg

Groete
Frans
Netjies maat daai .243 skiet lekker varke.
Pietpompies
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sun Nov 29, 2015 2:30 pm

Re: Lisensies

Post by Pietpompies »

Ek weet nie of hierdie al geantwoord is nie - dit is lang draad hierdie. Watter SAPS stasie sal julle aanbeveel in die Kaap vir nuwe aansoeke? (Bellville is die naaste)
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Wulf wrote:Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
Ten minste antwoord hulle haha ek het so halfuur terug gebel dit lui net
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Eduard Venter wrote:
Wulf wrote:Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
Ten minste antwoord hulle haha ek het so halfuur terug gebel dit lui net
Haha dis mos "tjaila tyd" Image >:D ;)
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Pietpompies wrote:Ek weet nie of hierdie al geantwoord is nie - dit is lang draad hierdie. Watter SAPS stasie sal julle aanbeveel in die Kaap vir nuwe aansoeke? (Bellville is die naaste)
As jy in Bellville bly moet jy by Bellville aansoek doen ongelukkig. Jy moet ook vooraf vir Bellville bêl en afspraak maak om jou aansoek in te dien. Kan ongelukkig nie net instap nie.
Jannie Welman
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Lisensies

Post by Eduard Venter »

Wulf wrote:
Eduard Venter wrote:
Wulf wrote:Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
Ten minste antwoord hulle haha ek het so halfuur terug gebel dit lui net
Haha dis mos "tjaila tyd" Image >:D ;)
Nounet weer gebel en n dame het nogal verbasend dadelik opgetel.

My bevoegdheid aansoek is in consideration... Nou begin die gat jeuk
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Wulf wrote:Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
Vandag gebel,en 2e keer in n week wat hulle net sê "system is offline"
Is baie frustrerend ja. Mens verstaan hoekom hulle so treurig is.
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

JTM wrote:
Pietpompies wrote:Ek weet nie of hierdie al geantwoord is nie - dit is lang draad hierdie. Watter SAPS stasie sal julle aanbeveel in die Kaap vir nuwe aansoeke? (Bellville is die naaste)
As jy in Bellville bly moet jy by Bellville aansoek doen ongelukkig. Jy moet ook vooraf vir Bellville bêl en afspraak maak om jou aansoek in te dien. Kan ongelukkig nie net instap nie.
Was by ons ook so, maar dit was een oomblik so dat jy soos normaal weg kon aansoek doen en so aan, toe ek destyd vir my 9mil wou aansoek doen, toe word ek gese ja maar ek moet vooraf bel, dit was "kama in ons plaaslike koerant gewees, het toe net daar my moer gestrip vir die dfo en haar goed vertel wat ek van dit dink en dat ek per toeval nooit so berig in die koerant gesien het nie,, haha van daar af as ek instap word ek sommer dadelik gehelp, daai aansoek het toe net 2 maande gelê Image Image Image ,
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
Post Reply