Nuwe aansluitings
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo 470Rigby
Baie welkom hier op Jaracal en ons hoop jy gaan dit gate uit geniet.
Dit is vir ons n enorme voorreg om n man van jou kaliber hier te verwelkom en ons glo ons gaan jou kennis en wedervaringe met die eksotiese skietstokke in totaliteit misbruik.
Dit sal vir ons n masiewe voorreg wees om so paar kiekies van jou prized possessions te mag deel. Waarsku asb ons almal net voor die tyd sodat ons die nodige stappe kan doen om ons keybords te kan waterproof teen die onbeheerste drool wat versekerlik gaan kom!
Groetnis
Wouter

hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
+ 1000 Wouter.
Welkom hier en geniet dit. Hoop ons kan baie leer by jou.
Groete.
Welkom hier en geniet dit. Hoop ons kan baie leer by jou.
Groete.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom aan al die nuwe manne, glo julle gaan dit geniet hier saam met ons 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Nuwe aansluitings
Dankie vir al die goeie wense! As ek vir julle se ek versamel al van 1974 af, kan julle sekerlik raai ek is aan die verkeerde kant van 55. So my probleem is ek weet nie hoe om fotos te laai nie.....
Sal 'n nerd asb vir my in detail verduidelik?
Sal 'n nerd asb vir my in detail verduidelik?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe aansluitings
Die maklikste is om 'n photobucket account oop te maak en dan sodoende op te laai.
Die ander opsie is om dit my te epos by fcloretz at hotmail dot com dan doen ek dit vir jou en jy kan dan self kom kommentaar lewer.
Die ander opsie is om dit my te epos by fcloretz at hotmail dot com dan doen ek dit vir jou en jy kan dan self kom kommentaar lewer.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Nuwe aansluitings
Wat die is 'n photobucket???
Ek e-pos vir jou later, ek dink ek verstaan dit darem
Ek e-pos vir jou later, ek dink ek verstaan dit darem
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe aansluitings
Photobucket is 'n online server/program vir die storing van fotos en videos wat dan maklik aan almal beskikbaar is as jy vir hulle 'n "link" gee na jou albums470rigby wrote:Wat die is 'n photobucket???
Ek e-pos vir jou later, ek dink ek verstaan dit darem
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Nuwe aansluitings
jawellnowlfine....
-
Ebony30-06
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Feb 17, 2014 7:54 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal, my naam is Danie Welman van Rustenburg. Ek was die laaste jaar ñ gereelde gas op die forum, maar juln ekker geselsies het my geswaai om ñ lid te word. Ek jag al jare en het eindelik laas besluit om my eie kettie te koop. Ek besit tans slegs ñ CZ 550 Lux Ebony 30 nul kwes (dit is mos die all rounder waarmee almal begin....). Ek sien uit na lekker kuiers om die vuur op die forum.
Groete,
Groete,
Danie Welman
CZ 550 Lux Ebony 30.06
Steyr Mannlicher (L) .243 Win
CZ 550 Lux Ebony 30.06
Steyr Mannlicher (L) .243 Win
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hier is die webwerf vir photobucket. http://photobucket.com/470rigby wrote:jawellnowlfine....
Jy registreer by hulle. Daarna kan jy jou fotos wat jy op die forum wil laai, eers op hierdie webwerf laai en daarna op die forum draad laai. Daar is 'n draad op die forum waar die proses om te volg tov fotos oplaai verduidelik word. Hier kan jy ook kyk hoe om die proses te volg: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=19144
Hier is ook iets: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=18380
Sterkte, mens stoei maar so bietjie aan die begin om die proses onder die knie te kry. Daar is ook manne wat sal help.
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe aansluitings
Baie Welkom!Ebony30-06 wrote:Hallo almal, my naam is Danie Welman van Rustenburg. Ek was die laaste jaar ñ gereelde gas op die forum, maar juln ekker geselsies het my geswaai om ñ lid te word. Ek jag al jare en het eindelik laas besluit om my eie kettie te koop. Ek besit tans slegs ñ CZ 550 Lux Ebony 30 nul kwes (dit is mos die all rounder waarmee almal begin....). Ek sien uit na lekker kuiers om die vuur op die forum.
Groete,
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: Nuwe aansluitings
baie welkom aan al die nuwe manne. Geniet julle tyd hier dis maar adictive. Moenie terughou nie deel bietjie kennis en verslint die ander manne se ervaring mens leer baie 
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag mense dis Boetie of soos ek se william007 van abanakwe hunting safaris ek weer trug het so biekie van die lig af gewees
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan die nuwe manne
- Eugene Vermeulen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Feb 27, 2014 8:42 am
Re: Nuwe aansluitings
Mirrag
My naan is Eugene Vermeulen ek is bly in die suide van Namibia in n plekkie met die naam Koes. ( Vra vir Francois hy presies waar dit is).
Ek het so 4 jaar gelede aangesluit ,maar het my username en password verloor.( Ja dit kan gebeur)
Ek en my broer besit die Kooperasie en sweiswerke hier op Koes en boer self met n klompie 4 boud van rooitjies.
So hallo almal en ek hoopie PRAAT IS TE ERG VAN SIEKTE NIE.

