Lisensies

Post Reply
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

RugerBoy wrote:Middag. Kry ek die verslag by die stasie. Vat seker maar net so lank om n regsteling te maak? Dankie
Laat n geweersmit vir jou n verslag skryf dan doen jy aansoek vir n verandering van besonderhede by die stasie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: Lisensies

Post by Sniper18 »

Ekt my bevoegheid saam 2 geweer aansoeke 28 Aug in gegee en 14 Nov my bevoegdheid en al 2 lisensies gekry. 2 en 'n half maande vir alles. ;D ;D
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Lisensies

Post by NJ_v_N »

[quote="RugerBoy"]Middag. Kry ek die verslag by die stasie. Vat seker maar net so lank om n regsteling te maak? Dankie[/quote]

http://www.saps.gov.za/services/flash/f ... /e521g.pdf

Hier is die dokument. Dit is nie nodig vir n brief van n wapensmid af nie, maar dit is dalk nie n slegte idee om een by te sit nie. Dalk sommer n photo van die stamp op die loop ook.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

RugerBoy wrote:Help nie eers om kwaad te word nie.

Na 9 maande se wag het ek vandag my 9,3x74R se lesensie gaan optel.

By die huis gekom om te sien die lisensie kaart se dis is n 9,5x 47R!!!!

Hoe nou gemaak? Moet ek als weer van vooraf doen?
9 maande, dis lank! Van waar is jy RugerBoy of waar het jy aansoek gedoen?
RugerBoy
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm

Re: Lisensies

Post by RugerBoy »

Dankie. Vir al die hulp. Gaan more terug stasie toe. Deon ek is in Hoedspruit. Weet nie hoekom die een so lank gevat het nie. Die vorige twee was 3 en 4 maande. Groete Andries
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Ek het my aansoek vandag ingehandig vir my nuwe 6.5CM. Gelukkig geen probleme met geweer wat nie op stelsel gelaai is nie. Als is daar en papierwerk lyk reg volgens beampte.

Nou vir daai laaaaaaaaaaang wag......
Last edited by JTM on Fri Nov 27, 2015 8:43 am, edited 1 time in total.
Jannie Welman
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Sterkte met die wag JTM.CFR se system is al van Maandag al af en dan werk die printers ook nie soos hulle moet nie.

Groete.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lisensies

Post by Jake1 »

My laaste lisensie so drie dae terug goedgekeur binne 21 dae, by ons is die probleem maar die print van die kaartjies.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Cfr is soos n lucky packet of 9 maande of 21 dae
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

cobus s wrote:Cfr is soos n lucky packet of 9 maande of 21 dae
+100
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Wag amper 5 maande al maar voel soos jare veral as jy nog geen roer het nie.
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by JacoW »

Wens ek kon my aansoeke in Groblersdal kom ingee het, hier in Potties le die aansoek langer by die stasie as by die CFR... Laaste aansoek was 7 maande en nou begin die hele speletjie van voor af...
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by JacoW »

Wens ek kon my aansoeke in Groblersdal kom ingee het, hier in Potties le die aansoek langer by die stasie as by die CFR... Laaste aansoek was 7 maande en nou begin die hele speletjie van voor af...
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Myne is na amper net 9 maande afgekeur. Moet vandag by Garsfontein gaan hoor wats die rede. Die stasie het eers vrek lank gesit met die ding, toe vat elke stap weereens erg (lees moer lank) lank. Die aansoek het die laaste twee maande vir Final considiration gele. Gister sms gekry en by navraag gehoor die lisensie is afgekeur.

Is n 12br over and under. Ek het wel n semi outo, maar ook toegewyde status ens.
Veiligheid eerste manne!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

BRNO (Pierre) wrote:Myne is na amper net 9 maande afgekeur. Moet vandag by Garsfontein gaan hoor wats die rede. Die stasie het eers vrek lank gesit met die ding, toe vat elke stap weereens erg (lees moer lank) lank. Die aansoek het die laaste twee maande vir Final considiration gele. Gister sms gekry en by navraag gehoor die lisensie is afgekeur.

