Page 7 of 11

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Fri Feb 19, 2021 4:10 pm
by jdpretorius
Wouter Roets wrote:Jo

Weereens uitstekende werk my maat. Jy al gedink om rondte houers te maak soos die wat daai Els & Co manne maak vir die groot kalibers? Daai sal mos right up your ally wees.

Groetnis
Wout
Hi Wout, dankie mater .....ja, ek het, en het al die jig gebou om die "wet moulding" te doen. Het hom in n 5 rondte en 7 rondte ontwerp - ek weet net nie hoe sterk die aanvraag sal wees nie (het eintlik gedink elke 2de Piet en sy tuinjong maak al die goed in een of ander verwese form).....so as daar manne is wat sou belang stel in so iets moet julle asb skree in die rigting.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Feb 22, 2021 9:05 am
by Wouter Roets
Johan

Ek sal defnetief belang stel in n minimum van twee. Moet net gaan kyk vir watter kalibers ek kort.

Groetnis
Wout

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Feb 22, 2021 9:15 am
by Ockert1992
jdpretorius wrote: Fri Feb 19, 2021 4:10 pm
Wouter Roets wrote:Jo

Weereens uitstekende werk my maat. Jy al gedink om rondte houers te maak soos die wat daai Els & Co manne maak vir die groot kalibers? Daai sal mos right up your ally wees.

Groetnis
Wout
Hi Wout, dankie mater .....ja, ek het, en het al die jig gebou om die "wet moulding" te doen. Het hom in n 5 rondte en 7 rondte ontwerp - ek weet net nie hoe sterk die aanvraag sal wees nie (het eintlik gedink elke 2de Piet en sy tuinjong maak al die goed in een of ander verwese form).....so as daar manne is wat sou belang stel in so iets moet julle asb skree in die rigting.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Môre JD,

Het jy dalk 'n paar foto's van die wat jy al gemaak het?

Ek sal ook belangstel in een of 2.

Groete
Ockert

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Feb 22, 2021 11:57 am
by jdpretorius

Ockert1992 wrote:

Dink klink goed ...dan spring ek aan die werk met hulle
Gee asb vir my die kaliber grotes....ek het natuurlik doppe vir 375/338 ens. & 30-06/270 ens. , so wel as 308 parent case
....as dit n kaliber is waar ek nie die parent case het nie hoop ek Wout kan dalk help Image
Ek dink ek wil die loops binne, wat die rondte was hou, eerder van leer maak want die rek verweer met tyd ....wat is julle voorkeur ? (as ek goeie kwaliteid rek kan kry sal dit hom goedkoper maak)

@Ockert - gooi my jou nommer dan stuur ek vir jou fotos want ek wil nie graag die forum spam met dit nie

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Feb 22, 2021 12:13 pm
by jdpretorius
Die sak is ontwerp om 50 x haelgeweer rondtes te vat, ook dat jy hom aan n belt of draband kan gebruik. Die was die 2de een van die konsep, en moes ook 'n inskripsie binne kry vir n pa se 65ste verjaarsdag, van sy seuns af. Ek gloo hulle gaan eendag baklei oor wie hom gan oor neem. Image
Die sak was n bulletjie om te wen , veral dat hy nie voor uitsak/boeppens nie.
Ek's nogal mal vir die ontwerp en sal iewers vir myself ook een moet bou......het E&C se idee gebruik om die flap vas te hou in die "oop" posisie want dink dit werk die beste.ImageImageImageImage

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Feb 22, 2021 1:20 pm
by Wouter Roets
Jo

Gooi gou jou nommer vir my deur dat ons kan klets. My PM's wil nie deurgaan na jou toe nie en jou nommer is verlore met die oorgaan na my nuwe foon. 08drie378 41vier7

Groetnis
Wout

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Feb 22, 2021 1:37 pm
by Toxxyc
Ek het verskeie snaakse en groter kaliber doppe wat hier rondlê van die dae toe ek nog gedink het ek wil die goed versamel. As ek dit kan opspoor en jy stel belang JD kan jy hulle met graagte kry?

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Feb 22, 2021 4:40 pm
by jdpretorius
Toxxyc wrote:Ek het verskeie snaakse en groter kaliber doppe wat hier rondlê van die dae toe ek nog gedink het ek wil die goed versamel. As ek dit kan opspoor en jy stel belang JD kan jy hulle met graagte kry?
Dankie mater, ek gan graag van die aanbod gebruik maak sodra ek weet wat se rigting ek gaan.

