Supacow wrote:Onthou dis net mammas wat g-strings dra wat Fortuners kry
Waarvoor is jy gatvol?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Om die hare uit jou tande te flos.joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Of so iets
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
as daar 'n gewone uitval is tussen persone....... dan is dit as gevolg van ras!!
And as thy days, so shall thy strength be
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
n G-string is soos doringdraad. Dit versper nie die uitsig nie maar beskerm die eiendom.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Raditipa
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
airhunter wrote:joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
n G-string is soos doringdraad. Dit versper nie die uitsig nie maar beskerm die eiendom.
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
vir die 'rassekaart' wat die regering nou al stukkend gespeel het met alles wat verkeerd gaan en gese word in RSA... nav die insident op Supersport Saterdag met Naas en Mallet en 'Aswyn' en Min Tokolozi Xasa se deurdenkte kommentaar hierso weergegee... https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... e-vel-nie/
AIDS is ook seker die blanke Suid-Afrikaner se toedoen....fkt ek is keelvol om sulke k..k kommentaar van die regering te lees!!!
AIDS is ook seker die blanke Suid-Afrikaner se toedoen....fkt ek is keelvol om sulke k..k kommentaar van die regering te lees!!!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Netso!FHM wrote:vir die 'rassekaart' wat die regering nou al stukkend gespeel het met alles wat verkeerd gaan en gese word in RSA... nav die insident op Supersport Saterdag met Naas en Mallet en 'Aswyn' en Min Tokolozi Xasa se deurdenkte kommentaar hierso weergegee... https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... e-vel-nie/
AIDS is ook seker die blanke Suid-Afrikaner se toedoen....fkt ek is keelvol om sulke k..k kommentaar van die regering te lees!!!
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
FYI: daar loop 'n gerug rond dat die CIA VIGS ontwikkel het om swart getalle onder beheer te bring. Dis so 'n klomp bog dat mense nie kan help om dit te glo nie.
Of so iets
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Nee dit was Jan van Riebeeck
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Daai plakker is om te se mamma dra 'n "john deur trekker".Harambe wrote:Om die hare uit jou tande te flos.joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Maak 'n verskil
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ratel wrote:Daai plakker is om te se mamma dra 'n "john deur trekker".Harambe wrote:Om die hare uit jou tande te flos.joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Nog iets waarvoor ek gatvol is.
Mense wie aan 'n minderwaardiheids kompleks lei en dan die rasse kaart wil speel om hulle eie te kort kominge te verberg.
En dan "entitlement". Ek kan nie vining dink aan 'n gepaste Afrikaanse word daarvoor nie.
Laastens mense wie hoogmoedig is en neersien op ander. (Ek praat van daai mense wie goue toilette gebruik
)
Mense wie aan 'n minderwaardiheids kompleks lei en dan die rasse kaart wil speel om hulle eie te kort kominge te verberg.
En dan "entitlement". Ek kan nie vining dink aan 'n gepaste Afrikaanse word daarvoor nie.
Laastens mense wie hoogmoedig is en neersien op ander. (Ek praat van daai mense wie goue toilette gebruik
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Mense wat 11.1.11 sleg is maar voorkom of hulle weet wat hulle doen maar al wat hulle goed kan doen is om te lyk of hulle werk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
+1Capt. Oblivious wrote:Mense wat 11.1.11 sleg is maar voorkom of hulle weet wat hulle doen maar al wat hulle goed kan doen is om te lyk of hulle werk
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Stadig nou Kaptyn. As ons deur die lewe kom deur die kuns van bullshit en besig lyk, moenie dat dit jou pla nie... dis n skillCapt. Oblivious wrote:Mense wat 11.1.11 sleg is maar voorkom of hulle weet wat hulle doen maar al wat hulle goed kan doen is om te lyk of hulle werk
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Pappabeer wrote:Stadig nou Kaptyn. As ons deur die lewe kom deur die kuns van bullshit en besig lyk, moenie dat dit jou pla nie... dis n skillCapt. Oblivious wrote:Mense wat 11.1.11 sleg is maar voorkom of hulle weet wat hulle doen maar al wat hulle goed kan doen is om te lyk of hulle werk
Toe stel ek teenoor sy naam my foon se ringtone op daai komieklike "bullshit alert, a bullshitter is trying to call you"
Dit het nie baie goed afgegaan nie maar die boodskap het deurgegaan.
Maak 'n verskil
-
Craftyza
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sat May 20, 2017 8:03 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Dat die jag altyd 2 dae te kort is. Maak nie saak of jy 3, 5 of 7 dae boek nie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Maandae!
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Net die helfte was snipers, die ander helfte was spesmag.bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Was ek dan die enigste "one-liner" stoorman?dorsland wrote:Net die helfte was snipers, die ander helfte was spesmag.bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
G'n wonder die SANDF is in sy @&&$ nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Afrikaans wat oorals met Ingilse woorde besoedel word.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Haha jinne die draad maak my net negatief.... ek gaan nou oom PWV se draad moet loop lees.
Wat my dwars in die krop steek is manne wat QL as die alfa en omega sien....
Dan ook dat ons so moet sukkel met die kruit slag!!
Wat my dwars in die krop steek is manne wat QL as die alfa en omega sien....
Dan ook dat ons so moet sukkel met die kruit slag!!
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Nee Gawie, die SANDF se moertoegeit is vir gans en al 'n ander rede. En ek en jy weet hoekom.Gawie(13mm) wrote:Was ek dan die enigste "one-liner" stoorman?dorsland wrote:Net die helfte was snipers, die ander helfte was spesmag.bennotaute wrote:Elke persoon wat jou wil vertel hy was 'n "sniper" in die weermag. Het die weermag uit snipers bestaan? Almal was een....
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
G'n wonder die SANDF is in sy @&&$ nie.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Iemand wat sonder 'n rangefinder 'n bok op 284.3m geskiet het
Ouens wat kopskote probeer skiet en dan kwes
Ouens wat kopskote probeer skiet en dan kwes
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Waarvoor is jy gatvol?
Ouens wat kopskote probeer skiet en dan kwes
+1.
Of ouens wat n Wildebees kwes en na n paar uur se soek moeg word en op die bakkie klim want hulle is dors en moeg en moet nog n lank lys bokke skiet voor die dag om is.Skiet jy die bok nadat jy net n halfuur op die spoor was is hulle kwaad want jy moes hulle per radio laat weet het die bok is gekry sodat hulle hom self kon skiet.
+1.
Of ouens wat n Wildebees kwes en na n paar uur se soek moeg word en op die bakkie klim want hulle is dors en moeg en moet nog n lank lys bokke skiet voor die dag om is.Skiet jy die bok nadat jy net n halfuur op die spoor was is hulle kwaad want jy moes hulle per radio laat weet het die bok is gekry sodat hulle hom self kon skiet.


