Page 6 of 11
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 2:33 pm
by Xplicitly
Capt. Oblivious wrote:Ek wil ook iets he maar ek weet nie wat nie, dalk moet ons weer selfone op die heup begin dra in so lekker leer sakkie
Jy spot. Ek het vir my pa ene gemaak vir sy verjaardag die jaar.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 2:36 pm
by Xplicitly
As ek 'n foto oplaai, gaan Johan my dalk net herken. Hahahaha
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 3:49 pm
by jdpretorius
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 4:00 pm
by jdpretorius
Klein Karoo wrote:Het jy moontlik voorbeelde van geweer bande asseblief.
DANKIE Klein Karoo
Hier is die wat ek maak ..... hullr het ek wel bietjie "tooling" by, net oor dit vir my mooi gelyk het maar kan hom net eenvoudig ook maak, want weet al die fancy tooling is nie almal se smaak nie . Daar is so dun padding agtet in vir n bietjie dra gemak
(Die swarte een dink ek is tans nog beskikbaar en lê in n pel van my se winkel op die rak)
Ek maak dit van 3.5mm duk leer


Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 4:09 pm
by Xplicitly
Stem 100% saam. Dit is ongemaklik groot. Hierdie is die ene wat ek gemaak het. Jy behoort hom te herken. Ek moes jou nog antwoord op waar ek die lap gekry het - by my vrou se Happy Place (Habby and Lace) in Vereeniging.
20210101_143459.jpg
20210101_143506.jpg
20210101_143514.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 5:05 pm
by jdpretorius
Xplicitly wrote:Stem 100% saam. Dit is ongemaklik groot. Hierdie is die ene wat ek gemaak het. Jy behoort hom te herken. Ek moes jou nog antwoord op waar ek die lap gekry het - by my vrou se Happy Place (Habby and Lace) in Vereeniging.
20210101_143459.jpg
20210101_143506.jpg
20210101_143514.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Dis hy daai ....mooi man !!! ...het n spesmaas gehaat
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 5:09 pm
by Xplicitly
Aangename kennis! Ek moet bieg, jou werk is werklik iets waarna ek aspireer en onwetent dien jy as tipe rol-model.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 6:53 pm
by jdpretorius
Xplicitly wrote:Aangename kennis! Ek moet bieg, jou werk is werklik iets waarna ek aspireer en onwetent dien jy as tipe rol-model.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Jis Marius, nou bloos ek erg....dis n moerse kompliment en ag my self nie waardig om daai baaitjie aan te trek nie.....n ou is eitlik maar net dankbaar as jy op een of ander manier dalk kan toevoeg tot ander se vermoë of om horisonne te verbreed.
Aangename kennis mater. Jou handewerk hoef ook nie terug te staan vir enigeen nie.
....maar nou moet jy kom saam gesels en wys hier, en jy gan my moet leer lining in sit
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 7:35 pm
by Xplicitly
Ek het maar gekyk en bestudeer en so geleer. Ek en "tooling" is nog nie maats nie. Ek sal bietjie van my projekte opsit hier. Dit jet alles maar begin by skedes vir my messe, en toe mense hoor ek werk met leer, toe loop een ding na 'n ander.
Hier is 2 skedes wat ek onlangs gemaak het.
20210207_181443.jpg
20210131_120435.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 8:05 pm
by jdpretorius
Daai is nogal netjies mater !
....dit is maar hoe ek ook geleer het.
Die leerwerk ding het so baie fasette dat daar sekerlik n plekkie vir elkeen is, en elkeen het ook sy eie smaak wat dit nog meer interesant hou. Die tooling/graveer werk wat ek doen is nog baie eenvoudig, veral i.v.m. die mense op Elktracks Studio Creations bv. .....daar is werklik ongelooflike goed daar, maar lyk of baie van dit eerder geraam word as kunswerke, eerder as funksioneel. Ek moet sê dat ek nooit eers gedroom het dat sulke goed selfs mootlik is met leer nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Feb 09, 2021 8:18 pm
by jdpretorius
Die nou nie heeltemal my smaak nie ....maar net om te wys wat moonlik is
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Feb 10, 2021 10:58 am
by jdpretorius
Hier is die "standaard" model .....gooi asb. kritiek of iets wat julle anders sou wou hê

