Lisensies
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
As jy n tydelike lisensie of stoorpermit (mag nie wapen gebruik nie)het ja.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Hi Cobus,cobus s wrote:More Morne
Ek het gister gebel oor myne hulle se dat die sms sisteem probleme het so bel hulle .
Ek het bevoegtheid ingegee 2 weke later my lisensie aansoek ,het geen sms ontvang van die lisensie nie ,toe ek gister bel is bevoegtheid by criminal record en lisensie wag vir bevoegtheid.
Groete
Baie dankie, sal hul bietjie bel in die week en bevestig as die smse korrek is.
Lekker week verder.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Lisensies
Ek het goeie informasie rakende lesensies. ' n Sekere persoon het die S.A.P.D hof toe geneem omrede sy 5 aansoeke al langer as n jaar neem om goed te keur word. Die regter het beslis dat al 5 sy lensies onmiddelik uitgereik word. Hy het ook beslis dat die S.A.P.D streng by die 90 werksdae goedkeuring tydstip moet hou wat volgens wet voorgeskryf word. So manne en manninne dit is nou die tyd om lesensies in te handing.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Soos ek verstaan het die regter nie beslis oor die 90 dae nie maar dit het vanaf die SAPD gekom en daar sal nog later hieroor beslis word.joe rocket wrote:Ek het goeie informasie rakende lesensies. ' n Sekere persoon het die S.A.P.D hof toe geneem omrede sy 5 aansoeke al langer as n jaar neem om goed te keur word. Die regter het beslis dat al 5 sy lensies onmiddelik uitgereik word. Hy het ook beslis dat die S.A.P.D streng by die 90 werksdae goedkeuring tydstip moet hou wat volgens wet voorgeskryf word. So manne en manninne dit is nou die tyd om lesensies in te handing.
Die storie met goeie terugvoer van betrokke partye is op Gunsite.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
More manne,
My 243 aansoek het ek die 25ste April ingedien. Na die provinsiaal het hy die 25ste Junie by CFR aangekom en le hy nog al die pad by registration. Ek bel so eenkeer weekliks die CRF om te hoor van die vordering. Gestraand weer gebel, en tot my verbasing het ‘n baie behulpsame man geantwoord. Hy het toe vir my ‘n nommer gegee van ‘n einste meneer Zimo, wat met uitstaande aansoeke werk. Vanoggend hom gebel, en hy het vir my die persoon se nommer gegee wat met my aansoek werk. Die persoon ook gebel, net om uit te vind dat die spesifieke persoon slegs met aansoeke werk wat in die Suide van Gauteng ingedien is, maar sy sal sal dit indien by die Majoor wat met die Ooste se aansoeke werk, en my dan terug bel met sy details (ek sal ook later deur die dag terug bel).
Darem het ek vordering gemaak, en daarvoor is ek dankbaar.
Hier is die meneer Zimo se nr. 0123536011

-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Lisensies
Ek het vandag 'n aansoek vir nog 'n geweerlisensie ingedien. Die poliesvrou het gese dit is nie weer nodig vir vingerafdrukke nie. Is dit so?
Ek het wel sogenaamde toegewyde status.
Carl
Ek het wel sogenaamde toegewyde status.
Carl
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Hi Stompe
Wees asb so gaaf en stuur vir my ook die naam en nommer as jy hom Kry. Ek het al my eerste sms op die 7 Junie gekry wat se my aansoek is by cfr en die 2de sms op die 31Aug wat se hulle werk aan hom.
Wees asb so gaaf en stuur vir my ook die naam en nommer as jy hom Kry. Ek het al my eerste sms op die 7 Junie gekry wat se my aansoek is by cfr en die 2de sms op die 31Aug wat se hulle werk aan hom.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Maak so vir jou Rupert. Nog nie weer antwoord gekry vanmiddag nie, maar sodra ek kry laat weet ek.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lisensies
Ek het vandag meeste van my tyd spandeer om iemand in die SAPS te kry om vir my te se hoekom my aansoek na 7.5 maande nog nie afgehandel is nie. Na amper 'n hele A4 bladsy vol 012 353 .... nommers kom ek by een uit wat my verwittig dat dit so lank vat omdat die 'n S16 semi-auto geweer is.
Ek bek*& my amper toe hy dit vir my se!
Dit is nie 'n Semi nie! dit is 'n 223 rem Savage geweer - bolt action.
"Eeeee.....eeeeee.....eeeee BUT it it it it is a 5.56, it is a semi.....".
&$^^#&&$&*!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! &^$^&&*@#&$#&~!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek is nou al gatvol verby. Al wat ek nou nodig het is dat hulle hom afkeer omdat hulle nie weet wat hulle doen nie.

Ek bek*& my amper toe hy dit vir my se!
Dit is nie 'n Semi nie! dit is 'n 223 rem Savage geweer - bolt action.
&$^^#&&$&*!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! &^$^&&*@#&$#&~!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek is nou al gatvol verby. Al wat ek nou nodig het is dat hulle hom afkeer omdat hulle nie weet wat hulle doen nie.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensies
Sterkte Hein, as hulle die dink die kaliber bepaal hoe hy werk of sy aksie hoort hulle duidelik nie daar nie. Ek wag nog vir my 9mm.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensies
Sy is korrek.308Win wrote:Ek het vandag 'n aansoek vir nog 'n geweerlisensie ingedien. Die poliesvrou het gese dit is nie weer nodig vir vingerafdrukke nie. Is dit so?
Ek het wel sogenaamde toegewyde status.