Is n 12br over and under. Ek het wel n semi outo, maar ook toegewyde status ens.
Dit wil vir my voorkom of amper 99% van alle aansoeke wat langer as 5 maande al lê, afgekeur word. Ek het in begin Augustus 3 aansoek ingegee en nadat dit vir 3 maande by CFR gelê het vir oorweging, het ek begin e-posse stuur aan die top brass en verlede week is al 3 aansoeke toe toegestaan. Selfs 'n Protecta onder toegewyde jag.....
Aim small, miss small
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Lisensies

Post by MJK »

13 Aug ingegee, 27 Okt goedgekeur.
MAAAAR 26 Nov kaartjie eers gekry >:( >:(
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Goeie middag.

Ek wil graag volgende week my aansoek vir bevoegdheid ingee by die polisie stasie. Het vandag die toetse geskryf en geskiet by centurion indoor en is darem als deur.

Enige moets en moenies? En wat moet ek als ingee saam met die bevoegdheid? Ek is nou eers 17 jaar oud maar ek het toegewyde jag en sport status. Ek oorweeg ook om n geweer lisensie aansoek saam met die bevoegdheid in te gee.

Groete
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Amper op my rug geval toe ek 'n slag 'n sms van SAPS af kry. My lisensie aansoek kry nou aandag by provinsiale DFO.
Jannie Welman
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Lisensies

Post by Jacques van Eeden »

Eugene wrote:[Selfs 'n Protecta onder toegewyde jag.....
Eugene. Nou gaan die duiwe les op sê. ;-)
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Eduard Venter wrote:Goeie middag.

Ek wil graag volgende week my aansoek vir bevoegdheid ingee by die polisie stasie. Het vandag die toetse geskryf en geskiet by centurion indoor en is darem als deur.

Enige moets en moenies? En wat moet ek als ingee saam met die bevoegdheid? Ek is nou eers 17 jaar oud maar ek het toegewyde jag en sport status. Ek oorweeg ook om n geweer lisensie aansoek saam met die bevoegdheid in te gee.

Groete
Jis Eduard, ekt my goed so in gegee:

Afskrif van jou ID

Afskrif van bewys van adress

Al jou sertifikate, d.w.s jou competency opleidings sertifikate, toegewyde status sertifikate,

Fotos van jou kluis

Aansoek form,

Dis al waaraan ek nou so vinnig kan dinkmaar dit is min of meer wat jy moet ingee, Onthou ook net asb dat jou ouers die parent's consent invul en teken asb, het daai fout gemaak om dit nie te laat invul nie, toe stuur hulle my goed weer terug,
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Lisensies

Post by kudu375 »

Middag Almal,

Ek het op 11 Aug aansoek gedoen vir 44 mag Ruger SBH vir jag, was laaaaaaaaaank in proses en skaars 'n week "in for consideration".
Goedgekeur op 14 Des :laugh:
Waar is my kaartjie ...........?

Mooi dag
Court Schilbach
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Lisensies

Post by Koos Barnard »

My 308 se lisensie is op 12 Nov goedgekeur (na vier maande). Volgens die stelsel is die kaartjie op 30 Nov gedruk... ek wag nou nog daarvoor. Besoek my polisiestasie elke week.
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Nuwe aansoek vandag ingegee by Garsfontein. Laat die stop horlosie maar loop of maak dit eerder die kalender...
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensies

Post by Forester »

Haelgeweer aansoek vandag ingegee by Tableview, tik-tok...
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensies

Post by 6.5/284Norma »

Manne,

Op 14 Desember kry ek sms van CFR wat reken my aansoek geniet aandag. Gister goedgekeur! Minder as 'n maand! Nou die trotse eienaar van Ruger No1. Varminter 6.5 Creedmoor ;D
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Post Reply