Wat maak die Yanks

Post Reply
Trigger Mike

Wat maak die Yanks

Post by Trigger Mike »

Middag manne, ek seker van die ou manne is wel bekend met die website maar dalk is daar paar dinge wat almal kan interesant vind oor hoe die Amerikaners Coyotes roep. Daar is verskeie artikels die link is net die nuutste artikel. Is al lank lid van Long Range maar nog baie groen as dit by die probleemdier beheer gedeelte kom en het regtig eers na die artikels begin kyk op hulle forum nadat ek aangesluit het by Jaracal. Dit was vir my baie interesant. Miskien kan die ou manne een van die dae 'n kursus in SA aanbied vir die Amerikaners as hulle wil pro draai ;D   

http://www.longrangehunting.com/article ... oach-1.php
Post Reply