Vleisprysse

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

prysse vir week 1TOT 6 AUGUSTUS 2010

A23 - R 39.00
AB 123 - R 35.00
B 123 - R 34.00
C 123 - R 31.00

GROETE cHRIS
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

prysse vir week 10 tot 13 AUGUSTUS 2010

A23 - R 39.00
AB 123 - R 35.00
B 123 - R 34.00
C 123 - R 31.00




GROETE CHRIS
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

uit eindelik nuwen prysen

16 tot 20 Augustus 2010

A 23 -- R40.50
AB 123 -- R37.00
B 123 -- R 36.00
C 123 -- R 32.50

jULLE IS DAREM NET TE STIL
GROET Chris
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

23 tot 27 Augustus 2010

A 23 -- R41.00
AB 123 -- R37.50
B 123 -- R 36.50
C 123 -- R 33.00[/color
]

Groete Chris
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Vleisprysse

Post by Louis102 »

Ek wonder wie kan bekostig dat sy lammers opgevreet raak deur die rooies (jakkals en kat) as die pryse so lyk?  As die inkomste per A2&3 lam R 740  is (18kg karkas) moet ons mos ons skapies mooi beskerm!

Dankie vir jou gereelde bydrae Chris.
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

plesier is myne ;D
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Vleisprysse

Post by Ponkie »

Hallo Almal

My pa doen vervoerwerk saam die boerdery en verkoop baie lammers en bemark groot gedeelte van die distrik se vee. Die norm is seker om die vee se pryse op te sit met dooie gewig, maar ek weet al die vee wat hy aan Hein Stuncke (hoop ek het die van reg gespel) in Uitenhage verkoop kry die boer sy prys sodra die lam by die kraal se hek uitgaan. M.a.w. dit is 'n lewendige prys, doen niemand omtrent op hierdie manier besigheid nie?
Ek kan probeer om gereeld daardie pryse ook hier te post, moet net reel, dis nou indien iemand sou belang stel?
Ek luister graag...

Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Rudie Combrinck(9mm)
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am

Re: Vleisprysse

Post by Rudie Combrinck(9mm) »

Kyk elke week die pryse  Chris. Ek dink net asem is weg as ons sien wat pryse maak!
Baie dankie vir moeite!
Groete Rudie
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

Rudie , dis maar my 2c

Ponkie
Ek hou nie daarvan om lewendige prysse te gebruik nie omdat ek dit meestal by boer bepaal, wat ek bedoel is baie gewaag om te s?, maar om dit duidelik te verstaan is die ou met swak bouvorm en skaap met 4 blaaie se uitslag persentasie is tog baie swakker as boer wat se skaap 5 bouvorm het en dan is weeg tyd so belangrik, ek het kliente wat se lammers selde minder as 48% uitslag, maar die boere jaag hulle skaap vorige aand in die kraal en ons weeg op lee maag.Ek het ook kliente wat se skaap 38% uitslag.  geen komentaar ;)

om gemid prys uit tewerk vir idee vat jy my prysse en maal met 0.43 vir lam en 0.42 vir ander grade.

Maar lewendig prys sal baie interisant wees as jy dit wil opsit

Groete Chris
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Vleisprysse

Post by Ponkie »

Chris

Ja die eienaar van die Abatoir maak baie staat op my pa se gradering in die kraal. Daar is ook 'n verskil in die prys van 'n Dorper,merino, damara en persie. Lammers word as voerkraal lammers verkoop of as slag lammers en so ook met groot skaap en meeste beeste word as voerkraal verkoop as hulle van die veld af kom. Ek sal kyk of ek dit kan kry en dan sal ek dit vir julle opsit...

Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Vleisprysse

Post by Francois Marais »

Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Vleisprysse

Post by Christo »

Hallo manne

My vrou het gister al haar D/Merino's verkoop a.g.v. die feit dat ons nou nie meer skape aanhou ( besigheid ) nie, en dit nou 'n probleem geword het om die 50 of so te skeer. Ek is nou op soek na Dorpers om hulle mee te vervang vir haar. Is daar iemand , nie te vrek ver, wat dalk so 10-12 Dorper ooie en 'n "plaas"ram aan my wil verkoop nie.