Ruger m77 mk2 vt .243 win
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Eugene,
Welkom terug op die forum. Moenie weer so lank wegbly dat jy nou weer 'n keer moet aansluit nie. Solank jy oor gewere, skiet en jag praat, kan jy maar baie praat, ons sal nie omgee nie.
Groete,
JHN
Welkom terug op die forum. Moenie weer so lank wegbly dat jy nou weer 'n keer moet aansluit nie. Solank jy oor gewere, skiet en jag praat, kan jy maar baie praat, ons sal nie omgee nie.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Eugene. Sal jou dagse as ons weer deur Koes kom!
-
Daan dP
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Mar 02, 2014 2:56 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeiedag! Ek het al vele kere hier kom lees hier op Jaracal, genoeg dat ek nou gaan aansluit. Moes al lankal; ek sien iemand het my naam al klaar geannekseer 
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Daan, welkom op die forum. Vanwaar is jy en vertel ons sommer bietjie van jou jag en geweer voorkeure. Ek vertrou dat jy nog lekker sal saamgesels hier.
Groete,
JHN
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Daan dP
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Mar 02, 2014 2:56 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dankie Johan.Daan, welkom op die forum. Vanwaar is jy en vertel ons sommer bietjie van jou jag en geweer voorkeure. Ek vertrou dat jy nog lekker sal saamgesels hier.
Groete,
JHN
'n Paar mense gaan my dalk ken van GS en WS forums af.
Ek's van die Oos Vrystaat. En gelukkig hier in die berge kon ek nog altyd regkom met oop visiere jag, en ek sal dit doen solank as ek kan. Ek sal nooit die skeptiese kyk vergeet toe ek die eerste keer met my standaard No.4 Enfield op 'n jagplaas hier in die omgewing aankom nie. Het sederdien baie weer daar gaan jag, sonder die skeefkyk
Ek't 'n hele paar oop visier militere grendelaksies, en skiet sover ek kan met hulle. Maar vir verder as 100m het ek 'n 8X57 met 'n teleskoop, en 'n .222Rem vir kleiner wild en jakkalse. Dis juis oor lg. dat ek nou kom raad vra hier op die forum.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Daan,
Jong ek bewonder jou vir daai skiet met oop visiere. Die afgelope paar jaar wil my oë nie meer so lekker met oop visiere 'cope' nie. Die alomteenwoordige leesbril is nou permanent deel van my saamdra toerusting. Wat die jakkalsprobleme aanbetref is jy beslis op die regte forum. Hier is regtig baie kundige manne hier. Welkom weereens.
Jong ek bewonder jou vir daai skiet met oop visiere. Die afgelope paar jaar wil my oë nie meer so lekker met oop visiere 'cope' nie. Die alomteenwoordige leesbril is nou permanent deel van my saamdra toerusting. Wat die jakkalsprobleme aanbetref is jy beslis op die regte forum. Hier is regtig baie kundige manne hier. Welkom weereens.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Eugene en Daan, hoop julle geniet die forum
-
Eendegeweer
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Tue Jan 29, 2013 7:16 pm
Re: Nuwe aansluitings
More Manne
My naam is Hans Britz van Kathu Noord Kaap. Gedink ek weet iets van herlai tot ek hier begin lees het op die forum. Sou graag plasings wou plaas onder die naam eendegeweermaar weet nie hoe om my naam daar te kry nie. BC gebore "before Computers. Ek sien daarna uit om van julle almal te leer.

.270 Win Musgrave RSA Lyttleton Vrystaat model
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom al die nuwe manne. Geniet dit hier.
Groete.
Groete.