Lisensies

Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

As jy n tydelike lisensie of stoorpermit (mag nie wapen gebruik nie)het ja.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Lisensies

Post by Morne Van Der Merwe »

cobus s wrote:More Morne

Ek het gister gebel oor myne hulle se dat die sms sisteem probleme het so bel hulle .

Ek het bevoegtheid ingegee 2 weke later my lisensie aansoek ,het geen sms ontvang van die lisensie nie ,toe ek gister bel is bevoegtheid by criminal record en lisensie wag vir bevoegtheid.

Groete
Hi Cobus,

Baie dankie, sal hul bietjie bel in die week en bevestig as die smse korrek is.
Lekker week verder.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Lisensies

Post by joe rocket »

Ek het goeie informasie rakende lesensies. ' n Sekere persoon het die S.A.P.D hof toe geneem omrede sy 5 aansoeke al langer as n jaar neem om goed te keur word. Die regter het beslis dat al 5 sy lensies onmiddelik uitgereik word. Hy het ook beslis dat die S.A.P.D streng by die 90 werksdae goedkeuring tydstip moet hou wat volgens wet voorgeskryf word. So manne en manninne dit is nou die tyd om lesensies in te handing.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

joe rocket wrote:Ek het goeie informasie rakende lesensies. ' n Sekere persoon het die S.A.P.D hof toe geneem omrede sy 5 aansoeke al langer as n jaar neem om goed te keur word. Die regter het beslis dat al 5 sy lensies onmiddelik uitgereik word. Hy het ook beslis dat die S.A.P.D streng by die 90 werksdae goedkeuring tydstip moet hou wat volgens wet voorgeskryf word. So manne en manninne dit is nou die tyd om lesensies in te handing.
Soos ek verstaan het die regter nie beslis oor die 90 dae nie maar dit het vanaf die SAPD gekom en daar sal nog later hieroor beslis word.

Die storie met goeie terugvoer van betrokke partye is op Gunsite.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

More manne,

My 243 aansoek het ek die 25ste April ingedien. Na die provinsiaal het hy die 25ste Junie by CFR aangekom en le hy nog al die pad by registration. Ek bel so eenkeer weekliks die CRF om te hoor van die vordering. Gestraand weer gebel, en tot my verbasing het ‘n baie behulpsame man geantwoord. Hy het toe vir my ‘n nommer gegee van ‘n einste meneer Zimo, wat met uitstaande aansoeke werk. Vanoggend hom gebel, en hy het vir my die persoon se nommer gegee wat met my aansoek werk. Die persoon ook gebel, net om uit te vind dat die spesifieke persoon slegs met aansoeke werk wat in die Suide van Gauteng ingedien is, maar sy sal sal dit indien by die Majoor wat met die Ooste se aansoeke werk, en my dan terug bel met sy details (ek sal ook later deur die dag terug bel).

Darem het ek vordering gemaak, en daarvoor is ek dankbaar.

Hier is die meneer Zimo se nr. 0123536011

Groete
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Lisensies

Post by 308Win »

Ek het vandag 'n aansoek vir nog 'n geweerlisensie ingedien. Die poliesvrou het gese dit is nie weer nodig vir vingerafdrukke nie. Is dit so?
Ek het wel sogenaamde toegewyde status.
Carl
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Hi Stompe

Wees asb so gaaf en stuur vir my ook die naam en nommer as jy hom Kry. Ek het al my eerste sms op die 7 Junie gekry wat se my aansoek is by cfr en die 2de sms op die 31Aug wat se hulle werk aan hom.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

Maak so vir jou Rupert. Nog nie weer antwoord gekry vanmiddag nie, maar sodra ek kry laat weet ek.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensies

Post by Hein22 »

Ek het vandag meeste van my tyd spandeer om iemand in die SAPS te kry om vir my te se hoekom my aansoek na 7.5 maande nog nie afgehandel is nie. Na amper 'n hele A4 bladsy vol 012 353 .... nommers kom ek by een uit wat my verwittig dat dit so lank vat omdat die 'n S16 semi-auto geweer is.

Ek bek*& my amper toe hy dit vir my se!

Dit is nie 'n Semi nie! dit is 'n 223 rem Savage geweer - bolt action. :police: "Eeeee.....eeeeee.....eeeee BUT it it it it is a 5.56, it is a semi.....".

&$^^#&&$&*!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! &^$^&&*@#&$#&~!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek is nou al gatvol verby. Al wat ek nou nodig het is dat hulle hom afkeer omdat hulle nie weet wat hulle doen nie. >:( >:( >:( >:(
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Sterkte Hein, as hulle die dink die kaliber bepaal hoe hy werk of sy aksie hoort hulle duidelik nie daar nie. Ek wag nog vir my 9mm.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

308Win wrote:Ek het vandag 'n aansoek vir nog 'n geweerlisensie ingedien. Die poliesvrou het gese dit is nie weer nodig vir vingerafdrukke nie. Is dit so?
Ek het wel sogenaamde toegewyde status.
Carl
Sy is korrek.
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Lisensies

Post by kudu375 »

stompe wrote:More manne,

My 243 aansoek het ek die 25ste April ingedien. Na die provinsiaal het hy die 25ste Junie by CFR aangekom en le hy nog al die pad by registration. Ek bel so eenkeer weekliks die CRF om te hoor van die vordering. Gestraand weer gebel, en tot my verbasing het ‘n baie behulpsame man geantwoord. Hy het toe vir my ‘n nommer gegee van ‘n einste meneer Zimo, wat met uitstaande aansoeke werk. Vanoggend hom gebel, en hy het vir my die persoon se nommer gegee wat met my aansoek werk. Die persoon ook gebel, net om uit te vind dat die spesifieke persoon slegs met aansoeke werk wat in die Suide van Gauteng ingedien is, maar sy sal sal dit indien by die Majoor wat met die Ooste se aansoeke werk, en my dan terug bel met sy details (ek sal ook later deur die dag terug bel).