Ek het 'n groot lus vir witkop Dorpers maar dit maak seker nie saak watter dit is nie. Hulle sal seker ook meer gehard wees as Dohne Merino's.

PM of bel haar, Irma, by nil82326nil362.

Dankie

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Vleisprysse

Post by Ponkie »

Christo

Watse Omgewing bly Oom?
Ons behoort 'n klompie ooie te he met 'n plaasram, maar dan help dit nie ons is 500km uit mekaar nie!

Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

Christo

Die fight wil ek ook nie betrokke raak oor dorper en dohne nie, al wat ek wil noem as jakkies jou eet gee dorper ooi niks terug om darem bietjie te help met R nie, terloops ek boer met dohne ;D. Hier sal ek vir jou kan dorpers kry ma seker te ver , laat weet maar.

week 30 Aug tot 3 September prysse

A 23 -- R41.00
AB 123 -- R37.50
B 123 -- R 36.50
C 123 -- R 33.00

die wat dalk nie weet nie, dit is die kleur van die verskillende ouderdom se rolmerke
groete Chris
Vasvat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm

Re: Vleisprysse

Post by Vasvat »

Hoe wens ek nie ek het nog op middelburg gebly nie, ons sou dam lekker gewerk het die week!!!!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Vleisprysse

Post by Christo »

CHRIS wrote: Christo

Die fight wil ek ook nie betrokke raak oor dorper en dohne nie, al wat ek wil noem as jakkies jou eet gee dorper ooi niks terug om darem bietjie te help met R nie, terloops ek boer met dohne ;D. Hier sal ek vir jou kan dorpers kry ma seker te ver , laat weet maar.
Chris
ek stem saam, maar ons het die plaas se kudde Dohne's is verkoop en nou is die skeer van 20-30 skape altyd 'n probleem. Hulle slaap darem elke aand langs die huis in 'n toe kraal ( hopelik toe genoeg ). Ek wil net die kopseer van die skeerdery wegvat. Die skapies is vir ons kombuis.

Dankie in elk geval

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

week 6 - 10 SEPTEMBER 2010


A 23 -- R41.00
AB 123 -- R37.50

B 123 -- R 36.50
C 123 -- R 31.50

GROETE CHRIS
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

prysse selfde as bo
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Vleisprysse

Post by Francois Marais »

Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Vleisprysse

Post by boeta »

Frans

Ons pryse het darm al baie beter geraak,man is somer weer lus omte boer.

Boera

Ps nou vang die jakols darm duur lammers
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

week 20-23 SEPTEMBER 2010


A 23 -- R40.00
AB 123 -- R35.00
B 123 -- R 34.00
C 123 -- R 29.00


GROETE CHRIS
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Vleisprysse

Post by Freddie101 »

Chris
Lyk my pryse sak bietjie terug. Ek hoor beespryse sukkel ook n bietjie. Freddie
yol bolsun
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

Sorry manne , ek was laasweek in PE, maagseer en hart foutjie, maar hier is prysse.

Prysse hou redelik ,

11 tot 15 Oktober 2010

A 23 -- R41.00
AB 123 -- R35.00
B 123 -- R 34.00
C 123 -- R 30.00


groete Chris
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Vleisprysse

Post by Freddie101 »

Chris. Dankie vir pryse. Vertrou dat jy oraait is? Was dit net n ondersoek? Groetnis en ons hoop die reen kom die week. freddie
yol bolsun
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

Freddie

Hoop regtig so vir die reen, die voorspelling lyk belowend, weet nie of ons sal skiet die week nie, smaak my die wind gaan ons roer, en ek is al so uitgehonger en hier is iets wat my vang, vang elke 2 de aand, nou al 6 gevang.Ek dink het het nou sy kern uitgesniffel so as wind reg is is dit ek en hulle ???

Ja ons sal maar sien Freddie, moet ophou rook  :'( :'((het gister 10/10/10) as dit nie hou nie gaan ek vir 11/11/11 ;D, maar ek moet maar vasbyt en dan natuurlik omtrend 20 kg :o verloor en fiks word  ::)en reg eet en drink 8).

Groete Chris
Post Reply