Page 6 of 21
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Oct 17, 2010 7:37 pm
by CHRIS
18 TOT 22 Oktober 2010
Ek dink die prys gaan November afkom, so as jy dorpers het moet jy die 2 weke bemark,
geen bewys net gevoel
A 23 -- R41.00
AB 123 -- R35.00
B 123 -- R 34.00
C 123 -- R 30.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Oct 24, 2010 8:55 pm
by CHRIS
25 TOT 29 oKTOBER 2010
A 23 -- R41.50
AB 123 -- R36.00
B 123 -- R 35.00
C 123 -- R 31.00
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Oct 31, 2010 8:47 pm
by CHRIS
1 TOT 5 NOVEMBER 2010
A 23 -- R41.50
AB 123 -- R36.00
B 123 -- R 35.00
C 123 -- R 31.00
;)ek sien ek moet maar net prysse gee en nie voorspelling waag nie
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Wed Nov 03, 2010 9:50 am
by Stefan764
Manne ek weet nie of ek nou die vraag op die regte plek op die forum vra nie, maar ek is op soek na 150 lammers om te koop, per week. Ons wil n voerkraal begin in die PTA omgewing (sal so 150km ry om hulle te loop haal). Het n afsetpunt, grond en vervoer. Moet net krale, stoor en kantore bou. Al probleem in my som is n konstante invloei van 100 - 150 skaaplammers per week.
Jul isette asb?
Baie dankie
Stefan
Re: Vleisprysse
Posted: Wed Nov 03, 2010 2:15 pm
by Gernie
Goeie dag Stefan
Ek wil nou nie snaaks wees of enige iets nie, maar onthou net van die Omgewings impakte wat gepaard gaan met die soort van ding. Die regulasies se dat 'n omgewings impak studie gedoen moet word vir die volgende:
The construction of facilities or infrastructure for the concentration of animals for the the
purpose of commercial production in densities that exceed-
? 8 square meters per small stock unit and;
a. more than 1 000 units per facility
Laat weet as jy meer inligting wil he, help graag.
Gernie
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Nov 08, 2010 2:46 pm
by CHRIS
8 tot 12 NOVEMBER 2010
A 23 -- R42.00
AB 123 -- R36.50
B 123 -- R 35.50
C 123 -- R 31.50
Groete van a vars CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Nov 14, 2010 9:25 pm
by CHRIS
14 tot 19 NOVEMBER 2010
A 23 -- R42.50
AB 123 -- R37.50
B 123 -- R 36.50
C 123 -- R 32.50
groete ou Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Nov 28, 2010 9:21 pm
by CHRIS
die week tot 3 Desember 2010
A 23 -- R44.50
AB 123 -- R38.50
B 123 -- R 37.50
C 123 -- R 33.50
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Dec 05, 2010 9:20 pm
by CHRIS
week 6 tot 10 Desember 2010
A 23 -- R45
AB 123 -- R39
B 123 -- R 38
C 123 -- R 34
smaak my ons gaan 50 toe
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Tue Dec 07, 2010 9:27 pm
by JACQUES BOTHA
CHRIS
EK KYK NOU DIE PRYSE SO DEUR,
EK KOM VRYDAG DEUR MIDDELBURG IS DAAR NOG LAMMER VAN SEPTEMBER BESKIKBAAR TEEN R40 PER KG?
EK GEE NIE OM OM SEPTEMBER SE LAMMER TE KOOP NIE, EK SAL DIE OU STOK NEEM DANKIE..
HOE LYK DIE BOERBOK PRYS?
SAL ON MOET BEGIN BOERBOK BRAAI, EK VERNEEM HY IS NET SO LEKKER?
GROETNIS EN SEEN VRIEND
JACQUES
Re: Vleisprysse
Posted: Wed Dec 08, 2010 9:09 am
by Stefan764
Jacques
Ons manne wat vet skaaptjops gewoond is sluk bietjie swaarder aan n Boerbok. Hoor wel dis baie gesond??
Ons het so jaar of wat trug by n vetvee veiling op Schweizer n Skaap en Boerbok gespit en ek sal vir jou se, daai bok het nie NABY die skaap gekom nie. Dalk weet ander manne beter van die bok gaarmaak as ons, maar spritbraai, nee, skaap wen loshande.
Groete
Stefan
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 8:07 am
by CHRIS
JB
ja ek het ongelukkig net paar af geeete beentjies, of sal ek s? biltong oor van daai R40 span, sorry man.

