Nuwe loop opsit?

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Nuwe loop opsit?

Post by Lamtjop »

Naand almal.
Ek wil graag by die manne hoor met die "smart" gunne. Wat kos dit naastenby om n "Match" loop op jou roer te laat sit, wat kos die loop en wat kos die arbeid? En is daar nog ander kostes wat ek nie van weet nie. En dan wil ek graag hoor hoe lank neem die proses, hang seker af van CFR. Ek wil net so +_ weet. Het op n ander topic gelees van kwotasies van R9000-R10000?
Groete Tjops
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Nuwe loop opsit?

Post by baboonstalker »

Hi JP,

Ek het myne laat sny, fit, thread vir KD en Proof vir ongeveer R1K5. Safari vra nou so in die orde van 6K5 vir 'n loop.
Dit het ongeveer 3 maande gevat om toestemming te kry om die roer te bou. Dan hang dit af van hoe vinnig die wapensmid die werk kan doen.
Wegstuur en proef kan enigeiets van 'n paar weke tot 'n paar maande vat, en is grootliks ook in die hande van die wapensmid.
Dan moet jy aansoek doen vir die verandering van besonderhede op jou kaartjie en dit kan ook maande vat.

Sterkte.
BS
Post Reply