Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo 470Rigby

Baie welkom hier op Jaracal en ons hoop jy gaan dit gate uit geniet.

Dit is vir ons n enorme voorreg om n man van jou kaliber hier te verwelkom en ons glo ons gaan jou kennis en wedervaringe met die eksotiese skietstokke in totaliteit misbruik.

Dit sal vir ons n masiewe voorreg wees om so paar kiekies van jou prized possessions te mag deel. Waarsku asb ons almal net voor die tyd sodat ons die nodige stappe kan doen om ons keybords te kan waterproof teen die onbeheerste drool wat versekerlik gaan kom!

Groetnis
Wouter
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hunter74 »

+ 1000 Wouter.

Welkom hier en geniet dit. Hoop ons kan baie leer by jou.

Groete.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom aan al die nuwe manne, glo julle gaan dit geniet hier saam met ons ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by 470rigby »

Dankie vir al die goeie wense! As ek vir julle se ek versamel al van 1974 af, kan julle sekerlik raai ek is aan die verkeerde kant van 55. So my probleem is ek weet nie hoe om fotos te laai nie.....

Sal 'n nerd asb vir my in detail verduidelik?
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by FCLoretz »

Die maklikste is om 'n photobucket account oop te maak en dan sodoende op te laai.

Die ander opsie is om dit my te epos by fcloretz at hotmail dot com dan doen ek dit vir jou en jy kan dan self kom kommentaar lewer.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by 470rigby »

Wat die is 'n photobucket???

Ek e-pos vir jou later, ek dink ek verstaan dit darem
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by FCLoretz »

470rigby wrote:Wat die is 'n photobucket???

Ek e-pos vir jou later, ek dink ek verstaan dit darem
Photobucket is 'n online server/program vir die storing van fotos en videos wat dan maklik aan almal beskikbaar is as jy vir hulle 'n "link" gee na jou albums
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by 470rigby »

jawellnowlfine....
Ebony30-06
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Mon Feb 17, 2014 7:54 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ebony30-06 »

Hallo almal, my naam is Danie Welman van Rustenburg. Ek was die laaste jaar ñ gereelde gas op die forum, maar juln ekker geselsies het my geswaai om ñ lid te word. Ek jag al jare en het eindelik laas besluit om my eie kettie te koop. Ek besit tans slegs ñ CZ 550 Lux Ebony 30 nul kwes (dit is mos die all rounder waarmee almal begin....). Ek sien uit na lekker kuiers om die vuur op die forum.

Groete,
Danie Welman
CZ 550 Lux Ebony 30.06
Steyr Mannlicher (L) .243 Win
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

470rigby wrote:jawellnowlfine....
Hier is die webwerf vir photobucket. http://photobucket.com/
Jy registreer by hulle. Daarna kan jy jou fotos wat jy op die forum wil laai, eers op hierdie webwerf laai en daarna op die forum draad laai. Daar is 'n draad op die forum waar die proses om te volg tov fotos oplaai verduidelik word. Hier kan jy ook kyk hoe om die proses te volg: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=19144
Hier is ook iets: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=18380
Sterkte, mens stoei maar so bietjie aan die begin om die proses onder die knie te kry. Daar is ook manne wat sal help.
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by DWB »

Ebony30-06 wrote:Hallo almal, my naam is Danie Welman van Rustenburg. Ek was die laaste jaar ñ gereelde gas op die forum, maar juln ekker geselsies het my geswaai om ñ lid te word. Ek jag al jare en het eindelik laas besluit om my eie kettie te koop. Ek besit tans slegs ñ CZ 550 Lux Ebony 30 nul kwes (dit is mos die all rounder waarmee almal begin....). Ek sien uit na lekker kuiers om die vuur op die forum.

