Page 7 of 42
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 11:40 am
by Nico Harris
Ek het 25 .30 180gr accubonds as iemand dit wil probeer.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 11:56 am
by J le Roux
Ek neem hulle graag Nico.
Ek pm jou.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 12:36 pm
by J le Roux
Ek krap gou vanaand in die kas, ek dink ek het nog 'n stel 30mm ringe. Ek post later details.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 4:07 pm
by Nico Harris
Sodra Martin vir my stuur , stuur ek vir jou.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 5:24 pm
by NicoSmit
SĂȘ net ek soek iets maar het niks om nou te stuur nie? Tel 'n paar jaar terug se 3006 doppe wat ek vir iemand gegee het op die forum ook, daar was al van tevore so draad gewees .
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 5:30 pm
by Geno
Nope. Hierdie topic werk ongelukkig so dat jy iets vir iets moet gee. Sodoende hou ons hom aan die gang.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 5:32 pm
by NicoSmit
Al wat ek kan aanbied is my skoonma tande lyk nog goed en voete is klein sodat sy naby aan die wasbak kan kom
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 5:36 pm
by J le Roux
Dankie Nico
Stel 30mm lae ringe, beskikbaar in Polokwane of ons reel Postnet.
Sal draad en PM dophou indien iemand belangstel.
Groete Johan
Re: Pay it forward
Posted: Mon Mar 13, 2017 8:36 pm
by finch
Hier is die foto van die 6x40 scope. Ek glo hy het nog baie lewe oor in hom immers n tasco.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Mar 14, 2017 9:25 pm
by Sangoma (IAN)
Finch, kan ek asb die scope kry? Nie vir myself nie, mar ons skenk hom aan Roxette hier op die forum. Ek glo hy sal lekker werk op ha .303 wat sy so breed glimlag hier op die forum.
Ek sal gou more oggend kyk wat le da in die herlaai kamer om op te sit. Ek hoop dit is ok so?
Re: Pay it forward
Posted: Tue Mar 14, 2017 10:18 pm
by finch
Dis reg.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 7:41 am
by Sangoma (IAN)
Ek het n stel 30mm ali ringe LOW en n geweersak
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 7:50 am
by Arnold
Watse ringe is dit Ian?
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 8:20 am
by Sangoma (IAN)
Nie seker nie Arnold. Da is nie n naam op nie. Ek glo hulle sal baie goed werk op n kleiner kaliber met min recoil.
Trek op picatinny rail vas
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 8:57 am
by Arnold
Sal jy my 'n foto stuur asb, ek wil nie net vat nie maar soek iets lekker laag iets my 223 wat oppad is.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 9:45 am
by Roxette

Dankie Ian.. (Jy moet nou die smile op my gesig sien)

Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 9:46 am
by PWV
Ian
Kan ek die geweersak kry?
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 10:16 am
by Supacow
Net as Oom oom se ou valstande in die mandjie gooi

Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 10:45 am
by Sangoma (IAN)
Arnold, ek glo die ringe sal baie goed werk op jou .223. Lekke laag.
PWV die sak is joune

Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 12:49 pm
by PWV
Dit is wat ek ingooi: 'n Elektriese "powder tricler"
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 12:51 pm
by JohanvanZyl
PWV wrote:Dit is wat ek ingooi: 'n Elektriese "powder tricler"
Kan ek hom kry asb Oom
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 12:57 pm
by PWV
JohanvanZyl wrote:PWV wrote:Dit is wat ek ingooi: 'n Elektriese "powder tricler"
Kan ek hom kry asb Oom
JohanvanZyl, dit is joune.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 1:11 pm
by junglejulian
Roxette stuur my n pm met jou nommer.ek het 100x .303 koeels en 50 doppe vir jou nuwe geweer.hoop net jy ken iemand met n 303 Diestel wat sal help laai.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 1:35 pm
by Roxette
So gemaak! Baie dankie.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Mar 15, 2017 2:54 pm
by Sangoma (IAN)
Baie nice van jou Jungle Julian!
Ok, kom ons keur terug na die oorspronklike post.
Lyk my Johan Van Zyl is volgende op die lys met n item