Ek het lekker stewige en goeie kwaliteid rekband gaan gekry, so gan loer of ek dit kan kry om goed te werk. Die rekband help natuurlik om dit minder kaliber gebonde te maak

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Feb 22, 2021 4:52 pm
by jdpretorius
Wouter Roets wrote:Jo

Gooi gou jou nommer vir my deur dat ons kan klets. My PM's wil nie deurgaan na jou toe nie en jou nommer is verlore met die oorgaan na my nuwe foon. 08drie378 41vier7

Groetnis
Wout
Ek praat met jou op whatsapp Wout

My nommer is
0sewe4 13sewe 987agt

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Tue Feb 23, 2021 2:33 pm
by jdpretorius
Die dan sommer n simpel dubbel koord vir honde fluit ens.
Was gevra deur die manne wat met honde jag of ek kan......natuurlik ImageImage

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Wed Feb 24, 2021 8:15 am
by Eugene
Bitter netjiese werk!

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Wed Feb 24, 2021 11:44 am
by jdpretorius
Eugene wrote:Bitter netjiese werk!
Dankie mater

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Tue Mar 02, 2021 12:24 pm
by Xplicitly
So paar items wat ek die laaste week moes voltooi.

Laptop sak, mes skedes en selfoon houer.
IMG-20210301-WA0006.jpg
IMG-20210301-WA0004.jpg
20210226_082952.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Tue Mar 02, 2021 7:52 pm
by jdpretorius
Netjies gedoen !
Is die sak dalk een van Dieselpunk se patrone?

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Tue Mar 02, 2021 9:09 pm
by Xplicitly
jdpretorius wrote:Netjies gedoen !
Is die sak dalk een van Dieselpunk se patrone?

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Dit is een van Creative Awl se patrone gewees wat ek moes aanpas om te werk vir die laptop.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Wed Mar 03, 2021 6:08 am
by jdpretorius
Xplicitly wrote:
jdpretorius wrote:Netjies gedoen !
Is die sak dalk een van Dieselpunk se patrone?

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Dit is een van Creative Awl se patrone gewees wat ek moes aanpas om te werk vir die laptop.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Netjies mater.....ek geniet die ontwerp gedeelte amper meer as die skepping van die produk/artikel.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Mar 08, 2021 6:29 pm
by jdpretorius
.......net 'n voorsmaakie......die goed het bietjie meer werk as wat ek verwag het.
Die langer een sal 10 x magnums vat en die korter een x 7ImageImage

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Mar 08, 2021 7:00 pm
by Xplicitly
Ek is bly om te sien ek is nie die enigste ene wat sit en leer werk doen nie....

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Mar 08, 2021 8:02 pm
by jdpretorius
Xplicitly wrote:Ek is bly om te sien ek is nie die enigste ene wat sit en leer werk doen nie....

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Nou wys bietjie mater Image

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Mar 08, 2021 8:17 pm
by Xplicitly
jdpretorius wrote:
Xplicitly wrote:Ek is bly om te sien ek is nie die enigste ene wat sit en leer werk doen nie....

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Nou wys bietjie mater Image

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek het alweer 2 skedes om te maak. Image
20210308_201628.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Mar 08, 2021 8:26 pm
by jdpretorius
Dis altyd lekket om sulke herhaal kliente te kry....n ou leer later hulle smaak en bou n vriendskap.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Mon Mar 08, 2021 8:41 pm
by Xplicitly
Verseker. Ek het nou so 1 of 2 van hulle. En hulle vertel weer vir vriende, en die bestel op hul beurt weer. Dit verstom my hoe groot die aanvraag vir leer produkte is.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Wed Mar 10, 2021 3:12 pm
by jdpretorius
Die x 10 is nou darem klaar.... die een het klaar nuwe huis gekry as n verjaarsdag gedkenk.
Net so terloops, daardie trappie af aan die onderkant het n doel Image

Gooi asb komentaar, veral as julle iets sou wou anders maak op hom.ImageImageImage

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Wed Mar 10, 2021 3:43 pm
by Xplicitly
Daar in die onderste ry stekies is ene wat so half-mil te veel links is....

Nee magtig man. Daai is regtig baie goed gedoen!

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Leer/Leather Werk

Posted: Thu Mar 11, 2021 6:40 am
by jdpretorius
Xplicitly wrote:Daar in die onderste ry stekies is ene wat so half-mil te veel links is....

Nee magtig man. Image Daai is regtig baie goed gedoen!

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Black-sam .....sien dit nou ook raak.....gan dit moet oor doen ImageImage

Groot dankie mater

Sent from my SM-A515F using Tapatalk