Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post Reply
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Monrique (SJ) »

Ek is nou besig om my 3de Burris te koop, het al die 3-9x40 en 6.5-20x50. Die 4.5-14x42 is oppad. Ek is baie gelukkig met myne sover en baie goeie waarde vir geld!! Koop gerus Burris

Groetnis
User avatar
Brosdoring
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu Apr 07, 2011 2:52 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Brosdoring »

Hi julle, ek het so 2 weke terug vanaf n lynx 4.5 - 14 x 50 na a Zeiss Duralyt 3.5 - 12 x 50 verander.... Ek kon nog nie regtig skiet nie, 2 aande gaan roep en ek kan wel se dat die clarity verseker daar is.... Ek hou van die scope, hy is solid, sal meer terugvoer gee as ek meer geskiet het.....
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Monrique (SJ) »

As mens so deur die scope topics lees sien n man dat daar sommige name is wat niks terugstaan vir die duurder name nie.

Groetnis
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Louis Kriel »

SJ wrote: Ek is nou besig om my 3de Burris te koop, het al die 3-9x40 en 6.5-20x50. Die 4.5-14x42 is oppad. Ek is baie gelukkig met myne sover en baie goeie waarde vir geld!! Koop gerus Burris

Groetnis
SJ verkoop jy nog Burrise?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Monrique (SJ) »

Dirty

Ek het jou n boodskap gestuur.

Groetnis
Post Reply