Lisensies
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Lisensies
Tel jou seeninge!! Ek wag nog in spaning!! Het laas 5 November 2015 van hulle n sms gekry....
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensies
Het jy al gebel?Alwyn wrote:Tel jou seeninge!! Ek wag nog in spaning!! Het laas 5 November 2015 van hulle n sms gekry....
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Lisensies
Jip net laas week toe se die stem, "ee you can call back in 3 weeks time maybe then I can tell you"
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensies
Ek het gister gebel to reken hulle dieselfde ding.
Vandag pap wiel laat regmaak toe vat ek kans en bel weer en toe is dit so!
Vandag pap wiel laat regmaak toe vat ek kans en bel weer en toe is dit so!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Lisensies
Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Lisensies
Donderdag 07 Jan 2016 my aansoek ingedien by Parow SAPS
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensies
Reken ek kan volgende week gaan haal.Alwyn wrote:Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Lisensies
Aaai die naweek wat kom gan n lang een wees vir jou!!!6.5/284Norma wrote:Reken ek kan volgende week gaan haal.Alwyn wrote:Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensies
Alwyn wrote:Aaai die naweek wat kom gan n lang een wees vir jou!!!6.5/284Norma wrote:Reken ek kan volgende week gaan haal.Alwyn wrote:Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
Yup!!!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
My Creedmoor aansoek vorder ook so stadig aan. Nounet vanaf SAPS opvolg sms gekry, "Receiving attention at Central Firearms Register"
Dus 26 Nov '15 ingedien, 30 Dec '15 by Provincial ontvang en vandag by Central. Kom ons hoop dit loop mooi vir Feb om afgehgandel te wees.
My gat jeuk al goed. Is al op my tweede draadborsel!
Dus 26 Nov '15 ingedien, 30 Dec '15 by Provincial ontvang en vandag by Central. Kom ons hoop dit loop mooi vir Feb om afgehgandel te wees.
My gat jeuk al goed. Is al op my tweede draadborsel!
Last edited by JTM on Mon Jan 18, 2016 12:21 pm, edited 1 time in total.
Jannie Welman
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
My lisensie lê nou al by Central van 2 November en steeds sê hul vir my bel oor 3 weke weer terug.
Ai
Ai
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Myne ook. Ook November ingehandig en al twee sms in Desember gekry wat sê hy is by CFR. Nou met iemand gepraat wat laas jaar Mei aansoek gedoen het en hy't syne nou gekry, 8 maande later.stephan86 wrote:My lisensie lê nou al by Central van 2 November en steeds sê hul vir my bel oor 3 weke weer terug.
Ai
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Lisensies
My 44 op 14 des goedgekeur,kaartjie klaar gedruk,maar nog nie afgehaal nie.
Ongelukkig is Lyttleton DFO nog op vakansie gewees en kan mens slegs op woensdae kaarte gaan afhaal AS jy 'n sms gekry het.......
Nou nie juis die vriendelikste span nie
Ongelukkig is Lyttleton DFO nog op vakansie gewees en kan mens slegs op woensdae kaarte gaan afhaal AS jy 'n sms gekry het.......
Nou nie juis die vriendelikste span nie
Court Schilbach
- Fanie Maritz
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm
Re: Lisensies
Naand manne
My Beretta Urika se lisensie 20 Okt 2015 ingehandig Grootbrakrivier Dfo hy is 7 Jan 2016 Goed gekeur.
Ek dink nie dus te sleg vir n semi auto lisensie nie.
Kaart sal volg week hier wees volgens hulle.
Mooi bly.
Fanie M
My Beretta Urika se lisensie 20 Okt 2015 ingehandig Grootbrakrivier Dfo hy is 7 Jan 2016 Goed gekeur.
Ek dink nie dus te sleg vir n semi auto lisensie nie.
Kaart sal volg week hier wees volgens hulle.
Mooi bly.
Fanie M
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Lisensies
My .308 se lisensie is op 12 November 2015 goedgekeur. Die sisteem het gewys dis op 30 November gedruk maar ek het eers Dinsdag 26 Januarie die sms gekry dat my kaartjie by my polisiestasie is.
Mooi loop
Mooi loop
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Het vandag weer 'n SAPS sms gekry. Tweede een wat sê dat die aandag geniet by "Central Firearms Registry". Ek reken dus dit het seker dan nog 'n stap gevorder daar by hulle.
Dinge loop dus so:
26 Nov '15 ingehandig by Brackenfell DFO
30 Dec '15 Provincial
18 Jan '16 Central
28 Jan '16 Central
Dinge loop dus so:
26 Nov '15 ingehandig by Brackenfell DFO
30 Dec '15 Provincial
18 Jan '16 Central
28 Jan '16 Central
Jannie Welman
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Lisensies
Het hulle weer gister gebel, my 2 aansoeke is in "consideration" hopelik is dit nou nie meer lank nie
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Lisensies
Myne le al van 2Des daar en ek het nognie eers n sms gekry nie.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Lisensies
Vandag in vir consideration,hoop nie dit vat nou meer lank nie.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensies
Lisensie vandag opgetel!Alwyn wrote:Aaai die naweek wat kom gan n lang een wees vir jou!!!6.5/284Norma wrote:Reken ek kan volgende week gaan haal.Alwyn wrote:Lekker!! Hoe lank reken hulle gan die kaartjie vat?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: Lisensies
Hoe lank was dit nou in totaal?
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Ek het Vrydag my CZ Redhead 12br se lisensie vir die tweede keer ingegee, nadat hy verlede jaar na 8 maande afgekeur is. Ek hoop werklik die keer gaan vinniger, met n positiewe uitslag.
Veiligheid eerste manne!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Dagse
Vrydag gehoor al 4 my geweer lisensies is goedgekeur (was net so oor die 4 maande):
Ruger No1 FS:
.22 Hornet
.243 Win
7x57
.375 H&H
Hopelik vang die manne nou bietjie spoed!!
Vrydag gehoor al 4 my geweer lisensies is goedgekeur (was net so oor die 4 maande):
Ruger No1 FS:
.22 Hornet
.243 Win
7x57
.375 H&H
Hopelik vang die manne nou bietjie spoed!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za

