Lisensies
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Morne, baie geluk man. Ek sou mal raak as ek so lank moes wag...
Groetnis
Groetnis
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Hi Armand, dankie, ja dit was vreeslik frustrend gewees, ek hul elke dag omtrent gebel. Met hulp van n dame by CFR wat Afrikaans praat my mooi gehelp, sy kon darem vir elke keer presies sê wat kort en hoe ek dit by hulle kan uitkry.
Groete
Morne
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Dis goed as jy so iemand daar het! Anders keer hulle hom niet af dan is dit weer van voor af gesukkel!
Groetnis
Groetnis
-
heinie07
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm
Re: Lisensies
hello almal wou gou hoor by julle ek het nou net daai nommer gebel by CFR en hulle se my lesensie le nog net van die 3de feb af al lyk my hulle het nog niks werk aan hom gedoen nie
Hoe maak mens ou of moet n ou maar net wag?
Hoe maak mens ou of moet n ou maar net wag?
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Lisensies
As ek dit nie mis het nie kan mens niks maak Voor 90 werks dae verby is nie. My competency is gister na 68 werks dae goed gekeur.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Nounet gebêl 'n slag. Tans is aansoek nog in vir oorweging, maar hoort volgende week deur te wees volgens beampte. Sal maar sien of dit gebeur, hou alle duime vas...JTM wrote:My Creedmoor aansoek vorder ook so stadig aan. Nounet vanaf SAPS opvolg sms gekry, "Receiving attention at Central Firearms Register"
Dus 26 Nov '15 ingedien, 30 Dec '15 by Provincial ontvang en vandag by Central. Kom ons hoop dit loop mooi vir Feb om afgehgandel te wees.
My gat jeuk al goed. Is al op my tweede draadborsel!
Jannie Welman
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Lisensies
Howa 7 mm RM gister goedgekeur. Uit flippen eindelik!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Lisensies
Hi JTM,
My Creedmoor se lisensie ook daai week in November ingegee en vir lank niks gehoor nie, laas week n sms ontvang dat hy gefinaliseer is, gister gou by DFO gedraai en met bietjie gesoek my lisensie daar in die hoop gekry... Nou is dit daai wag vir RAM om die outjie huistoe te bring...
Hoop joune kom ook vinnig, sterkte ek verstaan jou gevoel.
Groete,
Jaco
My Creedmoor se lisensie ook daai week in November ingegee en vir lank niks gehoor nie, laas week n sms ontvang dat hy gefinaliseer is, gister gou by DFO gedraai en met bietjie gesoek my lisensie daar in die hoop gekry... Nou is dit daai wag vir RAM om die outjie huistoe te bring...
Hoop joune kom ook vinnig, sterkte ek verstaan jou gevoel.
Groete,
Jaco
-
heinie07
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm
Re: Lisensies
dankie Frans sal maar vasbyt en wag
JTM hoop als loop goed vir jou
groete Heinrich
JTM hoop als loop goed vir jou
groete Heinrich
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
My duime het nie meer bloedsomloop van vashou nie. Nou kan die storie maar einde se kant toe staan. Geluk met julle lisensies en geniet die roere!
Jannie Welman
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: Lisensies
More almal - net n vinnige vragie.
My bevoegdheid aansoek is op 24 Feb ontvang deur die CFR & hulle het begin werk daaraan op 03 Mar. Was vanoggend by die DFO & sy sy hulle het 11 Mar laas aan die aansoek gewerk.
Is dit die moeite werd om hulle nou al te begin bel?
Volgens die draad http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=46655 het die CFR 4 weke om n geweer lisensie te verwerk - geld dit vir bevoegdheid ook, want as dit so is moet hulle teen more klaar he
Dankie
My bevoegdheid aansoek is op 24 Feb ontvang deur die CFR & hulle het begin werk daaraan op 03 Mar. Was vanoggend by die DFO & sy sy hulle het 11 Mar laas aan die aansoek gewerk.
Is dit die moeite werd om hulle nou al te begin bel?
Volgens die draad http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=46655 het die CFR 4 weke om n geweer lisensie te verwerk - geld dit vir bevoegdheid ook, want as dit so is moet hulle teen more klaar he
Dankie
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Lisensies
Manne ek wil net my vreugde kom deel...my roer is by die huis! Na net kort van 4 maade! Ek hoop die foto is reg (ek gebruik tapatalk) //uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/4fcf0e8900e219ede7d193d7c8fbe58f.jpg
Dit was nog comp en lisensie saam ingehandig. Ekt ophou neerskryf maar lisensie is op 22 Maart goed gekeur en kaartjie is 30 ste gedruk en 31ste is als opgetel en ons is plaas toe!
