Koe?l ontwerp -
-
Biltongjagter
Koe?l ontwerp -
Talle koe?l vervaardigers ontwerp jagkoe?ls wat soms meer en ander weer minder suksesvol is in die jag van wild.
Ek het al baie gewonder of die vervaardigers wat minder suksesvolle koe?l ontwerpe op die mark plaas, werklik ernstig is in hulle pogings om die jagter van net die beste te voorsien?
Of is dit dalk 'n kwessie van 'n ekonomies vatbare slenter waarmee hulle vorendag kom net tot voordeel van hulle eie sak?
Hoe sal mens ooit weet!
Na my mening is gesonde verstand en 'n gesonde kennisvlak van koe?ls en hulle bewese vermo?ns met betrekking tot interne, eksterne en terminale ballistiese behalings, die enigste basis waarop die werklik ernstige en verantwoordelike jagter, hom kan beroep. Gesonde oordeel sal hier die koring van die kaf skei.
Kyk na hierdie foefie van Hornady -
308 Win 168 gr Z-MAX? en paar ander kalibers in handwapen koe?ls ook - http://www.hornady.com/store/308-Win-168-gr-Z-MAX/
Dit is nou goedkoop, sensasie tipe koe?ls wat ek wonder wie wat mee sal skiet!!!???
Ek vind dit moeilik om enigsins respek te h? vir 'n maatskappy en sy produkte wat so blatant belaglik in hulle optrede is.
Hoe sien ander jagters dit?
Groete,
Koos.

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Koe?l ontwerp -
Ek dink baie companys sal hulle siele verkoop vir geld. Die gemorst is iemand gaan daai ammo koop en op bokke gebruik, en dan nie verstaan hoekom hulle kwes nie. Of iemand dink dit is 'n joke en skiet iemand anders daarmee. Gee party ouens 'n paar kappe in en so iets gebeur maklik
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Koe?l ontwerp -
Ek dink dit is skerp van Hornady se kant af. Bietjie humor. Wonder wie het dit al probeer bestel
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Koe?l ontwerp -
Hiehie - behalwe as jy aan Zombies glo!Ludwig wrote:
Enigiemand wat dit lees kan mos sien dit is as 'n gekskeerdery bedoel?
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Koe?l ontwerp -
Ek dink hulle het duidelik klaar paar manne hier uitgevang.
Vreeslik skerp. Koos jammer maar jyt verniet ontstoke geraak. Dit is als een vet grap
Vreeslik skerp. Koos jammer maar jyt verniet ontstoke geraak. Dit is als een vet grap
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Koe?l ontwerp -
Piet
Ek stem saam. Dit is duidelik n grappie. Haloween is groot in Amerika en ek dink dit is n baie interssante en skerp bemarkings strategie.
Een van die dae is daaardie koels versamelaars items en dan sien ons wie dink dit was n simple idee.
Ek verskil egter met die idee dat n Vervaardiger soos Horbady enige iets sal doen om net te verkoop. Die VSA se mark is baie kompeterend en as jy swak produkte voorhou sal jy vinnig dit optel aan jou verkope en negatiewe publisiteit. Die Amerikaners is nie n " vat wat jy kry mark" nie maar baie eerder bied aan die klient wat hy wil he tipe mark.
Ek is baie erg oor Hornady produkte. ( het hulle begin gebruik oor ek nie Speer kon kry nie, vat wat jy kan kry????) en ek het baie goeie resultate ondervind. Skiet NET Hornady se 239 gr SST in my 7x57 AI en 55gr V max in my 223 en 87gr VMAX in my een 243.
Ek is baie gelukkig met die resultate.
As die Zombies kom pla hoop ek net die RSA het so paar pakkies Z MAX vir my
Groete Frikkie

Cradock
-
Biltongjagter
Re: Koe?l ontwerp -
Grap of te nie, enige vervaardiger van produkte wat w?reldwyd bemark word, moet ook in ag neem dat wat in sy plaaslike mark aanvaarbaar en as humor beskou sal word, nie noodwendig elders in sy markgebied so gesien sal word nie.Dit is als een vet grap
Haloween beteken vir my en talle ander absoluut niks.
Maar nou ja, as net die malles bestellings by hulle plaas, kan dit al hulle advertensiekoste plus dek
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Koe?l ontwerp -
Nee wat ou Koos. Jy het jou naam zombie gemaak. Aanvaar dit en gaan maar aan met jou lewe 
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Koe?l ontwerp -
Jaco Swart wrote: Nee wat ou Koos. Jy het jou naam zombie gemaak. Aanvaar dit en gaan maar aan met jou lewe![]()
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Koe?l ontwerp -
Ai ai ai!!!