Laat n geweersmit vir jou n verslag skryf dan doen jy aansoek vir n verandering van besonderhede by die stasieRugerBoy wrote:Middag. Kry ek die verslag by die stasie. Vat seker maar net so lank om n regsteling te maak? Dankie
Lisensies
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Lisensies
Ekt my bevoegheid saam 2 geweer aansoeke 28 Aug in gegee en 14 Nov my bevoegdheid en al 2 lisensies gekry. 2 en 'n half maande vir alles.

CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Lisensies
[quote="RugerBoy"]Middag. Kry ek die verslag by die stasie. Vat seker maar net so lank om n regsteling te maak? Dankie[/quote]
http://www.saps.gov.za/services/flash/f ... /e521g.pdf
Hier is die dokument. Dit is nie nodig vir n brief van n wapensmid af nie, maar dit is dalk nie n slegte idee om een by te sit nie. Dalk sommer n photo van die stamp op die loop ook.

30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
9 maande, dis lank! Van waar is jy RugerBoy of waar het jy aansoek gedoen?RugerBoy wrote:Help nie eers om kwaad te word nie.
Na 9 maande se wag het ek vandag my 9,3x74R se lesensie gaan optel.
By die huis gekom om te sien die lisensie kaart se dis is n 9,5x 47R!!!!
Hoe nou gemaak? Moet ek als weer van vooraf doen?
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: Lisensies
Dankie. Vir al die hulp. Gaan more terug stasie toe. Deon ek is in Hoedspruit. Weet nie hoekom die een so lank gevat het nie. Die vorige twee was 3 en 4 maande. Groete Andries
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Ek het my aansoek vandag ingehandig vir my nuwe 6.5CM. Gelukkig geen probleme met geweer wat nie op stelsel gelaai is nie. Als is daar en papierwerk lyk reg volgens beampte.
Nou vir daai laaaaaaaaaaang wag......
Nou vir daai laaaaaaaaaaang wag......
Last edited by JTM on Fri Nov 27, 2015 8:43 am, edited 1 time in total.
Jannie Welman
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Sterkte met die wag JTM.CFR se system is al van Maandag al af en dan werk die printers ook nie soos hulle moet nie.
Groete.
Groete.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Lisensies
My laaste lisensie so drie dae terug goedgekeur binne 21 dae, by ons is die probleem maar die print van die kaartjies.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Lisensies
Cfr is soos n lucky packet of 9 maande of 21 dae
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
+100cobus s wrote:Cfr is soos n lucky packet of 9 maande of 21 dae
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Lisensies
Wag amper 5 maande al maar voel soos jare veral as jy nog geen roer het nie.
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Lisensies
Wens ek kon my aansoeke in Groblersdal kom ingee het, hier in Potties le die aansoek langer by die stasie as by die CFR... Laaste aansoek was 7 maande en nou begin die hele speletjie van voor af...

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Myne is na amper net 9 maande afgekeur. Moet vandag by Garsfontein gaan hoor wats die rede. Die stasie het eers vrek lank gesit met die ding, toe vat elke stap weereens erg (lees moer lank) lank. Die aansoek het die laaste twee maande vir Final considiration gele. Gister sms gekry en by navraag gehoor die lisensie is afgekeur.
Is n 12br over and under. Ek het wel n semi outo, maar ook toegewyde status ens.
Is n 12br over and under. Ek het wel n semi outo, maar ook toegewyde status ens.
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Dit wil vir my voorkom of amper 99% van alle aansoeke wat langer as 5 maande al lê, afgekeur word. Ek het in begin Augustus 3 aansoek ingegee en nadat dit vir 3 maande by CFR gelê het vir oorweging, het ek begin e-posse stuur aan die top brass en verlede week is al 3 aansoeke toe toegestaan. Selfs 'n Protecta onder toegewyde jag.....BRNO (Pierre) wrote:Myne is na amper net 9 maande afgekeur. Moet vandag by Garsfontein gaan hoor wats die rede. Die stasie het eers vrek lank gesit met die ding, toe vat elke stap weereens erg (lees moer lank) lank. Die aansoek het die laaste twee maande vir Final considiration gele. Gister sms gekry en by navraag gehoor die lisensie is afgekeur.
Is n 12br over and under. Ek het wel n semi outo, maar ook toegewyde status ens.
Aim small, miss small
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Lisensies
13 Aug ingegee, 27 Okt goedgekeur.
MAAAAR 26 Nov kaartjie eers gekry