Ek moet net bysê dat ek geen sms'e ontvang het na 2de een van CFR nie dus die rede dat ek elke nou en dan gebel het.
Savage LRP in 243
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/6ad0fbd89ed371fdc84c77da72b6b312.jpg
Groete
Frans
Dit was nog comp en lisensie saam ingehandig. Ekt ophou neerskryf maar lisensie is op 22 Maart goed gekeur en kaartjie is 30 ste gedruk en 31ste is als opgetel en ons is plaas toe!
Ek moet net bysê dat ek geen sms'e ontvang het na 2de een van CFR nie dus die rede dat ek elke nou en dan gebel het.
Savage LRP in 243
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/6ad0fbd89ed371fdc84c77da72b6b312.jpg
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: Lisensies
Geniet hom, Frans en baie geluk!
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Netjies maat daai .243 skiet lekker varke.SakoTrippel2 wrote:Manne ek wil net my vreugde kom deel...my roer is by die huis! Na net kort van 4 maade! Ek hoop die foto is reg (ek gebruik tapatalk) //uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/4fcf0e8900e219ede7d193d7c8fbe58f.jpg
Dit was nog comp en lisensie saam ingehandig. Ekt ophou neerskryf maar lisensie is op 22 Maart goed gekeur en kaartjie is 30 ste gedruk en 31ste is als opgetel en ons is plaas toe!
Ek moet net bysê dat ek geen sms'e ontvang het na 2de een van CFR nie dus die rede dat ek elke nou en dan gebel het.
Savage LRP in 243
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160401/6ad0fbd89ed371fdc84c77da72b6b312.jpg
Groete
Frans
-
Pietpompies
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sun Nov 29, 2015 2:30 pm
Re: Lisensies
Ek weet nie of hierdie al geantwoord is nie - dit is lang draad hierdie. Watter SAPS stasie sal julle aanbeveel in die Kaap vir nuwe aansoeke? (Bellville is die naaste)
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Ten minste antwoord hulle haha ek het so halfuur terug gebel dit lui netWulf wrote:Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Haha dis mos "tjaila tyd"Eduard Venter wrote:Ten minste antwoord hulle haha ek het so halfuur terug gebel dit lui netWulf wrote:Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
As jy in Bellville bly moet jy by Bellville aansoek doen ongelukkig. Jy moet ook vooraf vir Bellville bêl en afspraak maak om jou aansoek in te dien. Kan ongelukkig nie net instap nie.Pietpompies wrote:Ek weet nie of hierdie al geantwoord is nie - dit is lang draad hierdie. Watter SAPS stasie sal julle aanbeveel in die Kaap vir nuwe aansoeke? (Bellville is die naaste)
Jannie Welman
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Lisensies
Nounet weer gebel en n dame het nogal verbasend dadelik opgetel.Wulf wrote:Haha dis mos "tjaila tyd"Eduard Venter wrote:Ten minste antwoord hulle haha ek het so halfuur terug gebel dit lui netWulf wrote:Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....![]()
![]()
My bevoegdheid aansoek is in consideration... Nou begin die gat jeuk
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Vandag gebel,en 2e keer in n week wat hulle net sê "system is offline"Wulf wrote:Ai as mens bel en hulle antwoord onbeskof en sê die stelsel is offline....
Is baie frustrerend ja. Mens verstaan hoekom hulle so treurig is.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Was by ons ook so, maar dit was een oomblik so dat jy soos normaal weg kon aansoek doen en so aan, toe ek destyd vir my 9mil wou aansoek doen, toe word ek gese ja maar ek moet vooraf bel, dit was "kama in ons plaaslike koerant gewees, het toe net daar my moer gestrip vir die dfo en haar goed vertel wat ek van dit dink en dat ek per toeval nooit so berig in die koerant gesien het nie,, haha van daar af as ek instap word ek sommer dadelik gehelp, daai aansoek het toe net 2 maande gelêJTM wrote:As jy in Bellville bly moet jy by Bellville aansoek doen ongelukkig. Jy moet ook vooraf vir Bellville bêl en afspraak maak om jou aansoek in te dien. Kan ongelukkig nie net instap nie.Pietpompies wrote:Ek weet nie of hierdie al geantwoord is nie - dit is lang draad hierdie. Watter SAPS stasie sal julle aanbeveel in die Kaap vir nuwe aansoeke? (Bellville is die naaste)
,Groete Tertius