Pay it forward
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Pay it forward
Ek sal hom neem asb.
Sal hom vir 'n jongman gee wat begin herlaai het.
Sal hom vir 'n jongman gee wat begin herlaai het.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Pay it forward
Ek het 50 Frontier .308 185gr copper plated flat nose bullets, wat net in my kas sit. Ek het hulle baie jare terug gekoop maar my .30-06 het nie van hulle gehou nie. Ek het R200 vir 150 pitte betaal. Daar is nog 50 oor.
Gratis, posgeld vir jou rekening.
Gratis, posgeld vir jou rekening.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Pay it forward
Ek het n volledige LEE die stel 30-06 as iemand dit kan gebruik.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Dankie Perry, ek kan die stel nogal gebruik.
Ek loer vanaand wat ek kan opsit.
Ek loer vanaand wat ek kan opsit.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Ek gooi 'n .270W FL sizing die in die pot.
Ek is van Polokwane maar kan Pudo.
Ek is van Polokwane maar kan Pudo.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Pay it forward
Ek het n pakkie 9mm Makarov 93gr Fmj ammo vir iemand wat miskien so kaliber het.
Julian 084 592 6299
Julian 084 592 6299
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1374
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
Haai hierdie herinner my, hier le nog 'n sakkie met 12 x PMP 9mmK rondtes in, gewone fabrieks-FMJs. Wieookal hulle soek, kan vat. Kondisie lyk goed, ek neem aan die ammo is oud en kom seker uit iemand se pistool uit van rukkie terug, maar hulle lyk nog baie mooi, geen roes of probleemplekkies nie en ek is seker iemand sal dit kan gebruik.junglejulian wrote: Thu Aug 29, 2024 9:06 am Ek het n pakkie 9mm Makarov 93gr Fmj ammo vir iemand wat miskien so kaliber het.
Julian 084 592 6299
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pay it forward
Hier by my lê dievolgende
UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes
posgelde vir nemers
Cheers
UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes
posgelde vir nemers
Cheers
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Cobus(Cobb) on Fri Sep 13, 2024 12:25 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Chris Roux
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Apr 12, 2016 4:20 pm
Re: Pay it forward
Dagsê Cobus,
"So paar PMP 6mm Mauser rondtes"
Daardie is nie dalk 6 mm Musgrave rondtes nie?
Indien well, kan ons gesels asb?
Groetnis
"So paar PMP 6mm Mauser rondtes"
Daardie is nie dalk 6 mm Musgrave rondtes nie?
Indien well, kan ons gesels asb?
Groetnis
Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor. - Appel
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pay it forward
Ek Sal die vat asb. Ek stuur jou later n pmJ le Roux wrote:Ek gooi 'n .270W FL sizing die in die pot.
Ek is van Polokwane maar kan Pudo.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Ek stuur moreruaanb wrote: Thu Sep 12, 2024 2:00 pmEk Sal die vat asb. Ek stuur jou later n pmJ le Roux wrote:Ek gooi 'n .270W FL sizing die in die pot.
Ek is van Polokwane maar kan Pudo.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pay it forward
Yis, dis nou as jy laatnag tik..Musgrave ja.Chris Roux wrote: Thu Sep 12, 2024 10:39 am Dagsê Cobus,
"So paar PMP 6mm Mauser rondtes"
Daardie is nie dalk 6 mm Musgrave rondtes nie?
Indien well, kan ons gesels asb?
Groetnis
Gesels met my op 0827893581
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Pay it forward
Ek plaas 96 v-max 40gr punte hier vir die 38 special dies wat ek by Chris vat.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
Re: Pay it forward
As die brass catcher nog beskikbaar is sal ek dit graag neemCobus(Cobb) wrote:Hier by my lê dievolgende
UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes
posgelde vir nemers
Cheers
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Pay it forward
Heineken, kan ek asb reel met jou oor daai 40gr Vmaxe?
084 613 7547
Nico
084 613 7547
Nico
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Pay it forward
Môre Nico, hulle is joune ...Nico de Jager wrote:Heineken, kan ek asb reel met jou oor daai 40gr Vmaxe?
084 613 7547
Nico
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pay it forward
Hy is joune...praat met my op 0827893581simonsmal wrote: Thu Sep 19, 2024 6:05 pmAs die brass catcher nog beskikbaar is sal ek dit graag neemCobus(Cobb) wrote:Hier by my lê dievolgende
UTG brass catcher
Leer pistool holster vir 7.65 cal
So paar PMP 6mm Musgrave rondtes
posgelde vir nemers
20240911_214354_resized.jpg
20240911_214349_resized.jpg
20240911_214342_resized.jpg
Cheers
Sent from my iPhone using Tapatalk
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Pay it forward
Ek het die Vmaxe van Hein ontvang, baie dankie.
Ek sit n Texan 3 die set, kaliber 38 special op.
Groete
Ek sit n Texan 3 die set, kaliber 38 special op.
Groete
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Pay it forward
Tyd om hierdie draad so bietjie lewe te gee
Ek het 'n shooting chrony wat huis soek.
Weet nie of hy 100% reg werk nie of dalk is my geduld net te min.
Dink ook nie dis n goeie idee om hom te pos nie.
Ek is in Bloemfontein
Ek het 'n shooting chrony wat huis soek.
Weet nie of hy 100% reg werk nie of dalk is my geduld net te min.
Dink ook nie dis n goeie idee om hom te pos nie.
Ek is in Bloemfontein
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pay it forward
Ek sal hom graag wil neem vir my broer as dit nog beskikbaar is. Hy is in Bloem so kan maklik optel.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Pay it forward
Hy is joune Ruaan.
Hy kan my kontak , dan reel ons.
Nul 82 8nul8 9300
Hy kan my kontak , dan reel ons.
Nul 82 8nul8 9300
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Pay it forward
Ek het n MTM case guard vir .45 ACP. Dalk is dit die moeite werd vir iemand.
Optel in Centurion.
Sent from my SM-A256E using Tapatalk
Optel in Centurion.

Sent from my SM-A256E using Tapatalk
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Pay it forward
Ek het so 200 x pmp .243 doppe. Once fired, wat n huis soek. Eks in Bloemfontein.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Pay it forward
Ek sal hulle neem asseblief.Friedland wrote:Ek het so 200 x pmp .243 doppe. Once fired, wat n huis soek. Eks in Bloemfontein.
Sent from my iPhone using Tapatalk