Carl
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Lisensies
stompe wrote:More manne,
My 243 aansoek het ek die 25ste April ingedien. Na die provinsiaal het hy die 25ste Junie by CFR aangekom en le hy nog al die pad by registration. Ek bel so eenkeer weekliks die CRF om te hoor van die vordering. Gestraand weer gebel, en tot my verbasing het ‘n baie behulpsame man geantwoord. Hy het toe vir my ‘n nommer gegee van ‘n einste meneer Zimo, wat met uitstaande aansoeke werk. Vanoggend hom gebel, en hy het vir my die persoon se nommer gegee wat met my aansoek werk. Die persoon ook gebel, net om uit te vind dat die spesifieke persoon slegs met aansoeke werk wat in die Suide van Gauteng ingedien is, maar sy sal sal dit indien by die Majoor wat met die Ooste se aansoeke werk, en my dan terug bel met sy details (ek sal ook later deur die dag terug bel).
Darem het ek vordering gemaak, en daarvoor is ek dankbaar.
Hier is die meneer Zimo se nr. 0123536011
Groete
Court Schilbach
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Lisensies
Weet enige van julle manne dalk hoe werk dit as 'n junior 'n wapen lisensie wil hê.
Dankie blesbok
Dankie blesbok
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Ek is nou 17 en tans besig met my bevoegdheid. Ek het so paar maande terug al my toegewyde jag en sportskiet status by NSA gedoen. Sover ek weet hoef mens net n toegewyde sport of jag sertifikaat he as mens onder 21 is om bevoegdheid te kan doen.Blesbok wrote:Weet enige van julle manne dalk hoe werk dit as 'n junior 'n wapen lisensie wil hê.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Naand manne,stompe wrote:More manne,
My 243 aansoek het ek die 25ste April ingedien. Na die provinsiaal het hy die 25ste Junie by CFR aangekom en le hy nog al die pad by registration. Ek bel so eenkeer weekliks die CRF om te hoor van die vordering. Gestraand weer gebel, en tot my verbasing het ‘n baie behulpsame man geantwoord. Hy het toe vir my ‘n nommer gegee van ‘n einste meneer Zimo, wat met uitstaande aansoeke werk. Vanoggend hom gebel, en hy het vir my die persoon se nommer gegee wat met my aansoek werk. Die persoon ook gebel, net om uit te vind dat die spesifieke persoon slegs met aansoeke werk wat in die Suide van Gauteng ingedien is, maar sy sal sal dit indien by die Majoor wat met die Ooste se aansoeke werk, en my dan terug bel met sy details (ek sal ook later deur die dag terug bel).
Darem het ek vordering gemaak, en daarvoor is ek dankbaar.
Hier is die meneer Zimo se nr. 0123536011
Groete
So nadat ek die mnr Zimo gebel het kon ek nog nie by die persoon uitkom wat met my aansoek gewerk het nie. Ek het egter hulle sopas gebel en daar is nou bevestig dat my lisensie die 17nde September goedgekeur is.
Die konsederasie periode was dus minder as 'n dag.
Ek dink dis veilig om te sê dat as jou aansoek vir langer as 90 Werksdae uitstaande is dat julle die man maar kan bel.
Ek like so van wag ek sal nou maar nog 'n roer moet koop..
Groete
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Lisensies
Naand Manne
Wil my goeie nuus met iemand deel wat sal verstaan hoe dit voel
Ek het die 29ste Julie my 4de .22 lisensie aansoek ingehandig en vandag gehoor dat hy die 14de September goedgekeur is.
Nou wag ek net vir die kaartjie.
Sterkte vir almal wat wag, ek weet hoe dit voel.
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Lisensies
Goeie more Jaco V
Baie geluk met die nuwe roer hoop die kaartjie kom vinnag.
Groete.
Baie geluk met die nuwe roer hoop die kaartjie kom vinnag.
Groete.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensies
Pel van my 'n Galil (LM4) en Vektor LM5 aansoek ingedien. Die Galil is eers afgekeur en toe die LM5. Gister gaan hy na die polisie om weer ansoek te doen. Daar kry hy toe sy LM5 kaartjie reeds gedruk en reg vir afhaal!!!!! Nadat hulle hom laat weet het albei aansoeke is afgekeur.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lisensies
Daarsy, na meer as 8 maande se wag het ek sopas die oproep gekry dat hulle my papiere verloor het.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensies
Gaan soek maar so paar slange wat gevang wil word. My tor sou heeltemal duik...
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensies
Die blikskottels, dit is belaglik.Hein22 wrote:Daarsy, na meer as 8 maande se wag het ek sopas die oproep gekry dat hulle my papiere verloor het.
By wat se polisie stasie het jy aansoek gedoen?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9634422 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n BDE379 has been issued.
Begin Aug ingegee dink dit is glad nie sleg nie.
Begin Aug ingegee dink dit is glad nie sleg nie.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lisensies
Springs.sako 30-06 wrote:Die blikskottels, dit is belaglik.Hein22 wrote:Daarsy, na meer as 8 maande se wag het ek sopas die oproep gekry dat hulle my papiere verloor het.
By wat se polisie stasie het jy aansoek gedoen?
Nou ja, so begin die proses dan maar weer.
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Lisensies
Glad nie sleg nie. Hernuwing van my 40 S&W ingegee 11 Mei, en ek wag nog steeds. Weet wel die kompetensie hernuwing is goedgekeur 3 weke terug na ek gebel het.Frederik wrote:1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9634422 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n BDE379 has been issued.
Begin Aug ingegee dink dit is glad nie sleg nie.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Hi Julle
CFR se my aansoek le nou by "Consideration" Weet julle dalk hoe lank vat die perde om te kan Consider?
Dankie
CFR se my aansoek le nou by "Consideration" Weet julle dalk hoe lank vat die perde om te kan Consider?
Dankie