Wat boerbok aan gaan, vleis is nie sleg nie, (maar so is goedkoop Whiskey ook nie), skaap is net baie beter en moenie dink dit is goedkoop nie, nie so op datum nie maar al gehoor van R25 lewendig, dis amper R60 vir slag prys dis R900 vir 15 kg bokkie, dis kwaai. Ek neem aan jy gaan CAT toe. Ek sien by padstal na GR is lam R70 per kg opgesny en verpak.
GROETE EN MOOI RY
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 8:18 am
by Yalair
Hoe praat julle nou
Kom braai by my, jy sal nie eers weet dis boerbok tjoppies nie, het al baie komplimente gekry oor my lekker "skaap tjoppies" dan bly ek ma stil. Bok pryse hang so rondom R22.00 kg lewendig en is baie seisoen gebonde sekere tye gaan hy na R26 kg en ander weer kry jy amper niks.
Groete
Benna
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 8:22 am
by blikkies
Ek is dom
Se vir my in watse area is die pryse
groete
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 8:34 am
by blikkies
beespryse
kan iemand dalk vir my sy waar le die bees pryse
groete
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 8:41 am
by Yalair
Blikkies
Bok pryse wat ek opgesit het is Kimberley area
Beesvleis R23.54
Speenkalf R16.44
Groete
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 10:08 am
by blikkies
yalair
is dai R23.54 vir voerkraal A grade in ons area nie ver van kimberley af nie betaal hul R24.8 vir A 2/3
groete
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 10:16 am
by Yalair
Blikkies
Dis gemiddeld oor die land heen, A2/3 bv Kroonstad speenkalf staan op R17.74 onder 200kg en 17.46 oor 200-250 en 17.00 oor 250. Het laasweek 16.80 gekry vir 265kg kallers op plaas gelaai So party plekke is hy laer en party weer meer bv Gouda is 14.50 en 14.00 kg dink die pryse gaan nou nog so hupstoot kry. Waar laat slag jy en watter kant van KY is jy? C graad is so rondom 10.80 oppie hoef
Groete
Ben
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 10:38 am
by blikkies
yalair
Ken nie so lekker die lewendige gewig se pryse nie, slagpale sit in strydenburg.
groete
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 09, 2010 1:44 pm
by Yalair
Hierde op LBW site gekry
Die prys van speenkalwers het die afgelope twee maande die hoogte in geskiet.
Ook lammers en slagskape behaal rekordpryse. Kenners meen die goeie wolpryse en ?n tekort aan skaapvleis weens veediefstal en probleemdiere is die belangrikste rede vir die styging.
?Weens die uitbreiding van mynbou op die Ho?veld is daar ook al hoe minder boere wat daar met skape boer,? het mnr. Frik Verster, bestuurder van BKBVanWyk op Standerton, aan Landbouweekblad ges?. Lewende speenkalwers onder 200 kg behaal tot R18,50/kg.
Die prys van kalwers van 220 kg tot 240 kg behaal tot R17,60/kg. Vir puik gehalte word tot R18/kg betaal. Tollies wat op die veld voorberei is en gemiddeld 280 kg weeg, behaal R16,50/kg tot R17/kg.
?Dit beteken dat boere digby die R5 000 vir sulke kalwers kry,? het Verster ges?. Ou, vet koeie se prys van R7,50/kg vier maande gelede het tot R10,50/kg toegeneem. Verster s? lammers en slagskape verkoop teen rekordpryse.
?Lammers aan die haak is al teen R45/kg verkoop en slagskape tot R38/kg. ?Die moontlikheid is nie uitgesluit dat pryse voor Kersfees selfs verder kan styg nie.?
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Dec 12, 2010 8:02 pm
by CHRIS
YALAIR
(?n tekort aan skaapvleis weens veediefstal en probleemdiere is die belangrikste rede vir die styging.)
N baie groot rede is slankdalkoors, boere hier het tot 800 lammers verloor en ooie ook, maar stem 100% met Ben saam
prysse vir week tot 15 Des 2010
A 23 -- R47
AB 123 -- R41.50
B 123 -- R 40
C 123 -- R 35.50
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Dec 26, 2010 8:43 pm
by CHRIS
prysse vir laaste week 2010
A 23 -- R46
AB 123 -- R40.50
B 123 -- R 39
C 123 -- R 34
groete Chris

Re: Vleisprysse
Posted: Mon Dec 27, 2010 7:47 am
by boeta
Alla perskes die pryse lyk goed.Chris het paar aande trug met ou gepraat dat hy skaap hierdie week gaan uitvoer RSA toe en dat hy 53 Rand n kilo kry,kan net nie onthou waarnatoe hy laai nie.
Boeta
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 30, 2010 8:44 am
by CHRIS
Boeta
dis a groot prys R53.

my prys is darem amper da R52.44 as ek btw bysit

Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 30, 2010 10:27 am
by Freddie101
Chris
Pryse lyk goed. Dink jy dit sal hou. Die jakkies , diewe en slenkdal het seker invloed.
freddie