Bosvark

Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Bosvark

Post by Rasmus »

Gister aand met volmaan is ek en my broer bietjie plaas toe............. Ek is eintlik die enigste jagter in die huis, hy was nooit rerig geintereseerd in jag ens nie.

Dit was ook ons eerste jag saam. Lekker gestap ens die maan was bitter helder. Gelukkig het die luiperd ons uitgelos, maar wie weet hy het dalk iewers vir ons gesit en loer........

Nou ja net so na 11 toe klop my broer die outjie!! 55kg uitgeslag. Nie die beste eet vark nie maar heel gaaf vir jou eerste!

[img width=560 height=418]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0064.jpg[/img]

Dit was voorwaar lekker om hom op n jag te gevat het. Sy rekord lyk bietjie anders as meeste ander jagters. Tans op sy kerfstok is n rooibok ooi en die mooi vark!

Manne ek het nou weer vark koors heel van voor af!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bosvark

Post by Geno »

Rasmus,
Mooi vark! S? vir jou broer geluk!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Bosvark

Post by Vosman »

Aitsa!
Sommer so op 'n skoolaand!
Dit is sommer bakgat!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvark

Post by Rasmus »

Vosman

Skoolaand s? jy!! ;D ;D

Soos ek vanoggend vir hom s? dis lekker as die varke inkom daai adrenalien is gaaf. Maar ai die terug stap bakkie toe en slag...... Twee uur in die bed en dan weer 6 uur op sodat die dag kan begin....

Maar ja ek sal dit vannaand weer doen. DIt bly lekker!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bosvark

Post by BLOK »

Mooi varkie se geluk en ek hoop die gogga byt nou na die jag
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Bosvark

Post by DWB »

Hel baie mooi!

Rasmus, jy moet pasop! Jy bly net so paar keer se klip gooi van my af :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Bosvark

Post by Vosman »

Nou Kerel,
het julle nie "hulp" op die plaas wat kan slag nie? Jy kan seker net die pens trek en laat hang, of werk 'n bosvark nie so nie?
Henk01

Re: Bosvark

Post by Henk01 »

Eish

Dis n mooi varkie daai, en nogal met n 3 niks 3 (kyk ek reg?)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bosvark

Post by Geno »

Vossie,
Dit werk, maar dis net so effe beter om die varke so gou moontlik te slag voor hulle koud is, anders haal die velle moeilik af.
Ekself was al so gestraf deur sommer 2 varke bymakaar te skiet. 3 ure later is ons eers klaar gewees, en dit was bitterrrrr koud!

Rasmus, sorry vir die halwe hijack, skreeu maar as dit pla ;)

[img width=560 height=421]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_5698.jpg[/img]

[img width=560 height=421]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_5699.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_5701.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Bosvark

Post by Vosman »

Jusou,
Hoe mooi lyk daai karkas!!
Ek soek so een in my diepvries voor kersfees!
Hoe gemaak?
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Bosvark

Post by .::Alwyn-U::. »

Rasmus

Hoekom se jy nie so lekker vleis vir eet nie? Dis seker die beste vark vleis wat ek al geproe het! maak lekker nat wors en patties van hom! Jy moet dit probeer..

Groete
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvark

Post by Rasmus »

Vosman

J aons het hulp en hy het gehelp, maar ek help ook. Staan nie en kyk hoe ander man slag as ek geskiet het nie. Ons wou vel af en pens trek sodat die vark in die koelkamer kon kom. My broer was vinnig hier van Durban af en hy is weer vanoggend terug. Vark opgesny in kwarte en in die koelboks. En dis my swaer se plaas.......

Henk 101

Ja 303, hy het al n paar varke omgedop werk lekker want hy kan nie krap ens nie. Oorweeg sterk n silencer...... Gister aand sin was geskiet met 150gr pmp op die knoppe heel gaaf perform! En die vark was naby.

Alwyn U

So lyk die outjie vanoggend aan die hak.

[img width=358 height=480]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0067.jpg[/img]

Soos met enige wild is n jonger dier altyd lekkerder. Ek verkies jonger varke so in die 30kg klas vir eet. Maar vark bly nietemin koningskos en die een gaan geeet word moenie worry!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bosvark

Post by Geno »

Daai karkas is BAIE mooi!
Goed, beter, 6millimeter!
langloop

Re: Bosvark

Post by langloop »

Baie geluk Rasmus!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Bosvark

Post by .::Alwyn-U::. »

Rasmus

Dis goed om te hoor dat hy ge eet gaan word!!    Wat die manne hie by ons doen wat bji geld wil maak, hulle maak maar vleis pakkies van die vark en verkoop aan die volk. Hulle se hulle kry so  +- R1500 uit n groot vark uit. Ek sal dit nie doen nie, sy vleis is te lekker!

Groete
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Bosvark

Post by Vosman »

;D
Dit is 'n mooi karkas!
Ek dink iemand moet bietjie resepte opsit vir die bewerking en gaarmaak vir die outjies!
Henk01

Re: Bosvark

Post by Henk01 »

Rasmus,

Self n 303 "fan"

Vosman,

Ek sekondeer daai een
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bosvark

Post by BLOK »

Eish!!

Daai hompe mooi vleis maak my nou baie lus vir braai
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
langloop

Re: Bosvark

Post by langloop »

Ek beplan om oor 2 weke bosvarke in die Dullstrrom/Belfast omgewing te soek - eerste probeerslag.  Hoe het julle gemaak Rasmus?
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvark

Post by Rasmus »

Langloop

Skuus man doen n search op Jaracal hier is n magdom inligting. EK gaan bietjie weg en sal eers teen so Maandag se kant meer inligting met jou deel. Mielies wat jy in Zebra bier( daai goed wat die inheemse vol drink) week werk baie goed.

Wat is jou setup? Het jy iemand wat kan voer?Honde ens. Gee bietjie meer inligting oor wat jy wil doen dan help ons.

Groete

Rasmus

Alwyn ek weet van n laaitie wat dik gedl gemaak het op skool deur die varke op te sny in pakkies en te smous. Meeste van die werkers by my swaer eet nie vark nie.... So daar sal dit nie help nie
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Francois v
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Feb 14, 2011 8:57 am

Re: Bosvark

Post by Francois v »

Hi dis 'n mooi vark daai. Weet iemand dalk van boere wat sukkel met die goed op hulle plase hier in delmas omgewing? ek het n paar ouens wat dit met die boog wil jag. Baie dankie Francois Valentin
Born to hunt and forced to work!!!
.7*64
.243
.22
12ga
Post Reply