308 GROEPERING 300 M

Post Reply
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

308 GROEPERING 300 M

Post by 300 Holland »

Hello Manne

Ek is besig om so n bietjie met ladings op my 308 RSA speel .Wil graag beter groep op 300 en 350 m skiet.
Baie verskillende ladings probeer maar sonder sukses
Vind toe hierdie een

Punt  : 155gr Nozler custom com ( palma punt )
DOP  :  Lapua  net genek size  primerpocket gesny
PRIMER :  PMP large rifle
DRYF    :  S335
LADING  :  42.8 gr

punt so .8 mm van die landings af

Gaan skiet toe met n dwars wind van 8km/h  op 300 m :-\

resultaat 23 mm groep  ;D ;D

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by JPS »

300 Holland, fantastiese groepering daai.

PS.Baie Welkom,  Gaan stel jou beitjie voor by nuwe lede.

Groete
JP
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by Frikjordaan »

300 Holland.
Ongelooflik,
Goed gedoen
Hoe lank is die RSA se loop en weet jy watter loop is dit wat so mooi skiet?
Frik
Karasberge Namibi
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by 300 Holland »

Dankie, ek sal probeer as ek al die dinge geleer van hoe die forum werk
Sukkel  so n bietjie met die fotos ,weet nie hoe om dit presies op te sit nie.
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by 300 Holland »

[quote="Frikjordaan"]
300 Holland.
Ongelooflik,
Goed gedoen
Hoe lank is die RSA se loop en weet jy watter loop is dit wat so mooi skiet?
Frik

Hallo  Dis n 26 " B.M.A. Match 12 loop Ek het nog nie aan die loop verander nie ,nog net soos hy van sy ma af kom
Sal probeer n foto neem en op sit.
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by 300 Holland »

Hiers Sy  ;D

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by Arnold »

Baie mooi, weet jy wat die spoed is?
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by 300 Holland »

Nog nie stil gesit en meet nie  .Al kans wat ek kry omte skiet is in die ogende 6.00 voor werk en dan moet ek moet ek jaag
want 6.45 moet ek my klong optel by die huis . Sal nog as ek kan kans kry.
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
Boerseun123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by Boerseun123 »

Dit is glad nie sleg nie. Sal haar saggies streel en 'n nag soentjie gee na so vertoning! ;D
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."

Confucious
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by Jaco Swart »

300 H & H

Daai groepering is GLAD nie sleg op 300 meter nie. Wel gedaan.

Doen so voort.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by 300 Holland »

Dankie Ek Waardeer  :)
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by James Wilson »

ek sien jy is nuut hier, maar nie nuut met gewere nie, so ek wil beet wat beten dit as jy se die primer pocket is gesny. ek maak myne gewoonlik net skoon, of wat mis ek?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
ablm468

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by ablm468 »

300 Holland

Ek het gister my Rsa gekry, nog niks aan hom gedoen nie. Moet se dit gee my moed om te sin wat se groepe  'n man uit daai yster kan kry, ek kan nie wag dat my finansie regkom. Ek moet scope opsit het nuwe kolf moet bedding doen ens, mens kyk na so R11 k met die scope. Maar dit lyk na die moeite werd die goed kan mos nie mis nie.

Welkom op die forum

Lekker skiet.
Hansman
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by Vosman »

Jagbehep.
Die Gaaitjie wat die slagdoppie vat is baie keer nie gelyk en eweredig nie, dan gebruik jy 'n bit wat die holte konsentries oopsny dat die slagdoppies dieselfde ge"seat" is in al jou patrone. Gewoonlik sny jy ook die flasholes  oop sodat die die vonk van die slagdoppie ewewydig die kruit aan die brand steek. Die besigheid veroorsaak dat jou patrone meer konstant is.
Die laas genoemde word gewoonlik gedoen op goedkoper doppe waar die flash hole deur ge"punch" is wat die gaaitjie aan die binnekant nie eweredig maak nie.

Hoop dit help.

Groetnis.
ablm468

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by ablm468 »

300 Holland

Ek vind dit ook nogal vreemd dat jy Lapua doppe sny, ek het dan verstaan datal die voorbereiding klaar gedoen is op Lapuas? El weet op die Nosler competitions wat ek gebruik is alles reeds gedoen.

Hansman
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by wlm »

300 Holland
Ek sal kom kyk as ek weer op Worcester kom. Ek wil nog jou Pa vra om die voorste visier van myne af te sny. Vertel ons bietjie meer van die blou kolf.
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by 300 Holland »

Hansman wrote: 300 Holland

Ek vind dit ook nogal vreemd dat jy Lapua doppe sny, ek het dan verstaan datal die voorbereiding klaar gedoen is op Lapuas? El weet op die Nosler competitions wat ek gebruik is alles reeds gedoen.

Hansman
Hansman

Lapua dope is akuraat want hulle is gemaak van baie sagte braas.Dis ook die rede waarom die meeste van hulle min of meer dieselfde weeg,hulle word baie makliker gevorm.
Nou daardie sagte braas veroorsaak n klein problempie wanneer dit onder druk kom en dit is dit vloei.
Elke keer as jy skiet vloei die braas in die primerpocket in en maak die pocket elkekeer vlakker ,as jy mooi gaan kyk na doppe wat so 7na 10 keer gevuur is ,as jy die primer seat ,dan sal jy sien van die primers sit vlakker as die ander .nou daarom sny ek elke keer my doppe as ek herlaai om alles die selfde te hou
Hoop dit verduidelik jou vraag :)
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: 308 GROEPERING 300 M

Post by 300 Holland »

wlm wrote: 300 Holland
Ek sal kom kyk as ek weer op Worcester kom. Ek wil nog jou Pa vra om die voorste visier van myne af te sny. Vertel ons bietjie meer van die blou kolf.
WLM

Man ek wil nog altyd n thumphole gahad het en het my self mal gehad oor electric blue lam kolf van Rich Microfit( verskoon die afkortings gaan my self dood tik op die rekenaar)
Hou dit toe maar SA en vra vir Armtech om vir my so iets te maak.Dit is eindresultaat ,paar dae gevat om gewoond te raak daaraan ;) ;) ;)

Dankie Vosman
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply