Waarvoor is jy gatvol?

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Carl »

Supacow wrote:Onthou dis net mammas wat g-strings dra wat Fortuners kry >:D
:laugh: :laugh: :laugh:
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Om die hare uit jou tande te flos.
Of so iets
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Swede »

as daar 'n gewone uitval is tussen persone....... dan is dit as gevolg van ras!!
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by airhunter »

joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?

n G-string is soos doringdraad. Dit versper nie die uitsig nie maar beskerm die eiendom. :laugh:
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Raditipa
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Raditipa »

airhunter wrote:
joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?

n G-string is soos doringdraad. Dit versper nie die uitsig nie maar beskerm die eiendom. :laugh:



:laugh: :laugh: :laugh: Beste beskrywing nog!!!!
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by FHM »

vir die 'rassekaart' wat die regering nou al stukkend gespeel het met alles wat verkeerd gaan en gese word in RSA... nav die insident op Supersport Saterdag met Naas en Mallet en 'Aswyn' en Min Tokolozi Xasa se deurdenkte kommentaar hierso weergegee... https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... e-vel-nie/

AIDS is ook seker die blanke Suid-Afrikaner se toedoen....fkt ek is keelvol om sulke k..k kommentaar van die regering te lees!!!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Wouter Roets »

FHM wrote:vir die 'rassekaart' wat die regering nou al stukkend gespeel het met alles wat verkeerd gaan en gese word in RSA... nav die insident op Supersport Saterdag met Naas en Mallet en 'Aswyn' en Min Tokolozi Xasa se deurdenkte kommentaar hierso weergegee... https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... e-vel-nie/

AIDS is ook seker die blanke Suid-Afrikaner se toedoen....fkt ek is keelvol om sulke k..k kommentaar van die regering te lees!!!
Netso!
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

FYI: daar loop 'n gerug rond dat die CIA VIGS ontwikkel het om swart getalle onder beheer te bring. Dis so 'n klomp bog dat mense nie kan help om dit te glo nie.
Of so iets
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Supacow »

Nee dit was Jan van Riebeeck
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1893
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Ratel »

Harambe wrote:
joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Om die hare uit jou tande te flos.
Daai plakker is om te se mamma dra 'n "john deur trekker".
Maak 'n verskil
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Carl »

Ratel wrote:
Harambe wrote:
joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Om die hare uit jou tande te flos.
Daai plakker is om te se mamma dra 'n "john deur trekker".
:laugh: :laugh:
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1893
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Ratel »

Nog iets waarvoor ek gatvol is.
Mense wie aan 'n minderwaardiheids kompleks lei en dan die rasse kaart wil speel om hulle eie te kort kominge te verberg.
En dan "entitlement". Ek kan nie vining dink aan 'n gepaste Afrikaanse word daarvoor nie.
Laastens mense wie hoogmoedig is en neersien op ander. (Ek praat van daai mense wie goue toilette gebruik ++>: )
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Capt. Yoda »

Mense wat 11.1.11 sleg is maar voorkom of hulle weet wat hulle doen maar al wat hulle goed kan doen is om te lyk of hulle werk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by heywillie »

Capt. Oblivious wrote:Mense wat 11.1.11 sleg is maar voorkom of hulle weet wat hulle doen maar al wat hulle goed kan doen is om te lyk of hulle werk
+1
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Pappabeer »

Capt. Oblivious wrote:Mense wat 11.1.11 sleg is maar voorkom of hulle weet wat hulle doen maar al wat hulle goed kan doen is om te lyk of hulle werk
Stadig nou Kaptyn. As ons deur die lewe kom deur die kuns van bullshit en besig lyk, moenie dat dit jou pla nie... dis n skill
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1893
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Ratel »

Pappabeer wrote:
Capt. Oblivious wrote:Mense wat 11.1.11 sleg is maar voorkom of hulle weet wat hulle doen maar al wat hulle goed kan doen is om te lyk of hulle werk
Stadig nou Kaptyn. As ons deur die lewe kom deur die kuns van bullshit en besig lyk, moenie dat dit jou pla nie... dis n skill
++>: Laat my nou dink aan 'n oud kollega wie goed was met daai speletjie.
Toe stel ek teenoor sy naam my foon se ringtone op daai komieklike "bullshit alert, a bullshitter is trying to call you"
Dit het nie baie goed afgegaan nie maar die boodskap het deurgegaan. O0
Maak 'n verskil
Craftyza
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat May 20, 2017 8:03 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Craftyza »

Dat die jag altyd 2 dae te kort is. Maak nie saak of jy 3, 5 of 7 dae boek nie
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Wouter Roets »

Maandae!
User avatar
dorsland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by dorsland »

bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Net die helfte was snipers, die ander helfte was spesmag.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Gawie(13mm) »

dorsland wrote:
bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Net die helfte was snipers, die ander helfte was spesmag.
Was ek dan die enigste "one-liner" stoorman?
G'n wonder die SANDF is in sy @&&$ nie. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
dorsland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by dorsland »

Afrikaans wat oorals met Ingilse woorde besoedel word.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Armand Steenkamp »

Haha jinne die draad maak my net negatief.... ek gaan nou oom PWV se draad moet loop lees.

Wat my dwars in die krop steek is manne wat QL as die alfa en omega sien....
Dan ook dat ons so moet sukkel met die kruit slag!!
User avatar
dorsland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by dorsland »

Gawie(13mm) wrote:
dorsland wrote:
bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Net die helfte was snipers, die ander helfte was spesmag.
Was ek dan die enigste "one-liner" stoorman?
G'n wonder die SANDF is in sy @&&$ nie. >:D
Nee Gawie, die SANDF se moertoegeit is vir gans en al 'n ander rede. En ek en jy weet hoekom.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Jake1 »

Iemand wat sonder 'n rangefinder 'n bok op 284.3m geskiet het
Ouens wat kopskote probeer skiet en dan kwes
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Born2Late »

Ouens wat kopskote probeer skiet en dan kwes

+1.
Of ouens wat n Wildebees kwes en na n paar uur se soek moeg word en op die bakkie klim want hulle is dors en moeg en moet nog n lank lys bokke skiet voor die dag om is.Skiet jy die bok nadat jy net n halfuur op die spoor was is hulle kwaad want jy moes hulle per radio laat weet het die bok is gekry sodat hulle hom self kon skiet.
Post Reply