Page 42 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 25, 2025 7:52 am
by Friedland
Kaalvoetthysie wrote: Wed Sep 24, 2025 9:01 am
Friedland wrote:Ek het so 200 x pmp .243 doppe. Once fired, wat n huis soek. Eks in Bloemfontein.
Ek sal hulle neem asseblief.


Sent from my iPhone using Tapatalk
07drie eight 71 929nine dan reel ons

Re: Pay it forward

Posted: Fri Dec 26, 2025 12:08 pm
by vlakvarkbeer
Cobus(Cobb) wrote: Wed Sep 11, 2024 10:00 pm Hier by my lê dievolgende

UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes

posgelde vir nemers

20240911_214354_resized.jpg
20240911_214349_resized.jpg
20240911_214342_resized.jpg

Cheers
Hallo is daai 6mm Musgrave rontes al geneem.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jan 14, 2026 8:23 pm
by Fanta300
IMG_2652.jpeg
Lee skaaltjie. Voetstoots en gratis en verniet.
R50 vir Pudo landwyd. Geneem.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Jan 15, 2026 6:48 am
by Toxxyc
Goedkoop, maar baie lekker beginner skaal. Herinner my toe ek nog student was en ek met 'n single stage press, een vir een rondtes vir die 9mm gelaai het met Nobleteq se 124gr punte, elke lading versigtig op die Lee skaaltjie geweeg...

Re: Pay it forward

Posted: Thu Jan 15, 2026 6:14 pm
by Friedland
Friedland wrote: Thu Sep 25, 2025 7:52 am
Kaalvoetthysie wrote: Wed Sep 24, 2025 9:01 am
Friedland wrote:Ek het so 200 x pmp .243 doppe. Once fired, wat n huis soek. Eks in Bloemfontein.
Ek sal hulle neem asseblief.


Sent from my iPhone using Tapatalk
07drie eight 71 929nine dan reel ons
Steeds opsoek na n huis

Re: Pay it forward

Posted: Thu Jan 15, 2026 7:01 pm
by Nico de Jager
Naand Friedland, ek sal die 200 243 neem asb.
Ons kan verder reel op 084 613 7547.
Nico

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jan 18, 2026 4:20 pm
by tripodmvr
S&W 32 Long ammunisie. Weet nie watter maak dit is nie. Pakkie van 50 beskikbaar by 'n vriend van my in die Vaaldriehoek. Reëlings vir aflewering of afhaal kan getref word vir die persoon wat belangstel. Kontak my per PM asb.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jan 21, 2026 2:26 pm
by Nico de Jager
Ek het die 200 x 243 doppe ontvang van Friedland, ek tans met vakansie, sal iets opsit as ek by die huis kom.
Baie dankie.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 16, 2026 1:15 pm
by gillie
8x57 dies gratis na 'n goeie huis, betaal net koerier vir buite Pta. Jammer oor die roes, dis hoe ek dit maar gekry het.
WhatsApp Image 2026-02-16 at 13.12.54.jpeg
Ek sal so handvol (54x) 8x57 js doppe ook ingooi, mixed headstamps.... geen idee hoe baie dit al geskiet is nie.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 16, 2026 1:58 pm
by Ferdi Bam
Gillie,
Kan ek die dies en doppe by jpu oorneem asb.

Stuur my jou bankbesonderhede sodra jy dit gepos het.

Ons kan verder op whattsapp praat. 082 885 6108.

Groete

Ferdi Bam.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 16, 2026 2:08 pm
by gillie
Ferdi Bam wrote: Mon Feb 16, 2026 1:58 pm Gillie,
Kan ek die dies en doppe by jpu oorneem asb.

Stuur my jou bankbesonderhede sodra jy dit gepos het.

Ons kan verder op whattsapp praat. 082 885 6108.

Groete

Ferdi Bam.
Dis joune, Ferdi, ons praat op WA verder

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 16, 2026 4:25 pm
by Nico de Jager
Na aanleiding van die 243 doppe wat ek van Friedland ontvang het, bied ek 113 x Pmp, "weight sorted" 30-06 doppe aan.
Groete
Nico
084 613 7547

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 16, 2026 7:49 pm
by Dehan.Rheeder
Nico de Jager wrote:Na aanleiding van die 243 doppe wat ek van Friedland ontvang het, bied ek 113 x Pmp, "weight sorted" 30-06 doppe aan.
Groete
Nico
084 613 7547
Ek sal hulle neem asb, het jou 'n WA gestuur

Sent from my SM-A566B using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 16, 2026 8:09 pm
by Nico de Jager
Dis reg.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Feb 17, 2026 10:29 am
by Ferdi Bam
Gillie, ek sien my nommer is verkeerd geplaas. Dit moet wees: 082 785 6108.

