Page 41 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Fri Jul 19, 2024 10:09 am
by Spanner
Ek sal hom neem asb.
Sal hom vir 'n jongman gee wat begin herlaai het.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 22, 2024 11:54 am
by Spanner
Ek het 50 Frontier .308 185gr copper plated flat nose bullets, wat net in my kas sit. Ek het hulle baie jare terug gekoop maar my .30-06 het nie van hulle gehou nie. Ek het R200 vir 150 pitte betaal. Daar is nog 50 oor.
Gratis, posgeld vir jou rekening.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Aug 27, 2024 10:14 am
by pwdejager
Ek het n volledige LEE die stel 30-06 as iemand dit kan gebruik.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Aug 27, 2024 11:39 am
by J le Roux
Dankie Perry, ek kan die stel nogal gebruik.

Ek loer vanaand wat ek kan opsit.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Aug 28, 2024 2:10 pm
by J le Roux
Ek gooi 'n .270W FL sizing die in die pot.

Ek is van Polokwane maar kan Pudo.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Aug 29, 2024 9:06 am
by junglejulian
Ek het n pakkie 9mm Makarov 93gr Fmj ammo vir iemand wat miskien so kaliber het.
Julian 084 592 6299

Re: Pay it forward

Posted: Thu Aug 29, 2024 2:27 pm
by Toxxyc
junglejulian wrote: Thu Aug 29, 2024 9:06 am Ek het n pakkie 9mm Makarov 93gr Fmj ammo vir iemand wat miskien so kaliber het.
Julian 084 592 6299
Haai hierdie herinner my, hier le nog 'n sakkie met 12 x PMP 9mmK rondtes in, gewone fabrieks-FMJs. Wieookal hulle soek, kan vat. Kondisie lyk goed, ek neem aan die ammo is oud en kom seker uit iemand se pistool uit van rukkie terug, maar hulle lyk nog baie mooi, geen roes of probleemplekkies nie en ek is seker iemand sal dit kan gebruik.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Sep 11, 2024 10:00 pm
by Cobus(Cobb)
Hier by my lê dievolgende

UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes

posgelde vir nemers
20240911_214354_resized.jpg
20240911_214349_resized.jpg
20240911_214342_resized.jpg
Cheers

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 12, 2024 10:39 am
by Chris Roux
Dagsê Cobus,

"So paar PMP 6mm Mauser rondtes"

Daardie is nie dalk 6 mm Musgrave rondtes nie?
Indien well, kan ons gesels asb?

Groetnis

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 12, 2024 2:00 pm
by ruaanb
J le Roux wrote:Ek gooi 'n .270W FL sizing die in die pot.

Ek is van Polokwane maar kan Pudo.
Ek Sal die vat asb. Ek stuur jou later n pm

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 12, 2024 8:44 pm
by J le Roux
ruaanb wrote: Thu Sep 12, 2024 2:00 pm
J le Roux wrote:Ek gooi 'n .270W FL sizing die in die pot.

Ek is van Polokwane maar kan Pudo.
Ek Sal die vat asb. Ek stuur jou later n pm
Ek stuur more

Re: Pay it forward

Posted: Fri Sep 13, 2024 12:26 pm
by Cobus(Cobb)
Chris Roux wrote: Thu Sep 12, 2024 10:39 am Dagsê Cobus,

"So paar PMP 6mm Mauser rondtes"

Daardie is nie dalk 6 mm Musgrave rondtes nie?
Indien well, kan ons gesels asb?

Groetnis
Yis, dis nou as jy laatnag tik..Musgrave ja.
Gesels met my op 0827893581

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 19, 2024 6:02 pm
by Hein22
Ek plaas 96 v-max 40gr punte hier vir die 38 special dies wat ek by Chris vat.

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 19, 2024 6:05 pm
by simonsmal
Cobus(Cobb) wrote:Hier by my lê dievolgende

UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes

posgelde vir nemers
20240911_214354_resized.jpg
20240911_214349_resized.jpg
20240911_214342_resized.jpg
Cheers
As die brass catcher nog beskikbaar is sal ek dit graag neem


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Fri Sep 20, 2024 12:07 am
by Nico de Jager
Heineken, kan ek asb reel met jou oor daai 40gr Vmaxe?
084 613 7547
Nico

Re: Pay it forward

Posted: Fri Sep 20, 2024 8:23 am
by Hein22
Nico de Jager wrote:Heineken, kan ek asb reel met jou oor daai 40gr Vmaxe?
084 613 7547
Nico
Môre Nico, hulle is joune ...

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Tue Sep 24, 2024 9:24 pm
by Cobus(Cobb)
simonsmal wrote: Thu Sep 19, 2024 6:05 pm
Cobus(Cobb) wrote:Hier by my lê dievolgende

UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes

posgelde vir nemers

20240911_214354_resized.jpg
20240911_214349_resized.jpg
20240911_214342_resized.jpg

Cheers
As die brass catcher nog beskikbaar is sal ek dit graag neem


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hy is joune...praat met my op 0827893581

Re: Pay it forward

Posted: Mon Sep 30, 2024 12:02 pm
by Nico de Jager
Ek het die Vmaxe van Hein ontvang, baie dankie.
Ek sit n Texan 3 die set, kaliber 38 special op.
Groete

Re: Pay it forward

Posted: Thu Jul 31, 2025 3:00 pm
by Wielie Waps
Tyd om hierdie draad so bietjie lewe te gee
Ek het 'n shooting chrony wat huis soek.
Weet nie of hy 100% reg werk nie of dalk is my geduld net te min.
Dink ook nie dis n goeie idee om hom te pos nie.
Ek is in Bloemfontein
20250729_202422.jpg

Re: Pay it forward

Posted: Thu Jul 31, 2025 4:16 pm
by ruaanb
Ek sal hom graag wil neem vir my broer as dit nog beskikbaar is. Hy is in Bloem so kan maklik optel.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Jul 31, 2025 4:36 pm
by Wielie Waps
Hy is joune Ruaan.
Hy kan my kontak , dan reel ons.
Nul 82 8nul8 9300

Re: Pay it forward

Posted: Fri Aug 01, 2025 1:25 pm
by ruaanb
Dankie

Re: Pay it forward

Posted: Tue Sep 09, 2025 3:15 pm
by DeVilliers
Ek het n MTM case guard vir .45 ACP. Dalk is dit die moeite werd vir iemand.
Optel in Centurion. Image

Sent from my SM-A256E using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Wed Sep 24, 2025 8:58 am
by Friedland
Ek het so 200 x pmp .243 doppe. Once fired, wat n huis soek. Eks in Bloemfontein.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Sep 24, 2025 9:01 am
by Kaalvoetthysie
Friedland wrote:Ek het so 200 x pmp .243 doppe. Once fired, wat n huis soek. Eks in Bloemfontein.
Ek sal hulle neem asseblief.


Sent from my iPhone using Tapatalk