My e-pos aan hulle:
Hi
I'm from South-Africa and I recently shot a sub-MOA grouping with your "Power-Shok" 180gn ammo at 100 meters. I was very impressed. I would like to know what load you use. I just started reloading my own ammo and I would like to see if I can duplicate the results.
Kind regards
Renier
Hulle e-pos aan my:
Renier
Unfortunately the propellants we use are commercial powders not available as canister powders to the reloading market, the cartridge cases would be Federal manufactured as will the primers. The bullets depending upon caliber may also have been manufactured by Federal for our exclusive use and not available as a hand loading component.
Tanks
Federal
Federal ammo 180gn met foto (terugvoer van Federal)
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Federal ammo 180gn met foto (terugvoer van Federal)
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
-
Danie Lombard .243
Re: Federal ammo 180gn met foto (terugvoer van Federal)
Dit is waar Renier.
Federal is voor in die koor met hul dryf middels. Wat ek weet is dat Federal veel vinniger trompsnelhede kan behaal met hul fabrieks ammo en so met die hoe trompsnelheid die kamer druk laag hou. Hulle kan toor met dryfmiddels, hul eie mengsels meen ek.
Federal se 215 Magnum primers is ook loshande die warmste Magnum primer wat ek al getoets het.
As jy 'n kronograaf het en die Feretal ammo se spoed kan meet kan jy baie na aan Federal ammo se resep kom. Dit is nou gese as jy wel Federal koeel punte aan die hande kan kry.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Federal ammo 180gn met foto (terugvoer van Federal)
Renier
As jou geweer in staat is tot daai tipe akkuraadheid gaan jy nie sukke om met handladings daai tipe groepe te dupliseer of self te verbeter nie.
Daai fabrieksaminusie het perfek n node/sweeyspot op jou geweer geslaan. Die geheim is om nou die node te kry met jou nuwe komponente wat jy gaan gebruik met jou handladings. Indien n koeel van die selfde konstuksie en vorm gebruik word sal die node sweatspot nie te ver van daai spoed van die fabrieksaminusie wees nie.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.