Jammer oor die fout.

Groete

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 23, 2026 11:46 am
by Dehan.Rheeder
Nico de Jager wrote: Mon Feb 16, 2026 8:09 pm Dis reg.
Hi Nico

Pakkie is in die locker veilig by my, ek sal vanand die pakkie gaan afhaal by die locker. baie dankie vir die vinnige hulp met dit en selfs die hulp toe die couriers on rond geneuk het

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 23, 2026 12:20 pm
by cloots49
Hi Manne

Ek het n groot gros .308 Win doppe ( seker amper 300)
Mengsel van fabrieksammunisie wat uit geskiet is en dan ook PMC doppe wat ek by n bisley skut gekry het.
Gratis beskikbaar as die persoon net die courier kostes dek.

Kontak my op nul72 nul183704

Groete
Cobus

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 23, 2026 1:13 pm
by Pvdw
cloots49 wrote: Mon Feb 23, 2026 12:20 pm Hi Manne

Ek het n groot gros .308 Win doppe ( seker amper 300)
Mengsel van fabrieksammunisie wat uit geskiet is en dan ook PMC doppe wat ek by n bisley skut gekry het.
Gratis beskikbaar as die persoon net die courier kostes dek.

Kontak my op nul72 nul183704

Groete
Cobus
Stel belang asb?

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 23, 2026 1:17 pm
by cloots49
Honderd stuur my n boodskap dan reel ons verder

Re: Pay it forward

Posted: Thu Apr 30, 2026 9:56 am
by Hein22
18 x once fired Sellier en Bellot 6.5 creedmore doppe vir iemand wat hulle kan gebruik. As jy pudo book dan gooi ek dit vir jou in die boks...

Re: Pay it forward

Posted: Mon May 25, 2026 9:21 am
by ZKK
Goeie more Vriende. Ek het n Redding Big Boss II. Ek het het vir my n primer catcher ge_3D Print. Eerste 4 ouens kan elkeen een verniet kry. Jy betaal net die pudo.
Groete

Re: Pay it forward

Posted: Mon May 25, 2026 9:23 am
by Carel-Chris
ZKK wrote: Mon May 25, 2026 9:21 am Goeie more Vriende. Ek het n Redding Big Boss II. Ek het het vir my n primer catcher ge_3D Print. Eerste 4 ouens kan elkeen een verniet kry. Jy betaal net die pudo.
Groete
Hallo
Kan jy dalk die stl file of link aanstuur, sal ook graag wil print

Re: Pay it forward

Posted: Mon May 25, 2026 10:26 am
by Jurie Vermaak
ZKK wrote: Mon May 25, 2026 9:21 am Goeie more Vriende. Ek het n Redding Big Boss II. Ek het het vir my n primer catcher ge_3D Print. Eerste 4 ouens kan elkeen een verniet kry. Jy betaal net die pudo.
Groete
Kan ek asb een kry. Ek sit n Lee 243 die stel in die pot

Re: Pay it forward

Posted: Mon May 25, 2026 8:32 pm
by Capt. Yoda
So gepraat van 3D printing, een van julle gawe kerels kan nie dalk so thumb shelf print nie?
Al is dit net die boonste deel?

Askies ek weet nie of die file reg is nie ek het net op dit nou af gekom toe ek na so shelf soek om te koop

https://www.printables.com/model/442066 ... humb-index

Re: Pay it forward

Posted: Tue May 26, 2026 9:16 am
by Carel-Chris
Capt. Yoda wrote: Mon May 25, 2026 8:32 pm So gepraat van 3D printing, een van julle gawe kerels kan nie dalk so thumb shelf print nie?
Al is dit net die boonste deel?

Askies ek weet nie of die file reg is nie ek het net op dit nou af gekom toe ek na so shelf soek om te koop

https://www.printables.com/model/442066 ... humb-index
PM gestuur