HUIS KATE

Post Reply
pirirob
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Tue Jun 07, 2011 8:14 pm

HUIS KATE

Post by pirirob »

Wat maak jy met huis kate wat wild geword het hoe vang jy die goed
het ook nie n hok nie.
Sal hulle in kom as mens hulle roep en watse klanke.
Hoor graag van julle.

Groetnis.

PIRIROB.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: HUIS KATE

Post by Francois Briedenhann »

Lood of hok dis al opsie.
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: HUIS KATE

Post by marno »

pirirob wrote: Wat maak jy met huis kate wat wild geword het hoe vang jy die goed
het ook nie n hok nie.
Sal hulle in kom as mens hulle roep en watse klanke.
Hoor graag van julle.

Groetnis.

PIRIROB.
Hallo mater!

Ek het nou die aand terwyl ek jakke roep 'n huis kat ingeroep.  Die naaste huis daar was seker 2km weg.

Dit was op vlakhasie wat hy ingekom het.

Groetnis

Marno
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: HUIS KATE

Post by James Wilson »

die huis katte, wat wild geword is dodelik op jou hoenders en gans kleintjies. ek wonder of iets soos die myna roep nie sal werk nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Danie Lombard .243

Re: HUIS KATE

Post by Danie Lombard .243 »

Katte is opertinustiese jagters wat enige iets wat interesant lyk of klink sal kom ondersoek. M.a.w. hul sal vir enige soos ons hulle noem kos klanke regeer. Al wat my vreeslik iritreer van katte is hul stadige tydsame lewens styl. Hul vat veel langer om by die roeper op te daag as bv canis diere.

Met 'n kat is geduld die antwoord,  baie geduld.
Post Reply