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Feb 10, 2021 5:59 pm
by Carlc
Dis nogal moeilik om krities te wees op jou werk. Die standaard is hoog en die afwerking puik. Knap gedaan.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Wed Feb 10, 2021 6:53 pm
by jdpretorius
Carlc wrote:Dis nogal moeilik om krities te wees op jou werk. Die standaard is hoog en die afwerking puik. Knap gedaan.
Groot dankie Carl !.......mens worder altyd of daar nie iets is wat ander, anders verkies nie en raak soms "blind" vir sekere goed want n ou kyk mos na dinge net uit jou eie oogpunt soos n perd met blinkers op
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sat Feb 13, 2021 10:15 am
by jdpretorius
Charles7x57 wrote:Baie netjies. Ek dog dis n patroonhouer waarin n boks haelpatrone pas.
Leer ek ook nou weer iets.
Groete.
Charles.
Hier is daai patroonhouer wat vir n boksie pas
.....het die week n nuwe les moes leer na een van die kleiner geweer winkel eienaars van my werk raak gesien het en reken ek bou dit te duursaam.....dalk is daar iewers Duitse bloed wat sommige manne se kop anders maak werk. Dit betek dan dat die mark klein is vir hoë kwaliteid vakmanskap en die gemiddelde koper die "goedkoopste" ding eerder koop, wat daardie behoefte van hom nou ful, ongeag of hy die item oor n jaar sal moet vervang oor dit cheap gemaak was.
Ja, ons kan dalk n lekker gesprek begin rontom pryse in die algemeen
.....so het ek dan die outjie so goedkoop as moontlik gemaak sonder om die dukte en kwaliteid leer af te skeep.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sat Feb 13, 2021 10:33 am
by THOMAST
Beslis 'n skerp beiteltjie..

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sat Feb 13, 2021 11:56 am
by jdpretorius
THOMAST wrote:Beslis 'n skerp beiteltjie..


......ek hoop minora se kind
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sun Feb 14, 2021 10:24 am
by Xplicitly
Ek moes nou al 2 van hierdie magasyn houers maak. Een vir 4 magasyne (.45 ACP) en een vir 5 magasyne (9mmP).
20210214_101806.jpg
Screenshot_20210214-102350_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sun Feb 14, 2021 11:19 am
by jdpretorius
Xplicitly wrote:Ek moes nou al 2 van hierdie magasyn houers maak. Een vir 4 magasyne (.45 ACP) en een vir 5 magasyne (9mmP).
20210214_101806.jpg
Screenshot_20210214-102350_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Jis mater daai lyk erg mooi !!!
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sun Feb 14, 2021 7:46 pm
by Capt. Yoda
Xplicitly wrote: Sun Feb 14, 2021 10:24 am
Ek moes nou al 2 van hierdie magasyn houers maak. Een vir 4 magasyne (.45 ACP) en een vir 5 magasyne (9mmP).20210214_101806.jpgScreenshot_20210214-102350_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Wa bly die manne laat hulle so baie ammo moet dra
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Feb 15, 2021 6:53 am
by Gerhardu
Capt. Oblivious wrote: Sun Feb 14, 2021 7:46 pm
Xplicitly wrote: Sun Feb 14, 2021 10:24 am
Ek moes nou al 2 van hierdie magasyn houers maak. Een vir 4 magasyne (.45 ACP) en een vir 5 magasyne (9mmP).20210214_101806.jpgScreenshot_20210214-102350_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Wa bly die manne laat hulle so baie ammo moet dra
AWB lede seker.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Feb 15, 2021 6:55 am
by Xplicitly
Ek vermoed dis manne wat kompetisie skiet. (Wel, ek hoop so...)
Hulle is in die Vaal Driehoek omgewing.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Thu Feb 18, 2021 4:35 pm
by jdpretorius
Weer n paar skoen beskermers in gewerk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Feb 19, 2021 9:16 am
by Wouter Roets
Jo
Weereens uitstekende werk my maat. Jy al gedink om rondte houers te maak soos die wat daai Els & Co manne maak vir die groot kalibers? Daai sal mos right up your ally wees.
Groetnis
Wout
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Feb 19, 2021 2:09 pm
by MichielC
Wouter Roets wrote: Fri Feb 19, 2021 9:16 am
Jo
Weereens uitstekende werk my maat. Jy al gedink om rondte houers te maak soos die wat daai Els & Co manne maak vir die groot kalibers? Daai sal mos right up your ally wees.
Groetnis
Wout
+1