Maak so!Nuweseun wrote: Hier is die link:
http://www.tikka.fi/t3models.php?tac_showdata#pagedown
Kyk bietjie wat dink julle manne van die outjie?
Groete
25.06 Savage - kommentaar asseblief
-
immelmanw
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
Willem, is dit tikka super varminters wat inkom?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
Sam
EK skiet my Savage mod 112 ( ou tipe) in 223 Rem nou al vir meer as tien jaar. Kommentaar het ek wel.
Akkuraatheid was wat my by die Savage uitgebring het en my lief gemaak het vir hom. Die nuwe generasie soos wat julle inbring by S&O is heelwat verbeter al sedert my geweer gemaak was. Sonder om die nuwes te skiet kan ek nie kommentaar lewer oor die loop nie.
Die akkuraatheid is defenitief steeds daar soos die pryse en trofees getuig.
Die ou Savage se lope was maar redelik grof binne en geneig om moeilik skoon te maak, die afwerking nie te wonders nie en die oorspronklike snellers was nie iets om oor huis toe te skryf nie. Ek het gekyk na die nuwes en Savage het aan meeste hiervan aandag gegee.
Ek sal enigeiemand wat n akkurate en betroubare geweer soek, nooit afraai van n Savage nie.
groete
Frikkie

Cradock
-
immelmanw
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
Die Supervarminters het ons meeste van die tyd in stock!Arnold wrote: Willem, is dit tikka super varminters wat inkom?
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
Willem, het julle van die supervarmint met 20" loop in 308.
Dankie vir jou hulp.
Groete
Dankie vir jou hulp.
Groete
Last edited by Nuweseun on Mon Oct 24, 2011 6:16 pm, edited 1 time in total.
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
ek slyp self my tande vir n F klas 6mm BR Savage.dink nie mens kan daai tipe geweer vir minder laat bou nie.ongelukkig moet ek eers die laaste 2 toevoegsels eers nuwe lense en laaigoed laat kry.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
Waar het jy hom bestel? Is dit die een met 24" loop? Soek self graag so n oranje monster!!Drenalinjunkie wrote: Waar het jy hom bestel?
My Tikka T3 Sporter in 6.5x55 is klaar hier... kort nou net papiere...![]()
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
Ek het hom by Safar &Outdoor bestel - 24"
Value has a value only if its value is valued
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: 25.06 Savage - kommentaar asseblief
Sam
Jy mag seker nie iewers anders bestel het nie?

Jy mag seker nie iewers anders bestel het nie?
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am