Blok se voorsit/dag roep stoel

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Geno »

Hallo manne,
Blok "Besemskieter" Botha het gevra ek moet die fotos vir hom opsit.
Hy sal self meer kom vertel:

[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... ge0323.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... ge0328.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... ge0329.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... ge0325.jpg[/img]

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by DWB »

Dit lyk amper soos 'n Floorwhiz pro as hy opgevou is ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Gerhard »

hy kan werk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by PITSMIT »

ons luister oom blok

lyk indrukwekkend
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Raven »

Blok,

Gooi bietjie ladings en spoed van daai BLOU geweer van jou  ;D

Netjiese vakmanskap

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by grumpy »

En die moertool wat daar le? Is dat vir die mis skoot dan gooi jy dit soos n tomahawk!!!!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Ponkie »

Blok

Kan die stoel 360grade draai? Kan mens sy hoogte ook bietjie verstel? Ek wil altyd as ek skiet beide my elmboe gestut he, maar as net my regter elnboog gestut is, kan dit ook werk! Dis elke geval beter as skoon uit die pype!

Lyk na die perfekte stoel vir saamdra na jou voorsitplek by ons in die karoo met 'n springbokjag. Sal ook lekker werk vir voorsit by 'n teelgat!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Jassie »

Blok

Goeie patent ou maat net een probleem. Dalk net vir ouens onder 80kg so ek en JB   ;) sal maar sukkel

Waneer kan ek myne kom laai en wat kos dit.

Groete
JAS

PS ek maak mos die gewigsgrens of hoe?
Last edited by Jassie on Wed Oct 12, 2011 2:47 pm, edited 1 time in total.
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by BLOK »

Manne

Dankie vir die terugvoering, hierdie was die eerste proto tipe, en glo my hy is sterk genoeg dat selfs JB op hom kan sit. Ek het hom van 25mm staal gemaak omdat ek bang was hy nie sterk genoeg gaan wees nie maar die volgende een sal van dunner gemaak wees aangesien hierdie amper te sterk is. Ek glo as ek kleiner gaan sal hy nog ligter wees.

Raven

Daai geweer skiet nie koels nie hy mop bloed op. ;D ;D

Grumps

Daai moerin tool is maar dat jy size kan kry van hoe groot hy is.


Ponk.

Ja hy draai in die rondte so jy kan skiet waar hy staan, ek wil aan die volgende een werk vir nog n gladder draai aksie maar hierdie een werk goed genoeg. Die hoogte van die geweer kan jy stel en hoe ver hy van jou weg is so jy sal hom presies vir jou skouer kan kry. Wat die arm leuning betref dit kan seker aangebring word maar ek probeer juis gewig en grootte spaar aangesien jy met hom moet loop tot waar jy wil roep. Vir my werk hy lekker want met my regter elmboog kan ek op my regterbeen stut. Die groot rede hoekom ek hom gebou het is nie so seer vir akuraatheid nie maar makliker te beweeg na waar die jakkals staan met die minste moete en beweging van dele en vir op sit want man se boude en bene raak klaar van grond sit.  Dis baie makliker om van iets af te skiet as niks, so vir daardie doel werk hy uitstekend.

Groete

Besem bok skieter Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Lourens »

Mooi gemaak daar Blok, dink daai stoel van jou sal loop soos stroop. Miskien moet ons volgende keer vir Andre op so ene sit as hy springbok skiet, dan sal daar darrem 'n paar patrone oor wees om mee jakkies te kap!  ;D ;D

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by BLOK »

;D ;D ;D

Rooijakkals


Maar die man het dan belowe hy sal nou sy eie geweer gaan koop en hard oefen vir volgende jaar se jag
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Lourens »

Die man sukkel nog om sy competency deur te kry, hy reken hy sal vir hom 'n roer aanskaf sodra dit deur is. Dink ek moet maar volgende jaar vir hom die 338 of 375 gee, springbok sal dan solank loop le as hy daai groot koeel sien aankom!  ;D ;D
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Kokkie
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Kokkie »

Lekker stoel daai van jou,hoeveel het dit jou omtrent gekos om hom te bou?
Push to test....Release to detonate
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Christo Els »

Great stoel blok
Dis nou net wat ek nog het.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by PJS »

Mooi stoel daai Blok. Ek sal dalk n draai gooi om te kom kyk! Het jy hom daar by die winkel, of by die huis?
Groete,
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by BLOK »

PJ

Hy is hier by die winkel, jy kan maar enige tyd kom draai.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by theedge »

Great stoel blok
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Blok se voorsit/dag roep stoel

Post by Dawid »

Blokkie, daai stoel gaan loop soos n meid met n mop, regtig n grend ding vir die luigat jagters. Kom miskien volgende week by jou verby....moenie worry nie ek sal nie soos Trekvolk verbygaan nie ek sal kom groet.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Post Reply