MAAAAR 26 Nov kaartjie eers gekry
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Goeie middag.
Ek wil graag volgende week my aansoek vir bevoegdheid ingee by die polisie stasie. Het vandag die toetse geskryf en geskiet by centurion indoor en is darem als deur.
Enige moets en moenies? En wat moet ek als ingee saam met die bevoegdheid? Ek is nou eers 17 jaar oud maar ek het toegewyde jag en sport status. Ek oorweeg ook om n geweer lisensie aansoek saam met die bevoegdheid in te gee.
Groete
Ek wil graag volgende week my aansoek vir bevoegdheid ingee by die polisie stasie. Het vandag die toetse geskryf en geskiet by centurion indoor en is darem als deur.
Enige moets en moenies? En wat moet ek als ingee saam met die bevoegdheid? Ek is nou eers 17 jaar oud maar ek het toegewyde jag en sport status. Ek oorweeg ook om n geweer lisensie aansoek saam met die bevoegdheid in te gee.
Groete
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Amper op my rug geval toe ek 'n slag 'n sms van SAPS af kry. My lisensie aansoek kry nou aandag by provinsiale DFO.
Jannie Welman
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Lisensies
Eugene. Nou gaan die duiwe les op sê. ;-)Eugene wrote:[Selfs 'n Protecta onder toegewyde jag.....
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Jis Eduard, ekt my goed so in gegee:Eduard Venter wrote:Goeie middag.
Ek wil graag volgende week my aansoek vir bevoegdheid ingee by die polisie stasie. Het vandag die toetse geskryf en geskiet by centurion indoor en is darem als deur.
Enige moets en moenies? En wat moet ek als ingee saam met die bevoegdheid? Ek is nou eers 17 jaar oud maar ek het toegewyde jag en sport status. Ek oorweeg ook om n geweer lisensie aansoek saam met die bevoegdheid in te gee.
Groete
Afskrif van jou ID
Afskrif van bewys van adress
Al jou sertifikate, d.w.s jou competency opleidings sertifikate, toegewyde status sertifikate,
Fotos van jou kluis
Aansoek form,
Dis al waaraan ek nou so vinnig kan dinkmaar dit is min of meer wat jy moet ingee, Onthou ook net asb dat jou ouers die parent's consent invul en teken asb, het daai fout gemaak om dit nie te laat invul nie, toe stuur hulle my goed weer terug,
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear

kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Lisensies
Middag Almal,
Ek het op 11 Aug aansoek gedoen vir 44 mag Ruger SBH vir jag, was laaaaaaaaaank in proses en skaars 'n week "in for consideration".
Goedgekeur op 14 Des
Waar is my kaartjie ...........?
Mooi dag
Ek het op 11 Aug aansoek gedoen vir 44 mag Ruger SBH vir jag, was laaaaaaaaaank in proses en skaars 'n week "in for consideration".
Goedgekeur op 14 Des
Waar is my kaartjie ...........?
Mooi dag
Court Schilbach
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Lisensies
My 308 se lisensie is op 12 Nov goedgekeur (na vier maande). Volgens die stelsel is die kaartjie op 30 Nov gedruk... ek wag nou nog daarvoor. Besoek my polisiestasie elke week.
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Nuwe aansoek vandag ingegee by Garsfontein. Laat die stop horlosie maar loop of maak dit eerder die kalender...
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Lisensies
Haelgeweer aansoek vandag ingegee by Tableview, tik-tok...
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensies
Manne,
Op 14 Desember kry ek sms van CFR wat reken my aansoek geniet aandag. Gister goedgekeur! Minder as 'n maand! Nou die trotse eienaar van Ruger No1. Varminter 6.5 Creedmoor
Op 14 Desember kry ek sms van CFR wat reken my aansoek geniet aandag. Gister goedgekeur! Minder as 'n maand! Nou die trotse eienaar van Ruger No1. Varminter 6.5 Creedmoor
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor