.22 long rifle match trainer? (Swartklip)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

se nou maar my seun kry by een van die lede van jaracal, 500 swartklip match trainer patrone, hoe kan ek vir hom verduidelik, hoe vergelyk DIE patrone met standaard velocity of sub-sonic? ek meen ek ken gladnie die soort produk nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: .22 long rifle match trainer? (Swartklip)
Jagbehep -
Die match trainers is baie akkuraat, is met solids gelaai en val nader aan die sub-sonics as aan die standards. Hul spoed is oor die algemeen baie konstant ne hulle groepeer baie netjies.
Ek het nog 'n klompie waarop ek baie heilig is - hulle word net geb?re vir kompitisies - uit my CZ452 kan ek op 50 die 10.1 kolletjie tot vervelens toe sit en uitskiet.
Sal nie aanraai om enigiets met hulle te skiet nie - het op 'n stadium meerkatte met hulle geskiet, maar die probleem is dat hulle dwarsdeur die meerkatte skiet en dan hardloop die meerkat en loop dood in sy gat. as jy die meerkat se bene tref kry jy nog maande later meerkatte met ontsteekte ledemate - wat wreed is.
Groete.
Songdaug

Dont tell me, show me......
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .22 long rifle match trainer? (Swartklip)
Dankie, ek vanmiddag gou gaan toets met die patrone, en dis soos jy se hulle werklik akuraat, dit kan so wees dat ek 500 verniet gekry het, as dit so is sal ek maar ook baie heilig op hulle wees.
dis die eerste keer dat ek hoor van die cz van jou, ek het hon gegoogle, dit lyk of hy baie ooreenkoms het met die Bruno model 2?
dis die eerste keer dat ek hoor van die cz van jou, ek het hon gegoogle, dit lyk of hy baie ooreenkoms het met die Bruno model 2?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: .22 long rifle match trainer? (Swartklip)
Jagbehep, soos die kinders gese het toe hulle nog klein was....Lekke vir jou... Hel jy kry goud verniet en ek moet koop, eks skoon jaloers op al jou trainer patrone......dis eerlikwaar baie goeie amminusie. Wat ek opgetel het selfs met my Made in China Norinco, skiet hulle baie akkuraat en konstant. Geniet hulle.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: .22 long rifle match trainer? (Swartklip)
Jagbehep
Die CZ452 is die nuwer weergawe van die Bruno soos jy se. Baie lekker geweertjie en dodelik akkuraat.
Baie geluk met jou Match Trainers - hartseer dat hulle nie meer vervaardig word nie.
Groete
Songdaug
Die CZ452 is die nuwer weergawe van die Bruno soos jy se. Baie lekker geweertjie en dodelik akkuraat.
Baie geluk met jou Match Trainers - hartseer dat hulle nie meer vervaardig word nie.
Groete
Songdaug
Dont tell me, show me......
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: .22 long rifle match trainer? (Swartklip)
JAGBEHEP MOE TEK OU DALK RUIL --
MOET NIE NA JACO LUISTER NIE DAAI GOED IS VERVUIL BAIE EN SPOTGOEDKOOP,
EK SAL JOU RUIL VIR 500 INGEVOERDE .22 KOELE..
HULLE IS NOG SO VARS DIE GRIES SIT OP HULLE VAS...
EN DIE BESTE NUUS IS DIS INTERNATIONALE PATRONE--HULLE SKIET DIE WERELD VOL..
HOU HULE PAS HULLE OP...
jACQUES

Shoot straight and tell the truth!