Lisensies

Post Reply
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Tel jou seeninge!! Ek wag nog in spaning!! Het laas 5 November 2015 van hulle n sms gekry....
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensies

Post by 6.5/284Norma »

Alwyn wrote:Tel jou seeninge!! Ek wag nog in spaning!! Het laas 5 November 2015 van hulle n sms gekry....
Het jy al gebel?
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Jip net laas week toe se die stem, "ee you can call back in 3 weeks time maybe then I can tell you"
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensies

Post by 6.5/284Norma »

Ek het gister gebel to reken hulle dieselfde ding.

Vandag pap wiel laat regmaak toe vat ek kans en bel weer en toe is dit so!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Lisensies

Post by JohanvB »

Donderdag 07 Jan 2016 my aansoek ingedien by Parow SAPS
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensies

Post by 6.5/284Norma »

Alwyn wrote:Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
Reken ek kan volgende week gaan haal.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

6.5/284Norma wrote:
Alwyn wrote:Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
Reken ek kan volgende week gaan haal.
Aaai die naweek wat kom gan n lang een wees vir jou!!!
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensies

Post by 6.5/284Norma »

Alwyn wrote:
6.5/284Norma wrote:
Alwyn wrote:Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
Reken ek kan volgende week gaan haal.
Aaai die naweek wat kom gan n lang een wees vir jou!!!

Yup!!!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

My Creedmoor aansoek vorder ook so stadig aan. Nounet vanaf SAPS opvolg sms gekry, "Receiving attention at Central Firearms Register"

Dus 26 Nov '15 ingedien, 30 Dec '15 by Provincial ontvang en vandag by Central. Kom ons hoop dit loop mooi vir Feb om afgehgandel te wees.

My gat jeuk al goed. Is al op my tweede draadborsel!
Last edited by JTM on Mon Jan 18, 2016 12:21 pm, edited 1 time in total.
Jannie Welman
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensies

Post by Stephan86 »

My lisensie lê nou al by Central van 2 November en steeds sê hul vir my bel oor 3 weke weer terug.

Ai
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

stephan86 wrote:My lisensie lê nou al by Central van 2 November en steeds sê hul vir my bel oor 3 weke weer terug.

Ai
Myne ook. Ook November ingehandig en al twee sms in Desember gekry wat sê hy is by CFR. Nou met iemand gepraat wat laas jaar Mei aansoek gedoen het en hy't syne nou gekry, 8 maande later. >:(
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Lisensies

Post by kudu375 »

My 44 op 14 des goedgekeur,kaartjie klaar gedruk,maar nog nie afgehaal nie.
Ongelukkig is Lyttleton DFO nog op vakansie gewees en kan mens slegs op woensdae kaarte gaan afhaal AS jy 'n sms gekry het....... :'(
Nou nie juis die vriendelikste span nie
Court Schilbach
User avatar
Fanie Maritz
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by Fanie Maritz »

Naand manne
My Beretta Urika se lisensie 20 Okt 2015 ingehandig Grootbrakrivier Dfo hy is 7 Jan 2016 Goed gekeur.
Ek dink nie dus te sleg vir n semi auto lisensie nie.
Kaart sal volg week hier wees volgens hulle.
Mooi bly.
Fanie M
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Lisensies

Post by Koos Barnard »

My .308 se lisensie is op 12 November 2015 goedgekeur. Die sisteem het gewys dis op 30 November gedruk maar ek het eers Dinsdag 26 Januarie die sms gekry dat my kaartjie by my polisiestasie is.
Mooi loop
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Het vandag weer 'n SAPS sms gekry. Tweede een wat sê dat die aandag geniet by "Central Firearms Registry". Ek reken dus dit het seker dan nog 'n stap gevorder daar by hulle.

Dinge loop dus so:

26 Nov '15 ingehandig by Brackenfell DFO
30 Dec '15 Provincial
18 Jan '16 Central
28 Jan '16 Central
Jannie Welman
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Het hulle weer gister gebel, my 2 aansoeke is in "consideration" hopelik is dit nou nie meer lank nie
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2116
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Lisensies

Post by vossie1 »

Myne le al van 2Des daar en ek het nognie eers n sms gekry nie.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2116
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Lisensies

Post by vossie1 »

Vandag in vir consideration,hoop nie dit vat nou meer lank nie.
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensies

Post by 6.5/284Norma »

Alwyn wrote:
6.5/284Norma wrote:
Alwyn wrote:Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
Reken ek kan volgende week gaan haal.
Aaai die naweek wat kom gan n lang een wees vir jou!!!
Lisensie vandag opgetel!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
phb
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm

Re: Lisensies

Post by phb »

Hoe lank was dit nou in totaal?
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

6.5/284 Norma ek weet wat doen jy more
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Lekker 6.5 , bly vir jou. Geniet jou nuwe roer!
Jannie Welman
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Ek het Vrydag my CZ Redhead 12br se lisensie vir die tweede keer ingegee, nadat hy verlede jaar na 8 maande afgekeur is. Ek hoop werklik die keer gaan vinniger, met n positiewe uitslag.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse

Vrydag gehoor al 4 my geweer lisensies is goedgekeur (was net so oor die 4 maande):

Ruger No1 FS:

.22 Hornet
.243 Win
7x57
.375 H&H

Hopelik vang die manne nou bietjie spoed!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Post Reply