Page 5 of 42
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 31, 2017 7:49 pm
by junglejulian
Doodreg spekieries.ons reel vervoer op die privaat kanaal
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 31, 2017 8:44 pm
by spekieries
Dankie Julian maak more kontak.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 13, 2017 12:26 pm
by Tikka_25-06
joe rocket wrote:Tikka hy is joune.
Baie dankie Joe nou net kolf opgetel!
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Fri Feb 17, 2017 7:34 am
by tripodmvr
tripodmvr wrote:Hiermee my bydrae tot die pot. PM my asb. en dan kan ons dit vandaar verder neem. Let op dat dit 25mm hoë ringe is.
Posgeld vir die ontvanger.
Leupold Ringe.jpg
Ringe gestuur aan Nomad
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 18, 2017 6:05 pm
by nomad
Dankie
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 18, 2017 8:07 pm
by Geno
nomad wrote:Dankie
Laat weet sommer wat jy opsit soos per die reëls van die draad.
Re: Pay it forward
Posted: Sun Feb 19, 2017 8:37 pm
by nomad
Naand, ek gooi 100 x 357 SWC 155grn lood punte (van wiel gewiggies gegiet) met Standard pos geld ingesluit in die pot.
Lekker aand
Groete
Nomad
Re: Pay it forward
Posted: Sun Feb 19, 2017 10:59 pm
by wlm
20 x once fired Hornady 308-doppe (posgeld ingesluit) in ruil vir Nomad se koeels.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 20, 2017 7:37 am
by nomad
Hi wlm, stuur vir my jou inligting oor PM :-)
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 20, 2017 12:13 pm
by wlm
nomad wrote:Hi wlm, stuur vir my jou inligting oor PM :-)
Nomad
Kom ons wag eers dat iemand die doppe neem anders moet iemand 'n beter ruiltransaksie aanbied.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 20, 2017 12:40 pm
by bishop3006
wlm wrote:nomad wrote:Hi wlm, stuur vir my jou inligting oor PM :-)
Nomad
Kom ons wag eers dat iemand die doppe neem anders moet iemand 'n beter ruiltransaksie aanbied.
(Eers soos my g... gelees en getik, so laat ek regmaak...)
Hoekom wlm? Jy vat sy koele en bied die doppe aan vir die volgende ou, net soos hy die ringe gevat het en daarna die koele aangebied het? Die doppe is nou mos maar op die tafel vir die volgende ou wat dit wil hê...
Dis hoe ek dit het dat hierdie topic werk...
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 20, 2017 12:44 pm
by Tikka_25-06
Tikka_25-06 wrote:Supacow het sover eerste keuse op die kruit.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Kruit is afgelaai by Supacow.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 20, 2017 1:23 pm
by Supacow
Baie dankie Tikka!
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 20, 2017 1:24 pm
by Tikka_25-06
Supacow wrote:Baie dankie Tikka!
Plesier!
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 20, 2017 1:28 pm
by wlm
Biskop
Jy is reg maar ek wil liewer dat iemand eers die doppe vat. As niemand dink die doppe is bruikbaar nie is daar nie"pay it forward" nie.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 20, 2017 3:28 pm
by Diesel Dog
Ek gooi die volgende in die pot
34 .224 50gr ttsx fb barnes
48 .224 77gr hpbt match sierra
16 .224 70gr vld berger
10 .224 65gr gameking
25 6.5 100GR impala
stel Warne maxima 34mm high ringe
posgeld vir jou rekening.
DD
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 25, 2017 8:07 pm
by Tikka_25-06
Diesel Dog wrote:Ek gooi die volgende in die pot
34 .224 50gr ttsx fb barnes
48 .224 77gr hpbt match sierra
16 .224 70gr vld berger
10 .224 65gr gameking
25 6.5 100GR impala
stel Warne maxima 34mm high ringe
posgeld vir jou rekening.
DD
Hi Dieseldog aangesien niemand die 50gr barnes wil he sal ek dit vat.
Ek gooi solank 40 x 117gr sierra punte in vir .257 caliber.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 25, 2017 8:43 pm
by Diesel Dog
Tikka_25-06 wrote:Diesel Dog wrote:Ek gooi die volgende in die pot
34 .224 50gr ttsx fb barnes
48 .224 77gr hpbt match sierra
16 .224 70gr vld berger
10 .224 65gr gameking
25 6.5 100GR impala
stel Warne maxima 34mm high ringe
posgeld vir jou rekening.
DD
Hi Dieseldog aangesien niemand die 50gr barnes wil he sal ek dit vat.
Ek gooi solank 40 x 117gr sierra punte in vir .257 caliber.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Dit is reg, ek kan die 117 gr koeels vat, hier is n jong man vir wie ek dit kan gee,as dit binne die reels is
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 25, 2017 8:45 pm
by Tikka_25-06
Ek het geen probleem daarmee!
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 25, 2017 8:48 pm
by Geno
Laat waai. Sit net weer iets op.
Netnie 'n ATACR of IOR nie. Ons soek lekker freebies.

Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 25, 2017 8:49 pm
by Diesel Dog
Tikka_25-06 wrote:Ek het geen probleem daarmee!
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Jy stuur vir my en ek stuur vir jou,pm my vir besonderhede
DD
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 25, 2017 9:11 pm
by Ranger
Diesel Dog wrote:Ek gooi die volgende in die pot
34 .224 50gr ttsx fb barnes
48 .224 77gr hpbt match sierra
16 .224 70gr vld berger
10 .224 65gr gameking
25 6.5 100GR impala
stel Warne maxima 34mm high ringe
posgeld vir jou rekening.
DD
Are the 48 x .224 77gr, 16 x .224 70gr and 10 x 224 69gr still available?
Re: Pay it forward
Posted: Sat Feb 25, 2017 9:28 pm
by Diesel Dog
Ranger wrote:Diesel Dog wrote:Ek gooi die volgende in die pot
34 .224 50gr ttsx fb barnes
48 .224 77gr hpbt match sierra
16 .224 70gr vld berger
10 .224 65gr gameking
25 6.5 100GR impala
stel Warne maxima 34mm high ringe
posgeld vir jou rekening.
DD
Are the 48 x .224 77gr, 16 x .224 70gr and 10 x 224 69gr still available?
Yes they are
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 27, 2017 7:45 am
by Ranger
Diesel Dog wrote:Ranger wrote:Diesel Dog wrote:Ek gooi die volgende in die pot
34 .224 50gr ttsx fb barnes
48 .224 77gr hpbt match sierra
16 .224 70gr vld berger
10 .224 65gr gameking
25 6.5 100GR impala
stel Warne maxima 34mm high ringe
posgeld vir jou rekening.
DD
Are the 48 x .224 77gr, 16 x .224 70gr and 10 x 224 69gr still available?
Yes they are
I'll take them please? Please send me a PM with your bank details for Postnet to Postnet? I'll reply with my address.
I in turn PIF a Picatinny mountable bipod adaptor and a Picatinny mountable 1" flashlight mount.
http://i161.photobucket.com/albums/t209/claytonvdm/512E2AC6-54DB-4F01-9682-10E4BAA3753E_zps5hpdojud.jpg
Left and right in the photo. Grip NOT included.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Feb 27, 2017 7:47 am
by Geno
Ranger wrote:
I in turn PIF a Picatinny mountable bipod adaptor and a Picatinny mountable 1" flashlight mount.
http://i161.photobucket.com/albums/t209/claytonvdm/512E2AC6-54DB-4F01-9682-10E4BAA3753E_zps5hpdojud.jpg
Left and right in the photo. Grip NOT included.
May I have those please?
Will post something in return in a while.