Darem het ek vordering gemaak, en daarvoor is ek dankbaar.

Hier is die meneer Zimo se nr. 0123536011

Groete
Court Schilbach
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Weet enige van julle manne dalk hoe werk dit as 'n junior 'n wapen lisensie wil hê.
Dankie blesbok
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Blesbok wrote:Weet enige van julle manne dalk hoe werk dit as 'n junior 'n wapen lisensie wil hê.
Ek is nou 17 en tans besig met my bevoegdheid. Ek het so paar maande terug al my toegewyde jag en sportskiet status by NSA gedoen. Sover ek weet hoef mens net n toegewyde sport of jag sertifikaat he as mens onder 21 is om bevoegdheid te kan doen.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

stompe wrote:More manne,

My 243 aansoek het ek die 25ste April ingedien. Na die provinsiaal het hy die 25ste Junie by CFR aangekom en le hy nog al die pad by registration. Ek bel so eenkeer weekliks die CRF om te hoor van die vordering. Gestraand weer gebel, en tot my verbasing het ‘n baie behulpsame man geantwoord. Hy het toe vir my ‘n nommer gegee van ‘n einste meneer Zimo, wat met uitstaande aansoeke werk. Vanoggend hom gebel, en hy het vir my die persoon se nommer gegee wat met my aansoek werk. Die persoon ook gebel, net om uit te vind dat die spesifieke persoon slegs met aansoeke werk wat in die Suide van Gauteng ingedien is, maar sy sal sal dit indien by die Majoor wat met die Ooste se aansoeke werk, en my dan terug bel met sy details (ek sal ook later deur die dag terug bel).

Darem het ek vordering gemaak, en daarvoor is ek dankbaar.

Hier is die meneer Zimo se nr. 0123536011

Groete
Naand manne,

So nadat ek die mnr Zimo gebel het kon ek nog nie by die persoon uitkom wat met my aansoek gewerk het nie. Ek het egter hulle sopas gebel en daar is nou bevestig dat my lisensie die 17nde September goedgekeur is.
Die konsederasie periode was dus minder as 'n dag.

Ek dink dis veilig om te sê dat as jou aansoek vir langer as 90 Werksdae uitstaande is dat julle die man maar kan bel.

Ek like so van wag ek sal nou maar nog 'n roer moet koop..

Groete
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: Lisensies

Post by Jaco V »

Naand Manne
Wil my goeie nuus met iemand deel wat sal verstaan hoe dit voel ;D ;D ;D

Ek het die 29ste Julie my 4de .22 lisensie aansoek ingehandig en vandag gehoor dat hy die 14de September goedgekeur is. ;D ;D ;D ;D ++>: ++>: ++>:

Nou wag ek net vir die kaartjie.

Sterkte vir almal wat wag, ek weet hoe dit voel.
Groete
Jaco
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Goeie more Jaco V

Baie geluk met die nuwe roer hoop die kaartjie kom vinnag.

Groete.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

Pel van my 'n Galil (LM4) en Vektor LM5 aansoek ingedien. Die Galil is eers afgekeur en toe die LM5. Gister gaan hy na die polisie om weer ansoek te doen. Daar kry hy toe sy LM5 kaartjie reeds gedruk en reg vir afhaal!!!!! Nadat hulle hom laat weet het albei aansoeke is afgekeur.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensies

Post by Hein22 »

Daarsy, na meer as 8 maande se wag het ek sopas die oproep gekry dat hulle my papiere verloor het.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Gaan soek maar so paar slange wat gevang wil word. My tor sou heeltemal duik...
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Hein22 wrote:Daarsy, na meer as 8 maande se wag het ek sopas die oproep gekry dat hulle my papiere verloor het.
Die blikskottels, dit is belaglik.

By wat se polisie stasie het jy aansoek gedoen?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9634422 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n BDE379 has been issued.

Begin Aug ingegee dink dit is glad nie sleg nie.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensies

Post by Hein22 »

sako 30-06 wrote:
Hein22 wrote:Daarsy, na meer as 8 maande se wag het ek sopas die oproep gekry dat hulle my papiere verloor het.
Die blikskottels, dit is belaglik.

By wat se polisie stasie het jy aansoek gedoen?
Springs.

Nou ja, so begin die proses dan maar weer. >:(
User avatar
Henry
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm

Re: Lisensies

Post by Henry »

Frederik wrote:1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9634422 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n BDE379 has been issued.

Begin Aug ingegee dink dit is glad nie sleg nie.
Glad nie sleg nie. Hernuwing van my 40 S&W ingegee 11 Mei, en ek wag nog steeds. Weet wel die kompetensie hernuwing is goedgekeur 3 weke terug na ek gebel het.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Hi Julle

CFR se my aansoek le nou by "Consideration" Weet julle dalk hoe lank vat die perde om te kan Consider?

Dankie
Post Reply