Groete,
Baie Welkom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by pam »

baie welkom aan al die nuwe manne. Geniet julle tyd hier dis maar adictive. Moenie terughou nie deel bietjie kennis en verslint die ander manne se ervaring mens leer baie ;D
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by william007 »

Goeie dag mense dis Boetie of soos ek se william007 van abanakwe hunting safaris ek weer trug het so biekie van die lig af gewees
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom aan die nuwe manne
User avatar
Eugene Vermeulen
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Thu Feb 27, 2014 8:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Eugene Vermeulen »

Mirrag


My naan is Eugene Vermeulen ek is bly in die suide van Namibia in n plekkie met die naam Koes. ( Vra vir Francois hy presies waar dit is).
Ek het so 4 jaar gelede aangesluit ,maar het my username en password verloor.( Ja dit kan gebeur)
Ek en my broer besit die Kooperasie en sweiswerke hier op Koes en boer self met n klompie 4 boud van rooitjies.
So hallo almal en ek hoopie PRAAT IS TE ERG VAN SIEKTE NIE. :laugh:
Ruger m77 mk2 vt .243 win
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by James Wilson »

Welkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Eugene,
Welkom terug op die forum. Moenie weer so lank wegbly dat jy nou weer 'n keer moet aansluit nie. Solank jy oor gewere, skiet en jag praat, kan jy maar baie praat, ons sal nie omgee nie.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Eugene. Sal jou dagse as ons weer deur Koes kom!
Daan dP
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Mar 02, 2014 2:56 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Daan dP »

Goeiedag! Ek het al vele kere hier kom lees hier op Jaracal, genoeg dat ek nou gaan aansluit. Moes al lankal; ek sien iemand het my naam al klaar geannekseer ;)
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Daan, welkom op die forum. Vanwaar is jy en vertel ons sommer bietjie van jou jag en geweer voorkeure. Ek vertrou dat jy nog lekker sal saamgesels hier.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Daan dP
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Mar 02, 2014 2:56 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Daan dP »

Daan, welkom op die forum. Vanwaar is jy en vertel ons sommer bietjie van jou jag en geweer voorkeure. Ek vertrou dat jy nog lekker sal saamgesels hier.
Groete,
JHN
Dankie Johan.
'n Paar mense gaan my dalk ken van GS en WS forums af.
Ek's van die Oos Vrystaat. En gelukkig hier in die berge kon ek nog altyd regkom met oop visiere jag, en ek sal dit doen solank as ek kan. Ek sal nooit die skeptiese kyk vergeet toe ek die eerste keer met my standaard No.4 Enfield op 'n jagplaas hier in die omgewing aankom nie. Het sederdien baie weer daar gaan jag, sonder die skeefkyk ;D
Ek't 'n hele paar oop visier militere grendelaksies, en skiet sover ek kan met hulle. Maar vir verder as 100m het ek 'n 8X57 met 'n teleskoop, en 'n .222Rem vir kleiner wild en jakkalse. Dis juis oor lg. dat ek nou kom raad vra hier op die forum.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Daan,
Jong ek bewonder jou vir daai skiet met oop visiere. Die afgelope paar jaar wil my oë nie meer so lekker met oop visiere 'cope' nie. Die alomteenwoordige leesbril is nou permanent deel van my saamdra toerusting. Wat die jakkalsprobleme aanbetref is jy beslis op die regte forum. Hier is regtig baie kundige manne hier. Welkom weereens.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom Eugene en Daan, hoop julle geniet die forum
Eendegeweer
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Tue Jan 29, 2013 7:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Eendegeweer »

More Manne
My naam is Hans Britz van Kathu Noord Kaap. Gedink ek weet iets van herlai tot ek hier begin lees het op die forum. Sou graag plasings wou plaas onder die naam eendegeweermaar weet nie hoe om my naam daar te kry nie. BC gebore "before Computers. Ek sien daarna uit om van julle almal te leer.
.270 Win Musgrave RSA Lyttleton Vrystaat model
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hunter74 »

Welkom al die nuwe manne. Geniet dit hier.

Groete.
Post Reply