rcbs press
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
rcbs press
ek sukkel met my rcbs press. hy druk bitter swaar as jy resize. my ander vraag, ek gebruik 'n lyman 500 handskaal. die ding laat my sukkel. ek moet hom heeltyd kalibreer. is dit maar 'n handskaal se probleem?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: rcbs press
Cassie,
Is dit die press of iets anders? As jy die ram van die press beweeg - is die beweging swaar of is dit normaal? As dit normaal voel, is dit iets anders.
Dalk die resizing lube wat nie lekker is nie? Wat gebruik jy?
Jou dies kan dalk ook vuil wees (jammer om dit te noem...) As daar krappe op die gesizede doppe is dan is dit 'n moontlikheid. Was dit dan eers baie goed met parafien / petrol.
So nie is dit die smering / lubrication wat nie goed genoeg is nie.
Vryf eers die lube (min daarvan) tussen jou vingers en dan op die lyfgedeelte van die dop. Nie op die skouer nie! Ook op 'n nylonborseltjie en dan binne die nek van die dop. Dan size jy hom.
Doen 'n proefneming met Spray&Cook. Weet jy is bitter ver van 'n winkel wat die regte goods op die rak het...
Skuus dat ek vra: Wat is 'n handskaal? Is dit 'n balkieskaal?
Hoor van jou!
Hein

Last edited by Hein M. on Sun Oct 02, 2011 7:00 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: rcbs press
n Skaal moet elke keer voor jy hom gebruik gekalhibreer word.Dan moet jy ook net daar bly staan waar hy gekalhibreer was.As daar geskuif word aan hom is sy pote op n ander plek en verskil die gewig wat hy weeg.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: rcbs press
hein, ek het laasweek wax lube gekry, glo 'n nuwe ding. as ek punte insit, werk hy fine. het my die al in 'n ander prea gehad, met y doppe, dan werk als fine. ek weet dit klink snaaks, maar dit sit my flou.
balk skaal, ja. ek sal bv 10 patrone laai, dan hy reg, dan laai ek volgende 5 is hy eweskielik weer uit. dan gooi ek kruit uit doppe, en begin maar oor. en ja, ek werk baie saggies met hom. dalk is dit maar net tyd vir nuwes.

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: rcbs press
Cassie
Ek gebruik my Lyman al meer as 10 jaar sonder probleme. Ek kan nie dink aan iets wat meganies kan fout gaan nie. Ek ondervind wel dat daar nie lugbeweging deur die vertrek waar ek herlaai moet wees nie. Stof is mos maar ons wereld se kruis(Williston), blaas maar so bietjie hard op die groefies waar die balkie balanseer.
Die RCBS het 'n dik "ram", sorg dat dit 'n bietjie smeermiddel soos Wynnflo of iets dergeliks op het.
Verskoon maar as die raad te eenvoudig is, ek kom agter dat die "basics" soms vergeet word deur beide beginners en ou hande.
Groete
Willem

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: rcbs press
Dagse,
Ek gebruik ook n balkie skaal (rcbs) en uit gewoonte kalibreer ek hom na elke 5de weeg want ek het gevind dat hy tog maar geneig is om uit te gaan. Wat ek ook doen is om n gewiggie op die voetstuk wat stel te sit, om te verhoed dat hy self stel. Sorg ook dat die skaal waterpas staan anders balanseer hy net op een pivot in pleks van twee.
GROETNIS
GERT

.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: rcbs press
dis maar weat ek ook doen gert. dis net tydrowend, en partydae virstreurend, dan blt hy uitgaan.
HOU HOM DAAI DIKTE