Ek is nou besig om my 3de Burris te koop, het al die 3-9x40 en 6.5-20x50. Die 4.5-14x42 is oppad. Ek is baie gelukkig met myne sover en baie goeie waarde vir geld!! Koop gerus Burris
Groetnis
Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
- Brosdoring
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu Apr 07, 2011 2:52 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Hi julle, ek het so 2 weke terug vanaf n lynx 4.5 - 14 x 50 na a Zeiss Duralyt 3.5 - 12 x 50 verander.... Ek kon nog nie regtig skiet nie, 2 aande gaan roep en ek kan wel se dat die clarity verseker daar is.... Ek hou van die scope, hy is solid, sal meer terugvoer gee as ek meer geskiet het.....
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
As mens so deur die scope topics lees sien n man dat daar sommige name is wat niks terugstaan vir die duurder name nie.
Groetnis
Groetnis
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
SJ verkoop jy nog Burrise?SJ wrote: Ek is nou besig om my 3de Burris te koop, het al die 3-9x40 en 6.5-20x50. Die 4.5-14x42 is oppad. Ek is baie gelukkig met myne sover en baie goeie waarde vir geld!! Koop gerus Burris
Groetnis
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Dirty
Ek het jou n boodskap gestuur.
Groetnis
Ek het jou n boodskap gestuur.
Groetnis