Grumpy
Jy kan dit doen. Daar is net maap dinge om na te kyk.
1. Watse materiall.
2. Hoe dik is die bedding.
3. Hoe sterk dit sal wees as jy dit afwerk.
Nou moet jy die regte tools h?.
Pencil grinder werk magic.
Vat dun cut disk en sny 'n gleufie net agter die gedeelte waar die knokke l?.
Begin met daardie selfde wieletjie af werk na vorentoe tot jy so 2 mm al weg gewerk het. Nou sit jy 'n fyn rasper ball op en werk hom af tot heel vorr. Van dan fyn skuur wiel en smooth out. Onthou dit blu maar fyn werk.
Nou MOET jy SEKER MAAK daar is GEEN stof waar die aksie gaan vas trek of rif daar waar jy gesny het nie. Blaas baie mooi skoon. En bob's your uncle
Wanneer pak jy jou geweer
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Middag manne,
Aangesien die Vrystaat nie in die finals is nie, dog ek ek kom speel maar op die forum rond
Net so bietjie terugvoer.
Ek het toe my geweer laat pak. Alles het mooi gewerk en die jag seisoen was goed, maar 'n hele paar mense wat na my geweer gekyk het, het gese hulle dink hy is te ver voor gepak en dit is hoekom ek nog so bietjie sukkel as ek verder as 200m gaan. Ek het toe die geweer gevat na 'n aanbevele gunsmith en hy het ook kommer uitgespreek dat hy te ver gepak is. Hy het toe die pak werk oor gedoen vir my en ek het sommer 'n Terminator silencer ook laat opsit.
Nou ek weet nie watse een van die 2 het die ding gedoen, maar hel hy skiet nou lekker. Average skiet hy nou so 0.6MOA (On Target Progarme gerbuik ek om die MOA te bepaal) op 100m. Die average is gemeet uit 23 groepe van 6 tot 10 skote elk.
Natuurlik het die herlaai naweek my ook baie geleer van foute wat ek gemaak het en sekere stappe wat ek nie gedoen het nie.
Dankie almal, sonder die forum en hulp sou ek seker nou nog afbetaal het aan kwes bokke
,
Groete,
Piet

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wanneer pak jy jou geweer
Jis Neels, nou het jy my skoon skrik gemaak want ek het nie al daai tools nie. Ek het gedink ek kan net n fyn skuur papier gebruik het maar dit is nie so maklik as wat ek gedink het nie.
Ek wil dat iemand na my geweer kyk want ek is nog nie tevrede met hom nie. Ek het saam met iemand rondtes gelaai maar dit skiet nie soos ek verwag nie.
Ek sal met jou praat sodra ons kontak maak en n koppie koffie sit en drink en lekker gesels.
Johann